- Home
- Kinders: Onder 6 Jaar
- Latest
Kinders: Onder 6 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: Onder 6 Jaar
- Afrikaans
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Phambili
- Picture Flats
- Rympies
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
Speel Speel: Brandweerbeampte
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle brandweerbeamptes is! 3+
Kom Ons Leer: Woorde
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Kleure
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Plaas
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Jy is Liefde
R 160.00
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim – en ’n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken. Jy is liefde is ’n liriese verhaal o...
Klassieke Storie Bybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Storiebybel vir kinders!
My Favourite Story Bible
R 190.00
My Favourite Story Bible contains 50 Bible stories from the Old and New Testament. This book is full of lively and fun illustrations that introduce children to God’s Word and His love for them.
Klassieke Kinderbybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel.Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die les...
Babalela
R 140.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
5 min Verhale: Avontuur Stories vir Slaaptyd
R 130.00
Geniet elke dag van die week n vyf minute storie met hierdie opwindende versameling. Vaar saam met n seerower uit op n soektog, verken toweragtige lande en ontdek dat avontuur orals gevind kan word as jy mooi kyk! Met 7 aksiebelaaide stories sal jy graag hierdie verhale oor en oor wil deel.
5 Minute Verhale: Goedheid en Guns Stories
R 130.00
Geniet elke dag van die week n vyf minute storie met hierdie bekoorlike versameling. Daar is so baie bedagsame karakets om te ontmoet soos behulpsame vriende en super-vriendelike superhelde. Jy sal mal wees daaroor om hierdie beminlike stories oor en oor te lees.
1000 Nuttige woorde
R 200.00
Hierdie prettige, kleurvolle woordeboek met volop selfstandige naamwoorde, werkwoorde en byvoeglike naamwoorde is ideaal om jou kind se taal- en geletterdheidsvaardighede te ontwikkel en verbeter.
Tippie doen wiskunde, Vlak 2, boekpak
R 550.00
Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die bree ...
Tippie leer klanke Boekpak
R 400.00
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenhe...
Diere Maniere: Simon Staan Sy Man
R 100.00
Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek. Hy is ook hartseer toe sy hondjie doodgaan en hy by die skool geboelie word. Met Mamma se hulp leer hy egter dat mens glad nie skaam hoef te voel om te huil nie. Wanneer hy 'n nuwe stokperdjie kry, begin hy sterker en minder alleen voel. Hierdie oulike verhaal oor 'n hartseer leeutjie leer kind...
Diere Maniere: Miekie Maak haar Merk
R 100.00
Miekie in vandag kwaad. En hoe dan ook anders met ‘n irriterende boetie en maats wat haar terg. Maar Juffrou help haar op die regte pad.Miekie verf ‘n pragtige muurskildery wat nie net die skoolmuur ophelder nie, maar ook haar bui.Hierdie oulike verhaal oor ‘n vurige meerkatjie leer kinders dat alle emosies belangrik is. Die belangrikste is egte...