- Home
- diskontobooks
- Christelik
diskontobooks
Dood en die Sin van die lewe, Die
R 70.00
Prof. Anton van Niekerk skryf oor iets waaroor daar in Afrikaans nog bitter min buite die teologie geskryf is. Hy praat openhartig oor die vrae waarmee ons worstel by die afsterf van geliefdes en verduidelik beide persepsies van die dood oor eeue heen sowel as die nuutste denkstrome. Omstrede kwessies soos bystanddood en selfdood kom ter sprake....
Easter Story - Ready, Set, Find (Board Book)
R 150.00
Ready, Set, Find - Easter StoryWhen kids open the pages they will instantly try to seek out the all hidden objects, that are waiting to be found on each spread. Illustrated by the skillful Scandinavian artist, Sandrine L’amour, this series with gorgeous visuals encourage kids to look, point and learn new words.A great format with die-cut tabs fo...
Eenminuut-oordenkings vir Kinders
R 80.00
Om wyse besluite te neem en te weet wat die beste manier is om uitdagings by die huis, by die skool of op die sportveld aan te pak, kan vir kinders moeilik wees. Die daaglikse oordenkings in Eenminuut-oordenkings vir kinders sal hulle help om leiding uit God se Woord te kry. Deur net ’n paar minute elke dag saam met God deur te bring,...
Ek Bid Vir Jou
R 120.00
Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver 'n ma se liefde strek.Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg 'n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kun...
Engele om ons
R 230.00
’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer. Wendy Maar...
Engele van die Bybel
R 120.00
Hoe lyk engele?' 'Wat doen hulle?' 'Het hulle name?'In Engele van die Bybel beantwoord bekende kinderboekskrywer Wendy Maartens hierdie en ander vrae oor God se engele. Sy stel kinders bekend aan spesiale engele in 18 verskillende Bybelstories soos Jakob se droom, Bileam se pratende donkie, die engel wat vir Elia kos gegee het, en die engel wat...
Erfenis van Liefde ('n Roman)
Erfenis van Liefde ('n Roman)
R 90.00
Dekades gelede was John en Elizabeth Baxter die hoofkarakters van ’n liefdesverhaal wat steeds ’n rol speel in die lewens van hul volwasse kinders en kleinkinders. Tog ken min van hulle die presiese details van daardie storie en die hartseer wat hulle bymekaar gebring het. Nou reeds op hoërskool moet Cole, Ashley Baxter Blake se oudste seun, ’...
Geheime van die hel ontbloot
R 80.00
Tydens 'n besoek aan Israel in 2007, het ons groepie in 'n gastehuis by die See van Galilea tuisgegaan. Een oggend om vyfuur het Vader my wakker gemaak en my in die Gees kom haal en in 'n visioen die ingang na die Hel (Hades) gaan wys. Dit was soos 'n diepdonker gat wat in die aarde afgegaan het. Metershoë soliede wande het dit onmoontlik gemaa...
Geheime van die hemel ontsluit
R 80.00
In die geheime van die hemel ontsluit deel Hephzibah Maritz met haar lesers opbarings oo rid ehemel wat sy van die Vader-God self ontvang het. Dit is haar gebed dat hierdie geestelike reise vir elke leser 'n onvergeetlike ervaring sal wees, 'n openbaring wat ook by hulle die honger sal aanwakker om die Abba Vader, Jesus Christus en die Heilige G...
God is Groot
R 140.00
52 van Suid-Afrika se bekendste en geliefste geestelike skrywers en gospel sangeresse skryf saam aan hierdie Bybeldagboek vir vroue. Saam skryf hulle oor dinge van die lewe wat net vroue sal verstaan, vir elke vrou se hart. Met bekendes soos Gretha Wiid, Annalise Wiid, Wanda Bam, Freda Francis, Clarice Pieterse en ander is hierdie meer as net ʼn ...
God se Goeie Plan Storiebybel
R 190.00
Kinders sal leer van God se goeie plan terwyl hulle van die skeppingsverhaal deur die Bybel reis tot by Jesus se opstanding. Namate jou kinders grootword, wil jy hê hulle moet leer dat die tydlose verhale in die Bybel almal dui op God se goeie plan vir die wêreld – en vir hulle! Kinders tussen die ouderdomme 3–5 sal mal wees oor die kleurryke,...
God se Groot Plan vir My - 'n Storiebybel
R 120.00
Veertig gewilde Bybelstories om kinders hul Godgegewe doel hier op aarde te leer – van Adam en Eva tot Jesus se wonderwerke. Pastoor Rick Warren se topverkoper Die doelgerigte lewe het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Nou kan kinders ook leer wat God vir hul lewe wil hê danksy die 40 Bybelstories in dié boek. Deur die verhale van karakte...
God se prinses
R 70.00
As jy God liefhet is jy 'n Koningskind en dit maak van jou 'n prinses. Lees elke dag van die jaar hierdie spesiale boodskap uit Jesus se hart vir jou bedoel. Kyk na jouself deur sy oë, weet jy is perfek en dat Hy elke dag daar is om jou te help ... met allesLees elke dag Nina Smit, Rodney Seale, Nedine Blom en Jannie le Roux se stukkies en jy s...
Goeienag, Here
Goeienag, Here
R 110.00
Goeienag, Here bevat die belangrikste Bybelstories, eenvoudig oorvertel sodat kinders van twee tot drie jaar dit maklik sal verstaan Goeienag, Here is die perfekte boek om vir baie klein kinders voor slaaptyd te lees. Dit bevat die belangrikste Bybelstories, elkeen eenvoudig genoeg oorvertel sodat kinders van twee tot drie jaar dit maklik sal ve...
Gom vir jou stukkende wêreld
R 190.00
Met dekades se ervaring in die geestelike- en jeugbediening en 'n hele paar jeugverhale agter sy naam skryf Jan Vermeulen hierdie insiggewende, Bybelse gids vir tieners. GOM vir jou stukkende wêreld bevat 5 belangrike Bybelse waarhede wat tieners kan bekwaam om: Die kernboodskap van die Bybel beter te verstaan. Antwoorde op hul geestelike ...
Good Night, God
R 110.00
Good Night, God covers a number of well-known Bible stories, boiled down to what a 2-4 year old can understand. Good Night, God is perfect for reading before bedtime. It covers a number of well-known Bible stories, each boiled down to what a 2-4 year old can understand. Each story ends with saying good night to all the characters from that story...