Products
My eerste boek oor perde en ponies: Alles wat jy wil weet
R 180.00
Alles wat kinders oor perde en ponies wil weet! Ontdek die wêreld van perde en ponies in hierdie gids propvol feite. Vind meer uit oor perde se gedrag, en ontdek hope nuttige wenke oor hoe om jou ponie te versorg. Ontmoet meer as 20 rasse, van Arabiere tot Shetlandponies. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van perde hou, of jy nou reed...
My Eerste Ensiklopedie
R 420.00
My eerste ensiklopedie is ’n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wêreld rondom hulle uit te vind. Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wêreld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aar...
My eerste soen (en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref)
R 150.00
Reza dink partykeer Murphy se wet is spesiaal vir haar uitgedink. Daardie wet wat se as iets verkeerd kan gaan, dan sal dit. In haar gunstelingskrywer se boeke het sulke rooigesig-oomblikke altyd romantiese gevolge, maar in die regte lewe werk dinge ongelukkig anders. In die regte lewe begin daar nie romantiese musiek speel as ’n ou jou soen nie...
My eerste voel en vind: Parkie
R 75.00
Perfek vir BABA Lig-die-flappie-raaiselspeletjie boek Vat en voel Wie kruip in die parkie weg? Hierdie stimulerende boek is vol vat-en-voel-pret en lig-die-flappie-verrassings!
My eerste voel en vind: See
R 75.00
Perfek vir BABA Lig-die-flappie-raaiselspeletjie boek Vat en voel Wat sal jy onder die see kry? Hierdie stimulerende boek is vol vat-en-voel-pret en lig-die-flappie-verrassings!
My Eerste Wilde Eiland-Avontuur
R 240.00
Riaan Manser se “My First Wild Island Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans!In Julie 2009 het Manser ‘n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het - ook alleen en sonder hulp.Hierdie kolossale reis van 5000 km, wat hom elf maande geneem het, was vo...
My Eerste Woordeboek (Afrikaans - Eng; Noord-Sotho - Zoeloe)
R 170.00
’n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Noord-Sotho en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas slu...
My eerste Ysland-avontuur
R 240.00
Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagt...
My Ensiklopedie van Belangrike Dinge
R 275.00
’n Fantastiese eerste ensiklopedie propvol feite, perfek vir jong slimkoppe wat nie kan wag om alles oor die wêreld te ontdek nie. My ensiklopedie van baie belangrike dinge verken temas soos diere, mense, planete, en baie belangrik, jy! Kinders kan uitvind wat ’n woestyn is, hoeveel kontinente daar is, leer om “hallo” en “totsiens” in verskillen...
My Groot Lofkleuter Bybel
R 340.00
Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met liedjieopnames gebruik te word. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die s...
My Groot Lofkleuter Bybel 2
R 340.00
Nog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders!Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees.Terwy...
My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek
R 150.00
Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af.Lê op 'n baal, sit agterstevoor op 'n trekker, klim op na die solder in die skuur,of gooi ‘n kombersie oop onder 'n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleurin! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elkmet interessante feite oor plaasdiere en vol...
My hart is vol Graffiti
R 70.00
Lara het die perfekte ou. Michael bring gereeld vir haar blomme skool toe. Sy glimlag sal enige tandarts laat straal van trots. En almal voorspel hy gaan oor twee jaar hoofseun wees. Die enigste meisie in die skool wat nie van hom hou nie, is haar beste vriendin, Vanessa. Maar dan moet Lara en Vanessa 'n artikel vir 'n tienertydskrif skryf. Die ...
My maats kom kuier!
R 190.00
Hou die beste oorslaappartytjies ooit! Net een ding is lekkerder as ’n uitslaapaand, en dit is om een te beplan. Met alles van speletjies en vasvrae tot bederf-idees en middernagfeeste sal jou idees nooit opraak met My maats kom kuier! nie. My maats kom kuier! is propvol aktiwiteite, temas en dinge om te maak wat jou maats vir dae aan die praa...
My Ouma is 'n Film-ster
R 190.00
Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.Toe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n ge...
My Ouma is 'n Rock-ster
R 190.00
Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in ‘n bloedrooi sportmotor rond! Maar om die kleinseun te wees van die beroemde ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees…