Spend over R500 to qualify for free delivery!

Products

Sort by:
Filter
{"id":1669014716527,"title":"Hoezit 13: Die Wonderwêreld van die Seelewe","handle":"hoezit-13-wonderwereld-van-seelewe","description":"Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!","published_at":"2018-10-06T08:50:31+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:31+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642975343,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 13: Die Wonderwêreld van die Seelewe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799383645"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Seelewe.jpg?v=1538811281"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Seelewe.jpg?v=1538811281","options":["Title"],"content":"Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!"}
Hoezit 13: Die Wonderwêreld van die Seelewe

Hoezit 13: Die Wonderwêreld van die Seelewe

R 80.00

Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!


More Info
{"id":1669014749295,"title":"Hoezit 14: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies","handle":"hoezit-14-wonderwereld-van-perde-en-ponies","description":"\u003cp\u003eWat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:31+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:31+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643008111,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 14: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799383652"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_Perde_en_Ponies.jpg?v=1538811302"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_Perde_en_Ponies.jpg?v=1538811302","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eWat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 14: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies

Hoezit 14: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies

R 80.00

Wat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite,...


More Info
{"id":1669014782063,"title":"Hoezit 15: Die Wonderwêreld van my Liggaam","handle":"hoezit-15-wonderwereld-van-my-liggaam","description":"Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg!","published_at":"2018-10-06T08:50:32+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:32+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643040879,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 15: Die Wonderwêreld van my Liggaam","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799384451"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_my_Liggaam.jpg?v=1538811324"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_my_Liggaam.jpg?v=1538811324","options":["Title"],"content":"Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg!"}
Hoezit 15: Die Wonderwêreld van my Liggaam

Hoezit 15: Die Wonderwêreld van my Liggaam

R 80.00

Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wo...


More Info
{"id":1669014814831,"title":"Hoezit 16: Die Wonderwêreld van die Ruimte","handle":"hoezit-16-wonderwereld-van-ruimte","description":"\u003cp\u003eWaaruit bestaan Saturnus se ringe? Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie? Waarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm? Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van ons sterrestelsel kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind uit hoe die nuutste ruimteteleskope werk, ontdek wat alles onder die aarde se oppervlak gebeur, soek saam na lewe in die buitenste ruimte, en leer meer oor ons naaste ster, die Son.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:32+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:32+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643073647,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 16: Die Wonderwêreld van die Ruimte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799388787"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_ons_ruimte.jpg?v=1538811402"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_ons_ruimte.jpg?v=1538811402","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eWaaruit bestaan Saturnus se ringe? Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie? Waarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm? Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van ons sterrestelsel kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind uit hoe die nuutste ruimteteleskope werk, ontdek wat alles onder die aarde se oppervlak gebeur, soek saam na lewe in die buitenste ruimte, en leer meer oor ons naaste ster, die Son.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 16: Die Wonderwêreld van die Ruimte

Hoezit 16: Die Wonderwêreld van die Ruimte

R 80.00

Waaruit bestaan Saturnus se ringe? Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie? Waarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm? Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrap...


More Info
{"id":1777153179759,"title":"Hoezit 17: Die Wonderwêreld van Natuurrampe","handle":"copy-of-hoezit-1-die-wonderwereld-van-soogdiere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan. Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","created_at":"2018-10-25T11:34:18+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16760240930927,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 17: Die Wonderwêreld van Natuurrampe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389333"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan. Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 17: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

Hoezit 17: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

R 80.00

Wat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en k...


