Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7641548357804,"title":"Low Carb is Lekker Twee","handle":"low-carb-is-lekker-twee","description":"\u003cp\u003eOm laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e‘Low-carb’ is lekker\u003c\/em\u003e, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer... meer gesonde maaltye!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ’n laekoolhidraat-leefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-15T12:36:45+02:00","created_at":"2023-06-15T12:36:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Latest","Volwasse"],"price":34000,"price_min":34000,"price_max":34000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609674322092,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ine Reynierse","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Low Carb is Lekker Twee","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":34000,"weight":490,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432306892","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432306892-Lowcarbislekkertwee-IneReynierse.jpg?v=1686825423"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432306892-Lowcarbislekkertwee-IneReynierse.jpg?v=1686825423","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249437405356,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.795,"height":503,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432306892-Lowcarbislekkertwee-IneReynierse.jpg?v=1686825423"},"aspect_ratio":0.795,"height":503,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432306892-Lowcarbislekkertwee-IneReynierse.jpg?v=1686825423","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eOm laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e‘Low-carb’ is lekker\u003c\/em\u003e, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer... meer gesonde maaltye!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ’n laekoolhidraat-leefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.\u003c\/p\u003e"}

Low Carb is Lekker Twee

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Ine Reynierse

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper ‘Low-carb’ is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.

Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer... meer gesonde maaltye!

As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ’n laekoolhidraat-leefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.

Related Products