Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
{"id":4461195329647,"title":"Insektopedie: Die geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte","handle":"insektopedie-die-geheime-wereld-van-suider-afrikaanse-insekte","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eInsektopedie  \u003c\/em\u003elê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDie boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-05-19T13:47:12+02:00","created_at":"2020-05-19T13:48:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608307646575,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Erik Holm","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Insektopedie: Die geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":555,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775842248","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Insektopedie.jpg?v=1589888914"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Insektopedie.jpg?v=1589888914","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219082989679,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.823,"height":486,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Insektopedie.jpg?v=1589888914"},"aspect_ratio":0.823,"height":486,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Insektopedie.jpg?v=1589888914","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eInsektopedie  \u003c\/em\u003elê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDie boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.\u003c\/div\u003e"}
Insektopedie: Die geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte

Insektopedie: Die geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte

R 250.00

Insektopedie  lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue.    ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenska...


More Info