Spend over R500 to qualify for free delivery!

Products

Sort by:
Filter
{"id":2186852991087,"title":"Die Sterbelaaide Feiteboek oor die Ruimte","handle":"die-sterbelaaide-feiteboek-oor-die-ruimte","description":"\u003cp\u003eAanskou die geboorte van galaksies, koes vir ontploffende supernovas en systap die suigkrag van gravitasiekolke! In die sterbelaaide feiteboek oor die ruimte kan jy ons sonnestelsel, die diepruim, en ander uithoeke van die heelal soos 'n wafferse sterrekundige of ruimtevaarder verken. Vind honderde insteressante feite en talle asemrowende foto's oor:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie heelal\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOns Sonnestelsel\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eRuimtevaart\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSterre en galaksies\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSterrekunde \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:46+02:00","created_at":"2019-03-30T08:47:54+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20504386830447,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bargain Books","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Sterbelaaide Feiteboek oor die Ruimte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781928371168"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Sterbelaaide_feiteboek_oor_die_ruimte.jpg?v=1553929604"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Sterbelaaide_feiteboek_oor_die_ruimte.jpg?v=1553929604","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eAanskou die geboorte van galaksies, koes vir ontploffende supernovas en systap die suigkrag van gravitasiekolke! In die sterbelaaide feiteboek oor die ruimte kan jy ons sonnestelsel, die diepruim, en ander uithoeke van die heelal soos 'n wafferse sterrekundige of ruimtevaarder verken. Vind honderde insteressante feite en talle asemrowende foto's oor:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie heelal\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOns Sonnestelsel\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eRuimtevaart\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSterre en galaksies\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSterrekunde \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e"}
Die Sterbelaaide Feiteboek oor die Ruimte

Die Sterbelaaide Feiteboek oor die Ruimte

R 150.00

Aanskou die geboorte van galaksies, koes vir ontploffende supernovas en systap die suigkrag van gravitasiekolke! In die sterbelaaide feiteboek oor die ruimte kan jy ons sonnestelsel, die diepruim, en ander uithoeke van die heelal soos 'n wafferse sterrekundige of ruimtevaarder verken. Vind honderde insteressante feite en talle asemrowende foto's...


More Info
Die Storie van Sterre en Planete

Soft Cover

R 225.00
{"id":1669017895023,"title":"Die Storie van Sterre en Planete","handle":"die-storie-van-sterre-en-planete","description":"\u003cp\u003eWanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":22500,"price_min":22500,"price_max":22500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676071023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louie Stowell \u0026 Peter Allen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Storie van Sterre en Planete","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22500,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781485306979"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Storie_van_Sterre_en_Planete.jpg?v=1538810058"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Storie_van_Sterre_en_Planete.jpg?v=1538810058","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eWanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte\u003c\/p\u003e"}
Die Storie van Sterre en Planete

Die Storie van Sterre en Planete

R 225.00

Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenst...


More Info
{"id":1669017862255,"title":"Die Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke","handle":"suid-afrikaanse-gids-feite-en-wenke","description":"Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.","published_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676038255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabel Uys","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781869193249"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096","options":["Title"],"content":"Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool."}
Die Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke

Die Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke

R 50.00

Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’...


More Info
ek en bella

Soft Cover

R 40.00
{"id":3970211643503,"title":"ek en bella","handle":"101-gogga-grappe-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Suurlemoen sonder brieke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is die beste manier om ’n apie te vang?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBaba-erdvarkies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en het vier wiele?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlop-klop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie’s daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka wie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is vier lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Diere-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Pouse-grappe\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-05T13:55:40+02:00","created_at":"2019-09-05T13:55:40+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543405682799,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"ek en bella","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393927"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Gogga_Grappe_c65e61df-60f9-4fe5-897b-7c6cd4ff7bf2.jpg?v=1567684597"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Gogga_Grappe_c65e61df-60f9-4fe5-897b-7c6cd4ff7bf2.jpg?v=1567684597","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Suurlemoen sonder brieke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is die beste manier om ’n apie te vang?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBaba-erdvarkies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en het vier wiele?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlop-klop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie’s daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka wie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is vier lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Diere-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Pouse-grappe\u003c\/p\u003e"}
ek en bella

ek en bella

R 40.00

Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n ...


