- Home
- diskontobooks
- Christelik
diskontobooks
'n Oomblik met God (Dagstukkie)
R 120.00
As jy ook soms stoei met jou bedrywige lewe, die uitdagings by jou werk, gekompliseerde verhoudings, leierskapkwessies en die dillemas van vrou-wees, sal 'n Oomblik met God jou inspireer, bemoedig en met wysheid toerus. Die kort dagstukkies, ondersteun deur 'n Bybelvers, gebed en aanhaling, sal jou opbeur, rigting gee en jou passie en krag vern...
3 Minute Dagstukkies vir Meisies
R 60.00
Elke dag se stukkie ontmoet jou daar waar jy is en is ’n wonderlike manier om jou dag te begin of af te sluit. Vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, en ’n kort en kragtige oordenking. Ouers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee jy as meisie gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om m...
365 Oordenkings vir Beginners
R 190.00
Maak jou kind se eerste ervaring met oordenkings iets onvergeetliks met 365 Oordenkings vir beginners. Hierdie boekie spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die volkleur-kunswerk uit Bybelstories vir beginners geniet terwyl die eenvoudige oordenkings met Bybelverse en gebede hulle beken...
50 Beste Bybelbreinblokkies
R 150.00
50 Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies en aktiwiteite vir ure se pret! Help jou kind om hul taalvermoëns te verbeter en terselfdertyd ook hulle Bybelkennis te toets en op te skerp met hierdie bekostigbare en prettige aktiwiteitsboek.
Afrikaans 2020 Medium Luukse Bruin Gilt-Edged Met Duimindeks (Kunsleer)
R 495.00
Afrikaanse 2020-vertaling, mediumgrootte volledige Bybel met luukse bruin kunsleeromslag, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte.
Bybeldagboek vir Meisies
R 150.00
’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir meisies se geloofsgroei.Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is Go...
Bybelstories vir Beginners: Adam en Eva in die Tuin
R 35.00
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvla...
Bybelstories vir Beginners: Baba Moses en die Prinses
R 35.00
Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefd...
Bybelstories vir Beginners: Ester en die Koning
R 35.00
Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefd...
Bybelstories vir Beginners: Jesus gee die mense kos
R 35.00
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder.In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak...
Bybelstories Vir Kinders
R 295.00
Ontdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit. Elke pragtige geillustreede storie word spesiaal vir kinders oorvertel. Dit maak hierdie boek die perfekte eeerste Bybel vir die hele gesin om te bewaar.
Dapper: Paulus
R 40.00
Glo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende? Paulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword. Pau...
Dapper: Stefanus
R 40.00
Wil jy jou kind toerus om ’n dapper getuie vir die Here te wees? Dit is nie altyd maklik om op te staan vir jou geloof nie – selfs grootmense sukkel soms daarmee! Stefanus: God se dapper getuie stel 8- tot 12-jariges bekend aan die verhaal van Stefanus, die eerste gelowige wat vir sy geloof gemartel is. Stefanus se getuienis het tot sy...
Dapper: Tomas
R 40.00
Het dit al ooit vir jou gevoel of jy God teleurgestel het? Ons dien ’n God van tweede kanse! En ons sien dit so mooi in die lewensverhaal van Tomas, ’n dissipel van Jesus.Tomas wou eers nie glo dat Jesus uit die dood opgewek is nie. Nadat Jesus aan hom verskyn het, was Tomas so oortuig van Jesus se opstanding dat hy die evangelie in In...
Dawid en die baie groot reus
R 35.00
Die reuse van die lewe hoef nie noodwendig fisiese reuse te wees nie – soms is dit die figuurlike reuse wat die grootste uitdagings is! Dawid en die baie groot reus nooi kinders tussen 3 en 6 jaar om saam te kom op ’n opwindende avontuur deur ’n geliefde Bybelverhaal. Sluit aan by jong Dawid terwyl hy dapper die gedugte reus Goliat trotseer en l...
Diere van die Bybel
R 150.00
Wanneer jy aan die diere in die Bybel dink, watter dier kom in jou gedagtes op. Is dit een van die diere in Noag se ark? Of miskien die skape wat die skaapwagters die nag van Jesus se geboorte opgepas het? Bekende kinderboek-skrywer Wendy Maartens het 'n prettige boek vir besige bytjies geskep waarin hulle meer oor die wonderlike diere in die By...