More Info
{"id":3970212954223,"title":"Hoezit 18: Die wonderwereld van Voertuie","handle":"hoezit-18-voertuie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVan monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie het die wiel uitgevind?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe vinnig is die vinnigste trein op aarde?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe gaan die motors van die toekoms lyk?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende wêreld van vervoer kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek hoe 'n binnebrandenjin werk, vind meer uit oor die asemrowende werksverrigting van Formule 1-motors en verstom jou aan 'n paar van die vreemdste voertuie wat ooit gebou is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-05T14:00:57+02:00","created_at":"2019-09-05T14:00:57+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543410761839,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 18: Die wonderwereld van Voertuie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799379198"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_wonderwereld_van_Voertuie.jpg?v=1567684903"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_wonderwereld_van_Voertuie.jpg?v=1567684903","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVan monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie het die wiel uitgevind?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe vinnig is die vinnigste trein op aarde?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe gaan die motors van die toekoms lyk?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende wêreld van vervoer kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek hoe 'n binnebrandenjin werk, vind meer uit oor die asemrowende werksverrigting van Formule 1-motors en verstom jou aan 'n paar van die vreemdste voertuie wat ooit gebou is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 18: Die wonderwereld van Voertuie

Hoezit 18: Die wonderwereld van Voertuie

R 80.00

Van monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie! Wie het die wiel uitgevind? Hoe vinnig is die vinnigste trein op aarde? Waarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik? Hoe gaan die motors van die toekoms lyk? Ontdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en a...


More Info
{"id":1777146986607,"title":"Hoezit 1: Die Wonderwêreld van Soogdiere","handle":"copy-of-hoezit-9-die-wonderwereld-van-plaasdiere","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoeveel weeg ’n olifant?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWatter soogdier het ’n snawel?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe vinnig kan ’n jagluiperd hardloop?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is die gevaarlikste soogdiere op aarde?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWatter soogdiere het in die oertyd geleef?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","created_at":"2018-10-25T11:31:50+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16760202133615,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 1: Die Wonderwêreld van Soogdiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799366716"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Soogdiere.jpg?v=1540459981"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Soogdiere.jpg?v=1540459981","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoeveel weeg ’n olifant?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWatter soogdier het ’n snawel?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe vinnig kan ’n jagluiperd hardloop?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is die gevaarlikste soogdiere op aarde?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWatter soogdiere het in die oertyd geleef?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 1: Die Wonderwêreld van Soogdiere

Hoezit 1: Die Wonderwêreld van Soogdiere

R 80.00

Hoeveel weeg ’n olifant? Watter soogdier het ’n snawel? Hoe vinnig kan ’n jagluiperd hardloop? Wat is die gevaarlikste soogdiere op aarde? Watter soogdiere het in die oertyd geleef? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!


More Info
{"id":3970213445743,"title":"Hoezit 2: Die wonderwereld van Walvisse en Dolfyne","handle":"hoezit-2-walvisse-en-dolfyne","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoeveel kos kan 'n blouwalvis in een dag verslind? Hoe word dolfyne afgerig om toertjies te doen? Hoe kry walvisse en dolfyne dit reg om onder die water te slaap? Watter soort walvis kan sy asem tot twee ure lank ophou?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-05T14:02:44+02:00","created_at":"2019-09-05T14:02:44+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543412236399,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 2: Die wonderwereld van Walvisse en Dolfyne","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799370584"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_wonderwereld_van_Walvisse_en_Dolfyne.jpg?v=1567684999"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_wonderwereld_van_Walvisse_en_Dolfyne.jpg?v=1567684999","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoeveel kos kan 'n blouwalvis in een dag verslind? Hoe word dolfyne afgerig om toertjies te doen? Hoe kry walvisse en dolfyne dit reg om onder die water te slaap? Watter soort walvis kan sy asem tot twee ure lank ophou?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 2: Die wonderwereld van Walvisse en Dolfyne

Hoezit 2: Die wonderwereld van Walvisse en Dolfyne

R 80.00

Hoeveel kos kan 'n blouwalvis in een dag verslind? Hoe word dolfyne afgerig om toertjies te doen? Hoe kry walvisse en dolfyne dit reg om onder die water te slaap? Watter soort walvis kan sy asem tot twee ure lank ophou?


