- Home
- Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Fiksie
Kinders: 6 tot 8 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Christelik
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Julia Donaldson
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Stories met Lesse
- Under 6
Eerste Leesboeke: Skaam Spokie
R 70.00
Al wat Spokie wil hê, is 'n vriend, maar om 'n spook te wees, maak dit baie moeiliker. Wanneer Halloween kom, sal Scott uiteindelik 'n paar spooky vriende?
Eerste Leesboeke: Skooluitstappie vir Superhelde
R 70.00
Mev. Wonder neem haar klas van superhelde op 'n skooluitstappie na die museun toe. Maar sal hulle daarin slaag om hulle superkragte geheim te hou? Kleurkodes vir begeleide lees.
Eerste Leesboeke: Slakke in die Ruimte
R 70.00
Sara droom van die buitenste ruim en om marsmannetjies te ontmoet. Selfs al spot almal haar daaroor, gaan Sara nie ophou droom nie. Sy weet dat daar eendag slakke tussen die sterre sal wees.
Eerste Leesboeke: So Stil Soos 'n Muis
R 70.00
Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie 'n plan! Kan Ollie leer om so stil soos 'n muis te wees?
Eerste Leesboeke: Wenskat!
R 70.00
Mira wil net dieretuindiere as troeteldiere aanhou en elke dag roomys eet, maar almal sê altyd nee! Wanneer 'n rowwe, wilde rondloperkat in die dorp opdaag, word Mira se wens waar... Maar sal sy gelukkig wees?
Eerste Leesboeke: Zoem en Spring! Spring!
R 70.00
Zoem. Zoem! Zoem!-Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Klerukodes vir begeleide lees. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Ek kan nou Lees: Plaasstories
R 70.00 R 90.00
Hierdie pragtige boek met plaasstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek kan nou Lees: Prinsesstories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met prinsesstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit.
Ek kan nou Lees: Slaaptydstories
R 90.00
Hierdie pragtige boek met oulike slaaptydstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "
Ek lees self 5 Olifant en seekoei trek tou
R 60.00
'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op 'n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op 'n dag skaap-klere aantrek! ...
Ek lees self 6 Jakkals en kraai en die stuk kaas
R 65.00
'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op 'n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op 'n dag skaap-klere aantrek! ...
Ek Lees Self: Die Fluitspeler Van Hamelin
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Ek soek my hoed
R 195.00
Die beer se hoed is weg en hy soek dit terug. Geduldig en hoflik vra hy al die diere wat hy teekom of hulle dit gesien het. En nes hy moed verloor, besef hy dat hy tog sy hoed gesien het ... Hierdie eksentrieke en skreeusnaakse prenteboek sal beide grootmense en kinders se tone laat krul van lekkerte.
Emosies: 'n Verliefde Katjie
R 70.00
Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan? Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in j...
Erik en die Kido-Dinges
R 180.00
Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk ...
Fantasi Minileesboek: Dis 'n Hondelewe
R 70.00
Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag!