Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 6 tot 8 Jaar

Sort by:
Filter
Erik en die Kido-Dinges

Soft Cover

R 180.00
{"id":7083623579820,"title":"Erik en die Kido-Dinges","handle":"erik-en-die-kido-dinges","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se gesin vir hom glad nie meer so sleg nie en verlang hy selfs so 'n bietjie na hulle! Gelukkig ontdek Erik dat daar ook 'n oudoteek is waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan toe hy die De Kommers gaan omruil? Niemand anders as sy eie ouers nie - en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-11-23T11:05:22+02:00","created_at":"2021-11-23T11:05:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850297847980,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Leon de Villiers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Erik en die Kido-Dinges","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":180,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799340754","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErikendieKido.jpg?v=1637658321"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErikendieKido.jpg?v=1637658321","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23483254603948,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErikendieKido.jpg?v=1637658321"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErikendieKido.jpg?v=1637658321","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se gesin vir hom glad nie meer so sleg nie en verlang hy selfs so 'n bietjie na hulle! Gelukkig ontdek Erik dat daar ook 'n oudoteek is waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan toe hy die De Kommers gaan omruil? Niemand anders as sy eie ouers nie - en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!\u003c\/span\u003e"}
Erik en die Kido-Dinges

Erik en die Kido-Dinges

R 180.00

Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk ...


More Info
{"id":1591246880879,"title":"Fantasi Minileesboek: Dis 'n Hondelewe","handle":"fantasi-minileesboek-dis-n-hondelewe","description":"Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag!","published_at":"2018-09-21T14:01:48+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:48+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239723061359,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Paul Banks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Fantasi Minileesboek: Dis 'n Hondelewe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660598","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dis_n_Hondelewe.jpg?v=1537584442"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dis_n_Hondelewe.jpg?v=1537584442","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946027954287,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.792,"height":520,"width":412,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dis_n_Hondelewe.jpg?v=1537584442"},"aspect_ratio":0.792,"height":520,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dis_n_Hondelewe.jpg?v=1537584442","width":412}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag!"}
Fantasi Minileesboek: Dis 'n Hondelewe

Fantasi Minileesboek: Dis 'n Hondelewe

R 70.00

Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag!


More Info
{"id":1591246815343,"title":"Fantasi Minileesboek: Dit Belowe Ek Jou","handle":"fantasi-minileesboek-dit-belowe-ek-jou","description":"Bruno raak op 'n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly 'n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: Vertrou jy my? Bruno se vertroue word kwaai getoets. 'n verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.","published_at":"2018-09-21T14:01:48+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:48+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722963055,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Knister","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Fantasi Minileesboek: Dit Belowe Ek Jou","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660581","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dit_belowe_ek_jou.jpg?v=1537584532"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dit_belowe_ek_jou.jpg?v=1537584532","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946036539503,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.792,"height":520,"width":412,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dit_belowe_ek_jou.jpg?v=1537584532"},"aspect_ratio":0.792,"height":520,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dit_belowe_ek_jou.jpg?v=1537584532","width":412}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Bruno raak op 'n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly 'n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: Vertrou jy my? Bruno se vertroue word kwaai getoets. 'n verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel."}
Fantasi Minileesboek: Dit Belowe Ek Jou

Fantasi Minileesboek: Dit Belowe Ek Jou

R 70.00

Bruno raak op 'n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly 'n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: Vertrou jy my? Bruno se vertroue word kwaai getoets. 'n verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.


More Info
{"id":1571570417775,"title":"Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland","handle":"flintie-valsbaard-en-die-ys-eiland","description":"Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!","published_at":"2018-09-18T13:57:30+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061458031,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marcelle Du Plessis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":359,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475024","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946045124719,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.91,"height":676,"width":615,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620"},"aspect_ratio":0.91,"height":676,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620","width":615}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!"}
Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

R 100.00

Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan v...


More Info
Geliefde Sprokies Bundel

Hard Cover

R 275.00
{"id":1591246684271,"title":"Geliefde Sprokies Bundel","handle":"geliefde-sprokies-bundel","description":"Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …","published_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":27500,"price_min":27500,"price_max":27500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722668143,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Madeleine Mansiet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Geliefde Sprokies Bundel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":27500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660550","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946092540015,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":832,"width":639,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120"},"aspect_ratio":0.768,"height":832,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120","width":639}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …"}
Geliefde Sprokies Bundel

Geliefde Sprokies Bundel

R 275.00

Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …


More Info
Goorgomgaai, Die

Hard Cover

R 190.00
{"id":6733062832300,"title":"Goorgomgaai, Die","handle":"goorgomgaai-die","description":"'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos. Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop...","published_at":"2021-06-03T08:40:49+02:00","created_at":"2021-06-03T08:40:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Age 6 - 8","Age 8 - 10","Fiksie","Julia Donaldson","Kinders","Protea"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39851715068076,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Julia Donaldson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Goorgomgaai, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":325,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311379","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goorgomgaai.jpg?v=1622702548"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goorgomgaai.jpg?v=1622702548","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21199500345516,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":400,"width":307,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goorgomgaai.jpg?v=1622702548"},"aspect_ratio":0.768,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Goorgomgaai.jpg?v=1622702548","width":307}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos. Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop..."}
Goorgomgaai, Die

Goorgomgaai, Die

R 190.00

'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos. Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop...