More Info
{"id":1669014454383,"title":"Hoezit 3: Die Wonderwêreld van Reptiele","handle":"hoezit-3-wonderwereld-van-reptiele-en-amfibiee","description":"\u003cp\u003eWat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde? Watter soort slang is die giftigste? Hoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies en leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet ’n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:28+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:28+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417640386671,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 3: Die Wonderwêreld van Reptiele","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799372854"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Reptiele.jpg?v=1538811456"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Reptiele.jpg?v=1538811456","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eWat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde? Watter soort slang is die giftigste? Hoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies en leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet ’n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde.\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 3: Die Wonderwêreld van Reptiele

Hoezit 3: Die Wonderwêreld van Reptiele

R 80.00

Wat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde? Watter soort slang is die giftigste? Hoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van...


More Info
{"id":1669014519919,"title":"Hoezit 4: Die Wonderwêreld van Goggas","handle":"hoezit-4-wonderwereld-van-goggas","description":"\u003cp\u003eHoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander goggas kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diere-liefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417641402479,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 4: Die Wonderwêreld van Goggas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799372908"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Goggas.jpg?v=1538811486"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Goggas.jpg?v=1538811486","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eHoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander goggas kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diere-liefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 4: Die Wonderwêreld van Goggas

Hoezit 4: Die Wonderwêreld van Goggas

R 80.00

Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander ...


More Info
{"id":3970213740655,"title":"Hoezit 5: Die wonderwereld van Voels","handle":"hoezit-5-voels","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoe kry party voels dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voel se oe is groter as sy brein? Hoe groot is die wereld se kleinste voelsoort? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-05T14:04:19+02:00","created_at":"2019-09-05T14:04:19+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543413383279,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 5: Die wonderwereld van Voels","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799373950"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_wonderwereld_van_voels.jpg?v=1567685080"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_wonderwereld_van_voels.jpg?v=1567685080","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoe kry party voels dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voel se oe is groter as sy brein? Hoe groot is die wereld se kleinste voelsoort? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 5: Die wonderwereld van Voels

Hoezit 5: Die wonderwereld van Voels

R 80.00

Hoe kry party voels dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voel se oe is groter as sy brein? Hoe groot is die wereld se kleinste voelsoort? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!


More Info
{"id":1669014552687,"title":"Hoezit 6: Die Wonderwêreld van Dinosourusse","handle":"hoezit-6-wonderwereld-van-dinosourusse","description":"Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken!","published_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642352751,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 6: Die Wonderwêreld van Dinosourusse","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799373998"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwerld_van_Dinousourusse.jpg?v=1538811553"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwerld_van_Dinousourusse.jpg?v=1538811553","options":["Title"],"content":"Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken!"}
Hoezit 6: Die Wonderwêreld van Dinosourusse

Hoezit 6: Die Wonderwêreld van Dinosourusse

R 80.00

Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken!


More Info
{"id":1669014585455,"title":"Hoezit 7: Die Wonderwêreld van Troeteldiere","handle":"hoezit-7-wonderwereld-van-troeteldiere","description":"Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wêreld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van troeteldiere te verken!","published_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642385519,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 7: Die Wonderwêreld van Troeteldiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799378979"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Troeteldiere.jpg?v=1538811612"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Troeteldiere.jpg?v=1538811612","options":["Title"],"content":"Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wêreld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van troeteldiere te verken!"}
Hoezit 7: Die Wonderwêreld van Troeteldiere

Hoezit 7: Die Wonderwêreld van Troeteldiere

R 80.00

Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wêreld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van troeteldiere te verken!


More Info
{"id":1669014618223,"title":"Hoezit 9: Die Wonderwêreld van Plaasdiere","handle":"hoezit-9-wonderwereld-van-plaasdiere","description":"\u003cp\u003eWatter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642418287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 9: Die Wonderwêreld van Plaasdiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799379150"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eWatter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.\u003c\/p\u003e"}
Hoezit 9: Die Wonderwêreld van Plaasdiere

Hoezit 9: Die Wonderwêreld van Plaasdiere

R 80.00

Watter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die...


