Free National Shipping on Orders over R500!

On Sale

Sort by:
Filter
Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

Soft Cover

R 50.00 R 80.00
{"id":1777153179759,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe","handle":"copy-of-hoezit-1-die-wonderwereld-van-soogdiere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan. Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","created_at":"2018-10-25T11:34:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","On Sale"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":8000,"compare_at_price_min":8000,"compare_at_price_max":8000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16760240930927,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":200,"compare_at_price":8000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389333","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1286590136431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.749,"height":267,"width":200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157"},"aspect_ratio":0.749,"height":267,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157","width":200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan. Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

R 50.00 R 80.00

Wat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en k...


More Info
Juwele - in 'n Japtrap

Soft Cover

R 120.00 R 150.00
{"id":2182480035951,"title":"Juwele - in 'n Japtrap","handle":"juwele-in-n-japtrap","description":"\u003cp\u003eKralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings: Swewende krale, meestal perels en kristal; funky viltjuwele - vinnig en maklik; veelstringhalssnoere in vele kombinasies; armbande vir elke smaak; oorbelle vir elke geleentheid; juwele met koord en knope en veel meer. Duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings word vergesel van lyntekeninge waar nodig, en daar is 'n pragfoto van elke voltooide item.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T15:59:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468294025327,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fransie Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Juwele - in 'n Japtrap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992884","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Juwel_in_n_japtrap.jpg?v=1553436061"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Juwel_in_n_japtrap.jpg?v=1553436061","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1931988402287,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":500,"width":374,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Juwel_in_n_japtrap.jpg?v=1553436061"},"aspect_ratio":0.748,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Juwel_in_n_japtrap.jpg?v=1553436061","width":374}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings: Swewende krale, meestal perels en kristal; funky viltjuwele - vinnig en maklik; veelstringhalssnoere in vele kombinasies; armbande vir elke smaak; oorbelle vir elke geleentheid; juwele met koord en knope en veel meer. Duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings word vergesel van lyntekeninge waar nodig, en daar is 'n pragfoto van elke voltooide item.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Juwele  - in 'n Japtrap

Juwele - in 'n Japtrap

R 120.00 R 150.00

Kralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word. Daar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings: Swewende krale, m...


More Info
Nog Juwele - in 'n Japtrap

Soft Cover

R 120.00 R 150.00
{"id":2182440452207,"title":"Nog Juwele - in 'n Japtrap","handle":"nog-juwele-in-n-japtrap","description":"\u003cp\u003eHierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne minder as 'n uur of twee sal kan dra - inderdaad kitsresultate! Perels, kristalle en sierstene is almal in 'n verstommende verskeidenheid kleure en vorms te kry en is afsonderlik of in pragkombinasies gebruik vir halssnoere, armbande en oorringe vir elke smaak en geleentheid. Of jy van jou juwele skitterend en flambojant, gesofistikeerd of speels hou, jy sal die regte kreatiewe idees en voorstelle in hierdie boek kry. Duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's verduidelik die heerlik eenvoudige tegnieke sodat enigeen maklik en vinnig pragtige resultate kan behaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T12:04:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20467885604975,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fransie Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nog Juwele - in 'n Japtrap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920268510","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1931986993263,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":400,"width":298,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832"},"aspect_ratio":0.745,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog_Juwele_in_n_Japtrap.jpg?v=1553435832","width":298}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne minder as 'n uur of twee sal kan dra - inderdaad kitsresultate! Perels, kristalle en sierstene is almal in 'n verstommende verskeidenheid kleure en vorms te kry en is afsonderlik of in pragkombinasies gebruik vir halssnoere, armbande en oorringe vir elke smaak en geleentheid. Of jy van jou juwele skitterend en flambojant, gesofistikeerd of speels hou, jy sal die regte kreatiewe idees en voorstelle in hierdie boek kry. Duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's verduidelik die heerlik eenvoudige tegnieke sodat enigeen maklik en vinnig pragtige resultate kan behaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Nog Juwele  - in 'n Japtrap

Nog Juwele - in 'n Japtrap

R 120.00 R 150.00

Hierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne min...


More Info
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Soft Cover

R 250.00
{"id":1669015076975,"title":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","handle":"reenboogrant-maats-omnibus-2","description":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim","published_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643303023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389494","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082779631727,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":559,"width":361,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"},"aspect_ratio":0.646,"height":559,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","width":361}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim"}
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Reënboogrant Maats Omnibus 2

R 250.00

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwinden...


More Info