More Info
{"id":7083599364268,"title":"Goue lint-stories: 'n Duisend en een Nagte","handle":"goue-lint-stories-n-duisend-en-een-nagte","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eHierdie wonderlike boek wat 12 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan 'n skatkis van tydlose verhale.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-11-23T10:48:02+02:00","created_at":"2021-11-23T10:48:02+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","NB"],"price":27500,"price_min":27500,"price_max":27500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850253807788,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Stefania Leonardi Hartley","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Goue lint-stories: 'n Duisend en een Nagte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":27500,"weight":300,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798178488","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Duisendeneennagte.jpg?v=1637657319"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Duisendeneennagte.jpg?v=1637657319","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23483088142508,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.775,"height":645,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Duisendeneennagte.jpg?v=1637657319"},"aspect_ratio":0.775,"height":645,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Duisendeneennagte.jpg?v=1637657319","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eHierdie wonderlike boek wat 12 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan 'n skatkis van tydlose verhale.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Goue lint-stories: 'n Duisend en een Nagte

Goue lint-stories: 'n Duisend en een Nagte

R 275.00

Hierdie wonderlike boek wat 12 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan 'n skatkis van tydlose verhale.


More Info
Groot Poefwedstryd, Die

Hard Cover

R 160.00
{"id":6733069975724,"title":"Groot Poefwedstryd, Die","handle":"groot-poefwedstryd-die","description":"\u003cp\u003eKoning Kuttel het 'n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel se balkom sien Koning Kuttel dan 'n optog van verriklike poefkunswerke voor hom verbykom. Wie se naam gaan die koninklike kneg hierdie jaar uitbeitel in die gedenksteen met al die wenners van die Groot Poefwedstryd.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-06-03T08:43:20+02:00","created_at":"2021-06-03T08:43:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Age 6 - 8","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39851778474156,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Guido van Genechten","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Groot Poefwedstryd, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":310,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869199647","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootPoefwedstryd.jpg?v=1622702643"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootPoefwedstryd.jpg?v=1622702643","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21199506800812,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":3007,"width":2338,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootPoefwedstryd.jpg?v=1622702643"},"aspect_ratio":0.778,"height":3007,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootPoefwedstryd.jpg?v=1622702643","width":2338}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKoning Kuttel het 'n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel se balkom sien Koning Kuttel dan 'n optog van verriklike poefkunswerke voor hom verbykom. Wie se naam gaan die koninklike kneg hierdie jaar uitbeitel in die gedenksteen met al die wenners van die Groot Poefwedstryd.\u003c\/p\u003e"}
Groot Poefwedstryd, Die

Groot Poefwedstryd, Die

R 160.00

Koning Kuttel het 'n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel se balkom sien Koning Kuttel dan 'n optog van verriklike poefkunswerke voor hom verbykom. Wie se naam gaan die koninklike kneg hierdie jaar uitbeitel in die gede...


More Info
Hekselientjie Bonkie Se Eier

Hard Cover

R 85.00
{"id":1591243866223,"title":"Hekselientjie Bonkie Se Eier","handle":"hekselientjie-bonkie-se-eier","description":"Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!","published_at":"2018-09-21T14:01:27+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":8500,"price_min":8500,"price_max":8500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710183535,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"An Melis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hekselientjie Bonkie Se Eier","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475703","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946106138735,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.83,"height":804,"width":667,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265"},"aspect_ratio":0.83,"height":804,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265","width":667}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!"}
Hekselientjie Bonkie Se Eier

Hekselientjie Bonkie Se Eier

R 85.00

Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!


More Info
Hekselientjie En Die Draaktrane

Hard Cover

R 60.00
{"id":1591243931759,"title":"Hekselientjie En Die Draaktrane","handle":"hekselientjie-en-die-draaktrane","description":"Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.","published_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710216303,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"An Melis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hekselientjie En Die Draaktrane","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475710","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946117247087,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.863,"height":791,"width":683,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391"},"aspect_ratio":0.863,"height":791,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391","width":683}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper."}
Hekselientjie En Die Draaktrane

Hekselientjie En Die Draaktrane

R 60.00

Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.