More Info
Jou Kruger Wildtuin Gids

Soft Cover

R 60.00
{"id":2193510072431,"title":"Jou Kruger Wildtuin Gids","handle":"jou-kruger-wildtuin-gids","description":"\u003ci\u003eJou Kruger-Wildtuin Gids\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e is 'n boek wat jou leer presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: Wat om te doen, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor vyftig jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die Wildtuin te haal.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-07T20:15:07+02:00","created_at":"2019-04-07T20:15:07+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20550153732207,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Frans Rautenbach","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Jou Kruger Wildtuin Gids","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":270,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780624074311"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Jou_Kruger_Wildtuin_gids.jpg?v=1554660997"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Jou_Kruger_Wildtuin_gids.jpg?v=1554660997","options":["Title"],"content":"\u003ci\u003eJou Kruger-Wildtuin Gids\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e is 'n boek wat jou leer presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: Wat om te doen, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor vyftig jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die Wildtuin te haal.\u003c\/p\u003e"}
Jou Kruger Wildtuin Gids

Jou Kruger Wildtuin Gids

R 60.00

Jou Kruger-Wildtuin Gids is 'n boek wat jou leer presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: Wat om te doen, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet.   Die boek is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor vyftig jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die Wildtuin te haal.


More Info
{"id":1787398127727,"title":"Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse","handle":"kieme","description":"\u003cp\u003eHulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêreld van mikrobiologie! Hierdie fantastiese boek stel kinders aan bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit verduidelik waarom ons bakterieë nodig het, en stel jong slimkoppe ook aan ander piepklein organismes bekend – virusse, fungusse, alge en protosoë. Bakterieë is die belangrikste lewende organismes op aarde, en 99 persent van hulle is nuttig, nie skadelik nie. Sonder bakterieë sou ons nie brood of kaas gehad het nie, en ons liggame sou nie kon werk soos dit moet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMikrobes hou ons en ons wêreld op verrassende maniere aan die gang. Hierdie boek wys jou hoe dit gebeur – met fantastiese voorbeelde van mikrobiologie in aksie! Hierdie boek is ’n prettige, leersame inleiding tot ’n onderwerp wat kinders van aangesig tot aangesig met die wonderwêreld van piepklein wetenskap bring. Met verstommende foto’s, lawwe karakterillustrasies en hope prettige feite wat jou lekker sal laat gril, sal jong wetenskaplikes hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie kan neersit nie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:21:13+02:00","created_at":"2018-10-27T11:21:13+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832523141231,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Steve Mould","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799388848"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eHulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêreld van mikrobiologie! Hierdie fantastiese boek stel kinders aan bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit verduidelik waarom ons bakterieë nodig het, en stel jong slimkoppe ook aan ander piepklein organismes bekend – virusse, fungusse, alge en protosoë. Bakterieë is die belangrikste lewende organismes op aarde, en 99 persent van hulle is nuttig, nie skadelik nie. Sonder bakterieë sou ons nie brood of kaas gehad het nie, en ons liggame sou nie kon werk soos dit moet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMikrobes hou ons en ons wêreld op verrassende maniere aan die gang. Hierdie boek wys jou hoe dit gebeur – met fantastiese voorbeelde van mikrobiologie in aksie! Hierdie boek is ’n prettige, leersame inleiding tot ’n onderwerp wat kinders van aangesig tot aangesig met die wonderwêreld van piepklein wetenskap bring. Met verstommende foto’s, lawwe karakterillustrasies en hope prettige feite wat jou lekker sal laat gril, sal jong wetenskaplikes hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie kan neersit nie.\u003c\/p\u003e"}
Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse

Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse

R 150.00

Hulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêre...


More Info