Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: Onder 6 Jaar

Sort by:
Filter
Klein Beertjie: Leer oor Liefde

Soft Cover

R 35.00
{"id":8655052439724,"title":"Klein Beertjie: Leer oor Liefde","handle":"klein-beertjie-leer-oor-liefde","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eIn \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie leer oor liefde\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen die riete van ’n rivier weggesteek het om hom veilig te hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie pragtige volkleur-boekie is ideaal om kinders tussen 3 en 6 te help om aan maniere te dink waarop hulle liefde aan ander kan bewys. Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul eie te maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-07-09T10:50:39+02:00","created_at":"2026-07-09T10:50:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Non-Fiction","Onder 6"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46745990987948,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bob Hartman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Beertjie: Leer oor Liefde","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431626595","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Leeroorliefde.webp?v=1783587069"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Leeroorliefde.webp?v=1783587069","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33874787893420,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":900,"width":900,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Leeroorliefde.webp?v=1783587069"},"aspect_ratio":1.0,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Leeroorliefde.webp?v=1783587069","width":900}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eIn \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie leer oor liefde\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen die riete van ’n rivier weggesteek het om hom veilig te hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie pragtige volkleur-boekie is ideaal om kinders tussen 3 en 6 te help om aan maniere te dink waarop hulle liefde aan ander kan bewys. Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul eie te maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Klein Beertjie: Leer oor Liefde

Klein Beertjie: Leer oor Liefde

R 35.00

Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen d...


More Info
{"id":8655054962860,"title":"Klein Beertjie: Praat die Waarheid","handle":"klein-beertjie-praat-die-waarheid","description":"\u003cp\u003eDit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie praat die waarheid\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te bespreek. In hierdie avontuur is Klein Beertjie se maatjie baie kwaad vir hom toe hy vir hom jok. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie die verhaal van koningin Ester en hoe dit altyd beter is om die waarheid te praat – maak nie saak hoe moeilik dit is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek leer kinders om eerlik te wees en om ’n goeie vriend te wees. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eBevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Tells the Truth.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","published_at":"2026-07-09T10:51:28+02:00","created_at":"2026-07-09T10:51:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Non-Fiction","Onder 6"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46746007470252,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bob Hartman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Beertjie: Praat die Waarheid","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780638008906","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Praatdiewaarheid.webp?v=1783587123"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Praatdiewaarheid.webp?v=1783587123","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33874806767788,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":900,"width":900,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Praatdiewaarheid.webp?v=1783587123"},"aspect_ratio":1.0,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Praatdiewaarheid.webp?v=1783587123","width":900}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie praat die waarheid\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te bespreek. In hierdie avontuur is Klein Beertjie se maatjie baie kwaad vir hom toe hy vir hom jok. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie die verhaal van koningin Ester en hoe dit altyd beter is om die waarheid te praat – maak nie saak hoe moeilik dit is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek leer kinders om eerlik te wees en om ’n goeie vriend te wees. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eBevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Tells the Truth.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e"}
Klein Beertjie: Praat die Waarheid

Klein Beertjie: Praat die Waarheid

R 35.00

Dit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie. Klein Beertjie praat die waarheid is ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te...


More Info
{"id":8655058895020,"title":"Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus","handle":"klein-beertjie-ontmoet-vir-baba-jesus","description":"\u003cp\u003eLaat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eVertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Welcomes Baby Jesus.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","published_at":"2026-07-09T10:52:51+02:00","created_at":"2026-07-09T10:52:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Non-Fiction","Onder 6"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46746041680044,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bob Hartman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780638008968","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontmoetvirbabajesus.webp?v=1783587186"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontmoetvirbabajesus.webp?v=1783587186","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33874835833004,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":900,"width":900,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontmoetvirbabajesus.webp?v=1783587186"},"aspect_ratio":1.0,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontmoetvirbabajesus.webp?v=1783587186","width":900}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eLaat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eVertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Welcomes Baby Jesus.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e"}
Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus

Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus

R 35.00

Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is! In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom. Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges ...


More Info
{"id":7683543629996,"title":"Wonder van die Skepping, Die","handle":"die-wonder-van-die-skepping","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"woocommerce-product-details__short-description\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n \"Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-09-14T09:30:01+02:00","created_at":"2023-09-14T09:30:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Christelik","Kinders","Latest","Onder 6","Struik"],"price":28000,"price_min":28000,"price_max":28000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42734431338668,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louie Giglio","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wonder van die Skepping, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":28000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776343010","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieWondervandieSkepping.webp?v=1694676631"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieWondervandieSkepping.webp?v=1694676631","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28487222198444,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":1200,"width":1200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieWondervandieSkepping.webp?v=1694676631"},"aspect_ratio":1.0,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieWondervandieSkepping.webp?v=1694676631","width":1200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"woocommerce-product-details__short-description\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eDie Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n \"Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Wonder van die Skepping, Die

Wonder van die Skepping, Die

R 280.00

Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende past...