More Info
Help Leeu sy Tande Borsel!

Hard Cover

R 100.00
{"id":8655090909356,"title":"Help Leeu sy Tande Borsel!","handle":"oom-alfie-jy-lieg-mos-nou-copy","description":"\u003cp\u003eMeneer Leeu het dringend hulp nodig:\u003cbr\u003eHy het lanklaas sy tande geborsel. En alleen kan hy dit nie regkry nie!\u003cbr\u003eKan jy hom help?\u003cbr\u003eNatie Peperment Krimpvarkie wys vir jou wat om te doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSó is dit pret om te leer hoe om tande te borsel!\u003cbr\u003e’n Saamdoenboekie met kielie, gorrel en tande borsel.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-07-09T11:04:48+02:00","created_at":"2026-07-09T11:04:48+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46746356187308,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sophie Schoenwald","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Help Leeu sy Tande Borsel!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781997447054","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Helpleeusytandeborsel.webp?v=1783587950"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Helpleeusytandeborsel.webp?v=1783587950","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33875109707948,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.001,"height":2500,"width":2502,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Helpleeusytandeborsel.webp?v=1783587950"},"aspect_ratio":1.001,"height":2500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Helpleeusytandeborsel.webp?v=1783587950","width":2502}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eMeneer Leeu het dringend hulp nodig:\u003cbr\u003eHy het lanklaas sy tande geborsel. En alleen kan hy dit nie regkry nie!\u003cbr\u003eKan jy hom help?\u003cbr\u003eNatie Peperment Krimpvarkie wys vir jou wat om te doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSó is dit pret om te leer hoe om tande te borsel!\u003cbr\u003e’n Saamdoenboekie met kielie, gorrel en tande borsel.\u003c\/p\u003e"}
Help Leeu sy Tande Borsel!

Help Leeu sy Tande Borsel!

R 100.00

Meneer Leeu het dringend hulp nodig:Hy het lanklaas sy tande geborsel. En alleen kan hy dit nie regkry nie!Kan jy hom help?Natie Peperment Krimpvarkie wys vir jou wat om te doen. Só is dit pret om te leer hoe om tande te borsel!’n Saamdoenboekie met kielie, gorrel en tande borsel.


More Info
{"id":7635444629676,"title":"Hoe die grons Kersfees gesteel het (Dr. Seuss)","handle":"hoe-die-gons-kersfees-gesteel-het-dr-seuss","description":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eElke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat ... Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT! Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly?\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-06-01T12:50:40+02:00","created_at":"2023-06-01T12:50:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42592468500652,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dr. Seuss","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoe die grons Kersfees gesteel het (Dr. Seuss)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":230,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310792","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hoeditgonskersfeesgesteeleht.jpg?v=1685616717"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hoeditgonskersfeesgesteeleht.jpg?v=1685616717","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28203574821036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":459,"width":459,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hoeditgonskersfeesgesteeleht.jpg?v=1685616717"},"aspect_ratio":1.0,"height":459,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hoeditgonskersfeesgesteeleht.jpg?v=1685616717","width":459}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eElke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat ... Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT! Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly?\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Hoe die grons Kersfees gesteel het (Dr. Seuss)

Hoe die grons Kersfees gesteel het (Dr. Seuss)

R 160.00

  Elke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat ... Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT! Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly?


More Info
Horton Hoor 'n Hoe! (Dr. Seuss)

Hard Cover

R 175.00
{"id":7083590713516,"title":"Horton Hoor 'n Hoe! (Dr. Seuss)","handle":"horton-hoor-n-hoe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp die 15de Mei in die oerwoud van Noel\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eterwyl Herrie Olifant swem in sy poel\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003esou hy laat op een middag ’n ietsietjie hoor,\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n klein krieselklankie wat krap in sy oor…\u003c\/i\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-23T10:36:05+02:00","created_at":"2021-11-23T10:36:04+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":17500,"price_min":17500,"price_max":17500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850235850924,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dr. Seuss","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Horton Hoor 'n Hoe! (Dr. Seuss)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17500,"weight":230,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310785","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hortonhoor_nHoe.jpg?v=1637656565"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hortonhoor_nHoe.jpg?v=1637656565","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482979287212,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.743,"height":400,"width":297,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hortonhoor_nHoe.jpg?v=1637656565"},"aspect_ratio":0.743,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hortonhoor_nHoe.jpg?v=1637656565","width":297}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp die 15de Mei in die oerwoud van Noel\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eterwyl Herrie Olifant swem in sy poel\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003esou hy laat op een middag ’n ietsietjie hoor,\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n klein krieselklankie wat krap in sy oor…\u003c\/i\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!\u003c\/p\u003e"}
Horton Hoor 'n Hoe! (Dr. Seuss)

Horton Hoor 'n Hoe! (Dr. Seuss)

R 175.00

Op die 15de Mei in die oerwoud van Noelterwyl Herrie Olifant swem in sy poelsou hy laat op een middag ’n ietsietjie hoor,’n klein krieselklankie wat krap in sy oor…   Toe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die ...


