Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7641549209772,"title":"Low Carb is Lekker","handle":"low-carb-is-lekker","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eLow carb is Lekker\u003c\/em\u003e  is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak.\u003cbr\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHaar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ’n behoefte aan ’n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en\u003cem\u003e Low Carb is Lekker \u003c\/em\u003e is gebore.\u003cbr\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDaar is maklike koring-, graan- en suikervrye plaasvervangers vir familiegunstelinge (dink aan bobotie, macaroni-en-kaas en kerrie-en-rys), vinnige trooskos (gnocchi en hoenderpastei) asook baie dekadente bederfkos (malvapoeding, sjokoladebruintjies en melktert).\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGeskryf deur ’n ma vir ander ma’s wat hul geliefdes se gesondheid deur voeding wil herstel.\u003cem\u003e Low carb is Lekker  \u003c\/em\u003esal beslis byval vind by alle Suid-Afrikaners wat lief is vir tuiskos sonder om hul gesondheid en welstand in te boet.\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-06-15T12:38:35+02:00","created_at":"2023-06-15T12:38:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Latest","Volwasse"],"price":34000,"price_min":34000,"price_max":34000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609678418092,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ine Reynierse","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Low Carb is Lekker","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":34000,"weight":490,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432305468","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432305468-LowCarbisLekker_Afrik_-IneReynierse-HR.jpg?v=1686825529"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432305468-LowCarbisLekker_Afrik_-IneReynierse-HR.jpg?v=1686825529","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249439076524,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.774,"height":517,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432305468-LowCarbisLekker_Afrik_-IneReynierse-HR.jpg?v=1686825529"},"aspect_ratio":0.774,"height":517,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432305468-LowCarbisLekker_Afrik_-IneReynierse-HR.jpg?v=1686825529","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eLow carb is Lekker\u003c\/em\u003e  is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak.\u003cbr\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHaar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ’n behoefte aan ’n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en\u003cem\u003e Low Carb is Lekker \u003c\/em\u003e is gebore.\u003cbr\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDaar is maklike koring-, graan- en suikervrye plaasvervangers vir familiegunstelinge (dink aan bobotie, macaroni-en-kaas en kerrie-en-rys), vinnige trooskos (gnocchi en hoenderpastei) asook baie dekadente bederfkos (malvapoeding, sjokoladebruintjies en melktert).\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGeskryf deur ’n ma vir ander ma’s wat hul geliefdes se gesondheid deur voeding wil herstel.\u003cem\u003e Low carb is Lekker  \u003c\/em\u003esal beslis byval vind by alle Suid-Afrikaners wat lief is vir tuiskos sonder om hul gesondheid en welstand in te boet.\u003c\/div\u003e"}

Low Carb is Lekker

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Ine Reynierse

Low carb is Lekker  is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak.
 
Haar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ’n behoefte aan ’n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en Low Carb is Lekker  is gebore.
 
Daar is maklike koring-, graan- en suikervrye plaasvervangers vir familiegunstelinge (dink aan bobotie, macaroni-en-kaas en kerrie-en-rys), vinnige trooskos (gnocchi en hoenderpastei) asook baie dekadente bederfkos (malvapoeding, sjokoladebruintjies en melktert).

Geskryf deur ’n ma vir ander ma’s wat hul geliefdes se gesondheid deur voeding wil herstel. Low carb is Lekker  sal beslis byval vind by alle Suid-Afrikaners wat lief is vir tuiskos sonder om hul gesondheid en welstand in te boet.

Related Products