- Home
- Volwasse
Volwasse
Liefde vir Lienke
R 70.00
Lienke Botha: 23 jaar oud, hoof van Openbare Betrekkinge, honneursgraad in Kommunikasiekunde, praat Xhosa vlot en is rekenaarvaardig. Lienke Botha se sorgvrye lewe verander ingrypend toe sy vir die eerste keer werklik haar hart verloor. Sy gee haarself oor aan 'n allesoorheersende verliefdheid op die aantreklike dokter Gerhard Deetlefs. Sonder ...
Geheime van die hemel ontsluit
R 80.00
In die geheime van die hemel ontsluit deel Hephzibah Maritz met haar lesers opbarings oo rid ehemel wat sy van die Vader-God self ontvang het. Dit is haar gebed dat hierdie geestelike reise vir elke leser 'n onvergeetlike ervaring sal wees, 'n openbaring wat ook by hulle die honger sal aanwakker om die Abba Vader, Jesus Christus en die Heilige G...
Aardwolf tot Ystervark
R 750.00
n Baie insiggewende Afrikaanse boek wat vrae en antwoorde bevat van Suid-Afrikaanse diere, wat wissel van die Aardwolf na die Ystervark. Dit is 'n baie nuttige gids wanneer jy nasionale parke in Suid-Afrika besoek. Voorbeeld vrae in die boek; Kan 'n enkele leeu 'n kameelperd doodmaak?; Watter diere kan draers van hondsdolheid wees?; Hoekom ruik ...
Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2, Die
R 370.00
Topverkoperskrywer Louisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil hê en het weer plaaslike geure na vore gebring! Resepte sluit in springbokkie-kaaskoek, brandewyn-en-coke-hoendervlerkies, snoek- en appelkoosfilo-samosas, en 'n visvinger-Gatsby vir die honger kinders wat hulle self kan opslaan. Peri-peri-hoenderpastei, gammon (ja – dit kan in die ...
Kokkedoor 1: Resepte uit jou Gunsteling TV-Reeks
R 120.00
Kokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees. Die doel van die reeks was “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots...
Rooi Rose: Kuierkos
R 120.00
In Kuierkos kuier ons saam met ons hartsmense – familie en vriende. Ons hou familiefeeste en vier Moedersdag en hou ’n fyn tee vir ouma, want so word ons herinner aan waar ons vandaan kom. Kuier saam met vriende is ook hoog op die prioriteitslys te wees, want wat is nou lekkerder as om in die winter ’n sop-opskop te hou, in die somer te braai of...
Volgehoue Energie vir Kinders
R 80.00
Kinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer. Die wye verskeidenheid resepte bevat tipie...
Maak Vyf - 1 Bestanddeel = 5 Resepte
R 120.00
Maak Vyf bevat eenvoudige en maklike resepte van bekende bestanddele wat elk op vyf verskillende maniere gebruik word. Die boek fokus op ’n seleksie van alledaagse bestanddele soos geblikte vis, hoenderfilette, eiers, pasta, rys, droë boontjies, botterskorsie en tamaties om net ’n paar te noem. Die resepte strek van vinnige maaltye, bygeregte en...
Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2
R 120.00
This second compilation in the hugely successful YHuisgenoot Top 500 Wenresepte series contains the best recipes from the Huisgenoot kitchen from the last seven years. With its nearly 600 recipes, the book offers 60 pages more than the first Top 500. The addition of hints and variations also adds value and turns it into an essential kitchen refe...
Leserskring: Spogresepte
R 120.00
Dié spesiaal uitgesoekte spogresepte van Leserskring se bobaaskokke sal ‘n onmisbare plek op enige kombuisrak verower. Met meer as 100 resepte – alles van brood en sop tot interessante voorgeregte, watertand hoofgeregte en nagereg vir die soettand – is hier iets vir elkeen. Toe Leserskring ‘n ruk gelede hul toptien-tuiskokke se resepte gebunde...
Kokkedoor 2: Versamelresepte
R 120.00
Die tweede boek van die uiters gewilde realiteits televisie-reeks Kokkedoor. Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordeldaars in, asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het. Leer die deeln...
Onthaal op Groot Skaal
R 150.00
Hoe meer siele, hoe meer vreugde! Hierdie boek is vir elkeen wat al vir 12 mense of meer moes kosmaak. Onthaal word maklik met wonderlike disse wat jy sonder groot moeite op skaal kan voorberei. Bestanddele word gebruikersvriendelik in tabelle ingedeel van 12, 25 en 50 porsies. Daar is ook ’n spesiale hoofstuk vir spyseniering by skool- of sport...
Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters
R 120.00
Volgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters is die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonl...
Agter+blad: erfeniskos/woordreis
R 230.00
In agter+blad sit die tydskrif Tuis se uitsoek-agterbladskrywer en bobaaskok Neil Stemmet, die segetog voort wat hy met sy debuur sout+peper behaal het. In die versameling stories wat in 2012-13 in Tuis verskyn het is daar die innigste beskrywings van die lewe toe eenvoud nog 'n towerwoord was en mense mekaar ondersteun het om aan die lewe te bl...
Kook Met Blikkies en Pakkies
R 120.00
Die topverkoper Kook met blikkies en pakkies het in 1997 vir die eerste keer verskyn. Vandag is dié gewilde staatmaker terug, volledig hersien en met ’n splinternuwe verpakking. ’n Kookboek spesiaal geskryf vir besige ma’s, haastige kokke en almal wat soms desperaat wonder wat om met die inhoud van hul kos- en yskas aan te vang! Vindingryke rese...
Corli se Kombuis
R 150.00
Die Koekedoorwenner van 2016 gee haar/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke: - Lank, lank gelede - Binne ’n uur - So ’n bietjie Frankryk - Kook saam met vriende - Suid-Afrikaans - Of maak dit jou eie … - Klein en fyn - Koek-en-tert-liefdes - Meesterstukke - Lekker vir oulaas. Heerlike resepte wat deeglik beproef is en ge...