More Info
In die Kliptyd: Ek, Petoet

Soft Cover

R 80.00
{"id":7062601826476,"title":"In die Kliptyd: Ek, Petoet","handle":"ek-petoet","description":"\u003cdiv class=\"dgreen\" data-mce-fragment=\"1\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ePetoet beland in die moeilikheid wanneer een van sy uitvindsels vir baba Nien in gevaar stel. Maar dis alles goed en wel, want sy weet presies na wie om te wys!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-11-08T11:07:30+02:00","created_at":"2021-11-08T11:07:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40797945200812,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rebecca Lisle","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"In die Kliptyd: Ek, Petoet","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":130,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446385","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydEkPetoet.jpg?v=1636362565"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydEkPetoet.jpg?v=1636362565","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23306935140524,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.944,"height":463,"width":437,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydEkPetoet.jpg?v=1636362565"},"aspect_ratio":0.944,"height":463,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydEkPetoet.jpg?v=1636362565","width":437}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"dgreen\" data-mce-fragment=\"1\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003ePetoet beland in die moeilikheid wanneer een van sy uitvindsels vir baba Nien in gevaar stel. Maar dis alles goed en wel, want sy weet presies na wie om te wys!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e"}
In die Kliptyd: Ek, Petoet

In die Kliptyd: Ek, Petoet

R 80.00

Petoet beland in die moeilikheid wanneer een van sy uitvindsels vir baba Nien in gevaar stel. Maar dis alles goed en wel, want sy weet presies na wie om te wys!


More Info
In die Kliptyd: Klip-onderbroek

Soft Cover

R 80.00
{"id":7062611394732,"title":"In die Kliptyd: Klip-onderbroek","handle":"in-die-kliptyd-klip-onderbroek","description":"\u003cp\u003ePetoet kry yskoud .... Hy  kry die blink plan om vir hom 'n onderbroek te maak!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar in die kliptyd is daar nie veel om 'n onderbroek van te maak nie .... Of is daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" data-mce-fragment=\"1\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-11-08T11:13:20+02:00","created_at":"2021-11-08T11:13:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40797957390508,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rebecca Lisle","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"In die Kliptyd: Klip-onderbroek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":130,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446361","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydKliponderbroek.jpg?v=1636363030"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydKliponderbroek.jpg?v=1636363030","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23307000152236,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.934,"height":469,"width":438,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydKliponderbroek.jpg?v=1636363030"},"aspect_ratio":0.934,"height":469,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydKliponderbroek.jpg?v=1636363030","width":438}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003ePetoet kry yskoud .... Hy  kry die blink plan om vir hom 'n onderbroek te maak!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar in die kliptyd is daar nie veel om 'n onderbroek van te maak nie .... Of is daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" data-mce-fragment=\"1\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e"}
In die Kliptyd: Klip-onderbroek

In die Kliptyd: Klip-onderbroek

R 80.00

Petoet kry yskoud .... Hy  kry die blink plan om vir hom 'n onderbroek te maak! Maar in die kliptyd is daar nie veel om 'n onderbroek van te maak nie .... Of is daar?


More Info
In die Kliptyd: Klipspeletjies

Soft Cover

R 80.00
{"id":7062607986860,"title":"In die Kliptyd: Klipspeletjies","handle":"in-die-kliptyd-klipspeletjies","description":"\u003cdiv class=\"dgreen\" data-mce-fragment=\"1\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eDie kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cbr\u003eSal Petoet 'n tikkie ruk en rol na die kliptyd kan bring?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-11-08T11:10:54+02:00","created_at":"2021-11-08T11:10:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40797953228972,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rebecca Lisle","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"In die Kliptyd: Klipspeletjies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":130,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446378","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydKlipspeletjies.jpg?v=1636362713"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydKlipspeletjies.jpg?v=1636362713","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23306957029548,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.925,"height":469,"width":434,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydKlipspeletjies.jpg?v=1636362713"},"aspect_ratio":0.925,"height":469,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IndieKliptydKlipspeletjies.jpg?v=1636362713","width":434}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"dgreen\" data-mce-fragment=\"1\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eDie kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cbr\u003eSal Petoet 'n tikkie ruk en rol na die kliptyd kan bring?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e"}
In die Kliptyd: Klipspeletjies

In die Kliptyd: Klipspeletjies

R 80.00

Die kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan. Sal Petoet 'n tikkie ruk en rol na die kliptyd kan bring?


More Info