More Info
{"id":8655066103980,"title":"Onbeskryflik: 100 Dagstukkies oor God en Wetenskap","handle":"onbeskryflik-100-dagstukkies-oor-god-en-wetenskap","description":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"woocommerce-product-details__short-description\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eOnbeskryflik\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louie Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer. Die boekie is vol prettige kleurillustrasies asook foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2026-07-09T10:55:12+02:00","created_at":"2026-07-09T10:55:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Christelik","Kinders","Latest","Onder 6","Struik"],"price":28000,"price_min":28000,"price_max":28000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46746105413804,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louie Giglio","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Onbeskryflik: 100 Dagstukkies oor God en Wetenskap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":28000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415336069","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Onbeskryflik.webp?v=1783587338"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Onbeskryflik.webp?v=1783587338","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33874890490028,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":900,"width":900,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Onbeskryflik.webp?v=1783587338"},"aspect_ratio":1.0,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Onbeskryflik.webp?v=1783587338","width":900}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"woocommerce-product-details__short-description\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eOnbeskryflik\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louie Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer. Die boekie is vol prettige kleurillustrasies asook foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Onbeskryflik: 100 Dagstukkies oor God en Wetenskap

Onbeskryflik: 100 Dagstukkies oor God en Wetenskap

R 280.00

  Onbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louie Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, d...


More Info
{"id":8061759684780,"title":"Diere Maniere: Katryn kry `n Ster","handle":"diere-maniere-katryn-kry-n-ster","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGugu is nervous about her first day at a new school. But a kind gesture, a shared lunch and a rescued bird help her classmates see what a great friend she can be. Join in Gugu's journey, as she goes from feeling anxious to showing kindness and being welcomed. This sweet story about a kind little zebra teaches children that every emotion is valid, and that we can show empathy and respect in all situations.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-09-13T16:00:48+02:00","created_at":"2024-09-13T16:00:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Latest","Onder 6","Pan Macmillan","Stories met Lesse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43808829833388,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Diere Maniere: Katryn kry `n Ster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":500,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776253845","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/88102561649179215.jpg?v=1726236187"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/88102561649179215.jpg?v=1726236187","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":30019205169324,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/88102561649179215.jpg?v=1726236187"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/88102561649179215.jpg?v=1726236187","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGugu is nervous about her first day at a new school. But a kind gesture, a shared lunch and a rescued bird help her classmates see what a great friend she can be. Join in Gugu's journey, as she goes from feeling anxious to showing kindness and being welcomed. This sweet story about a kind little zebra teaches children that every emotion is valid, and that we can show empathy and respect in all situations.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Diere Maniere: Katryn kry `n Ster

Diere Maniere: Katryn kry `n Ster

R 120.00

Gugu is nervous about her first day at a new school. But a kind gesture, a shared lunch and a rescued bird help her classmates see what a great friend she can be. Join in Gugu's journey, as she goes from feeling anxious to showing kindness and being welcomed. This sweet story about a kind little zebra teaches children that every emotion is valid...


More Info
{"id":8061761192108,"title":"Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn","handle":"diere-maniere-lukas-laat-sy-lig-skyn","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie. Met ‘n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om ‘nee’ te sê. Hierdie oulike verhaal oor ‘n bang olifantjie leer kinders dat alle emisies belangrik is, en dat dapperheid vir almal anders lyk.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-09-13T16:04:20+02:00","created_at":"2024-09-13T16:04:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Latest","Onder 6","Pan Macmillan","Stories met Lesse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43808832356524,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":500,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776253821","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ellie.jpg?v=1726236279"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ellie.jpg?v=1726236279","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":30019206217900,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":1280,"width":1280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ellie.jpg?v=1726236279"},"aspect_ratio":1.0,"height":1280,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ellie.jpg?v=1726236279","width":1280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie. Met ‘n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om ‘nee’ te sê. Hierdie oulike verhaal oor ‘n bang olifantjie leer kinders dat alle emisies belangrik is, en dat dapperheid vir almal anders lyk.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn

Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn

R 120.00

Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie. Met ‘n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om ‘nee’ te sê. Hierdie oulike verhaal oor ‘n bang olifantjie leer kinders dat alle emisies belangrik is, en dat dapperh...


More Info
{"id":7636075675820,"title":"Babalela: Diep, diep in ’n donker bos","handle":"babalela-diep-diep-in-n-donker-bos","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-02T12:34:32+02:00","created_at":"2023-06-02T12:34:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest","Onder 6"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593913700524,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Martie Preller","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Babalela: Diep, diep in ’n donker bos","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":120,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637002691","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Babalela-Diep_diepin_ndonkerbos.jpg?v=1685702089"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Babalela-Diep_diepin_ndonkerbos.jpg?v=1685702089","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207562129580,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.702,"height":1200,"width":842,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Babalela-Diep_diepin_ndonkerbos.jpg?v=1685702089"},"aspect_ratio":0.702,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Babalela-Diep_diepin_ndonkerbos.jpg?v=1685702089","width":842}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}
Babalela: Diep, diep in ’n donker bos

Babalela: Diep, diep in ’n donker bos

R 150.00

Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!


More Info