- Home
- Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Fiksie
Kinders: 6 tot 8 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Christelik
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Julia Donaldson
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
- Under 6
Babalela
R 150.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
Babalela Boekpak
R 470.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
Babalela: Diep, diep in ’n donker bos
R 150.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
Babalela: Los ons uit!
R 150.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
Babalela: Ons kan!
R 150.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
Baby Touch: Hallo, Pappa!
R 150.00
Hallo Pappa! maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s’n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die la...
Bastian Blom en die gillende Geraamte 2edruk
R 150.00
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: • valstande, • ou brille, • posseëls met vlermuise op, (Hy het nog net...
Bastian Blom en die pratende portret 2e Uitgawe
R 170.00
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis gelee. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: alstande; ou brille; posseels met vlermuise op (Hy het nog net dertie...
Bastian Blom en die woedende weerwolf 2e Uitgawe
R 150.00
Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde klante in sy pa se antiekwinkel opduik. Maar hierdie keer is daar 'n harige besoeker wat vir die volmaan tjank.....
Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma
R 150.00
Bella Beer wil vir Mamma iets maak ? 'n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ?n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is 'n hartjie blou? Nee, ?n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma?
Bella Beer: 'n Liggie Vir Pappa
R 150.00
Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slalpenstyd kom, wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa's? vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie die sterretjies van haar bed af sien nie. Ha! Wag so 'n bietjie, Pappa maak 'n plan!
Bertie Blikbrein
R 170.00
Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp... Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis 'n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.
Bok wat sy spring verloor het, Die
R 190.00
Wat is 'n springbok sonder sy spring? Net 'n bok? Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor met skreeusnaakse gevolge. 'n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.
Bontie se Brul
R 90.00
Dinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul. Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie ’n dapper ding: Hy sing...
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo Omnibus
R 260.00
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die...
Daar's 'n grak in my sak (Dr. Seuss)
R 185.00
Was daar al ooit ’n grak in jou sak? Of ’n benster in jou venster? Wat van ’n noeknak op jou boekrak? Met ’n kombinasie van skreeusnaakse stories, lawwe karakters en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees pret. Lees Dr. Seuss se gewilde There’s a Wocket in My Pocket vir die eerste keer in Afrikaans!