Products
Lillie die heksie word 'n speurder
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met 'n vergrootglas en 'n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, h...
Lisa liefbesie se sewe verlore kolle
R 190.00
Ontmoet Lisa Liefbesie, 'n pragtige liewenheersbesie met bloedrooi vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets skrikwekkends – haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos! Volg Lisa op 'n opwindende avontuur terwyl sy soek vir haar kolle. Ontmoet vriende soos Ko...
Listen up! The assembly book every teacher needs
R 260.00
Listen Up! is a book for teachers, by teachers. With more than 75 contributions by beloved children’s and YA authors like Alet Steenkamp, Lori-Ann Preston, Sunel Combrinck and Nancy Gaylard, as well as experienced teachers and school principles for use in assemblies, class openings, student gatherings and the staff room, this collection of tried...
Lita in Towerland
R 75.00
Twaalf spannende voorleesstories vol betowering en gelukkige eindes: ’n Seepbel-ponie reis maan toe, die ponie Miekie neem ’n sirkus op horings, twee towerponies help ’n prutteldraak verjaag, prinses Wanda ontvlug uit die hoogste toring ter wêreld op die rug van ’n towerponie, en vele meer.
Lizzie Die Leeutjie
R 100.00
Leer jou kleingoed die ware betekenis van moed met die pragtige verhaal van Lizzie die leeutjie. Kinders sal mal wees oor Lizzie, ’n leeutjie wat die ware betekenis van moed ontdek. Wanneer die nuuskierige Lizzie sien iemand is in die moeilikheid, probeer sy dadelik self te help, maar sy vind gou uit om werklik dapper te wees, beteken soms men...
Loer binne: Die plaas
R 220.00
This board book with ten flaps provides children with a fun opportunity to find out more about the farm. Visit the farm to see what animals live there, the different plants and the vehicles used on the farm. Visit the stables, the chicken pen, the pigs and their little ones and the pond where you will see ducks and geese!
Loer binne: Die see
R 220.00
Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan...
Loer binne: Dinosourusse
R 220.00
Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal ...
Loer binne: Wilde diere
R 220.00
Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!
Loop Lag-Lag deur die Wetenskapklas
R 150.00
27 Getoorde resepte wat jou gaan laat lag terwyl jy leer! Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wêreld rondom jou werk? Dan is hierdie die boek vir jou! Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle doen eksperimente en ...
Losprys in Parys
R 250.00
Dienke kan glad nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so lelik ontspoor het nie. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd is daar 'n ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers he sy moet net halsoorkop verdwyn? En Frankryk toe van alle plekke? Parys toe? Sy weet dis heel moontlik "koebaai, Eddie" en dit voel vir...
Lotta se lewe (11): Slange en Hansworse
R 220.00
Lotta se klas moet 'n VERSKEIDENHEIDSKONSERT hou! Juffrou Knacker het besluit wie saam met wie moet werk – en Lotta se spanmaat is Benni! ’n Rocker! Chantelle doen saam met die Skaapkop Leigh-Anne (verraaier!) ’n klomp cool hondetoertjies en Rémi ry op ’n eenwielfiets, maar Lotta moet HANSWORSSTREKE uithaal. Dis onregverdig! Dankie tog sy het...
Lotta se lewe (13): Woef-waff!
R 220.00
Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is. Pappa is een van die ouers. Net die gedagte dat hulle na sy skool toe gaan, gee haar ’n NAAR KOL op haar maag. Gelukkig gaan hulle darem van ander cool beroepe ook leer. Leigh-Anne se ma werk by ’n hondesalon, en hulle gaan ook inloer by die DIE...
Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!
R 195.00
Lotta is só opgewonde! Dis ’n nuwe skooljaar en hulle het ’n nuwe klasonderwyser. Hulle huiswerk is om ’n videokanaal op die internet te begin. Lotta weet gelukkig hoe dit werk, want Mamma het nou haar eie TV-program waarop sy allerhande produkte uittoets (SANDRA SE WÊRELD op kanaal 987). Maar Lotta en Chantelle se PRODUKTASTIESE PRODUKTOETSERS-...
Lotta se lewe 4: 'n Haas uit die hoed
R 220.00
Lotta has chicken pox and can't go to school. It is so boring at home! She and Chantelle decide to get themselves really cool hobbies, but that is much easier said than done. When Zack Zeeman's new movie is being shot at their school, they finally find the best hobby ever . . . trying to become famous movie stars! Hilariously funny and wonderful...
Lukas bou 'n Superkar
R 180.00
Wat kry jy as jy die volgende bymekaarsit? Een Lukas, ʼn spul blokkies, een beste maat, ʼn boelie, ʼn kwaai juffrou en ʼn verlore wiskundeboek? ʼn Superkar! Lesers wat van Lego-sportkarre hou, sal mal wees oor hierdie boek. Dit sal sal selfs die mees teensinnige seunsleser laat aanhou lees