More Info
Ek leer tel (Storiemuis)

Soft Cover

R 60.00
{"id":3970224062575,"title":"Ek leer tel (Storiemuis)","handle":"ek-leer-tel-storiemuis","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie kleurvolle telboek maak kinders op 'n prettige manier vertroud met getalle, terwyl hulle stelselmatig van 1 tot 100 leer tel. Kinders kan aangemoedig word om hardop saam te tel, terwyl daar na elke element gewys en die pragtige tonele op elke bladsy saam verken word. Hierdie boek vol syfers vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vir elke voorskoolse kind!\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-09-05T14:37:23+02:00","created_at":"2019-09-05T14:37:23+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Latest","Nie-fiksie","Onder 6"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543435665519,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek leer tel (Storiemuis)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":216,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798175920"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_leer_tel.jpg?v=1567687080"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_leer_tel.jpg?v=1567687080","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie kleurvolle telboek maak kinders op 'n prettige manier vertroud met getalle, terwyl hulle stelselmatig van 1 tot 100 leer tel. Kinders kan aangemoedig word om hardop saam te tel, terwyl daar na elke element gewys en die pragtige tonele op elke bladsy saam verken word. Hierdie boek vol syfers vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vir elke voorskoolse kind!\u003c\/span\u003e"}
Ek leer tel (Storiemuis)

Ek leer tel (Storiemuis)

R 60.00

Hierdie kleurvolle telboek maak kinders op 'n prettige manier vertroud met getalle, terwyl hulle stelselmatig van 1 tot 100 leer tel. Kinders kan aangemoedig word om hardop saam te tel, terwyl daar na elke element gewys en die pragtige tonele op elke bladsy saam verken word. Hierdie boek vol syfers vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vi...


More Info
Ek leer van Kleure (Storiemuis)

Soft Cover

R 60.00
{"id":3970223112303,"title":"Ek leer van Kleure (Storiemuis)","handle":"ek-leer-van-kleure-storiemuis","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met al die primêre kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te sê en 'n storie om die kleure van die reënboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vir elke voorskoolse kind!\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-09-05T14:35:52+02:00","created_at":"2019-09-05T14:35:52+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Latest","Nie-fiksie","Onder 6"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543433273455,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek leer van Kleure (Storiemuis)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":216,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798175944"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_leer_van_Kleure.jpg?v=1567686992"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_leer_van_Kleure.jpg?v=1567686992","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met al die primêre kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te sê en 'n storie om die kleure van die reënboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks – 'n moet vir elke voorskoolse kind!\u003c\/span\u003e"}
Ek leer van Kleure (Storiemuis)

Ek leer van Kleure (Storiemuis)

R 60.00

Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op 'n prettige manier vertroud met al die primêre kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te sê en 'n storie om die kleure van die reënboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel ...


More Info
Ek Lief Eekhorings

Soft Cover

R 110.00
{"id":2211880697967,"title":"Ek Lief Eekhorings","handle":"ek-lief-eekhorings","description":"\u003cspan\u003eVerken 'n towerwêreld met hierdie fantastiese plakkerboek!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie kleurvolle boek is propvol tonele met eenhorings wat jy kan soek, tel en waarmee jy hope pret kan hê!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVind uit wat jou geheime eenhoring-naam is, soek die verskille tussen die prente, help die eenhoring om sy pad deur die doolhof te vind, kies die perfekte haarstyl vir jou eenhoring, leer om jou eie eenhoring te teken, en voltooi die pragtige eenhoringtonele met die meer as 300 plakkers wat by die boek ingesluit is! Ure se betowerende eenhoringpret gewaarborg!\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-05-01T18:00:55+02:00","created_at":"2019-05-01T18:00:55+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":11000,"price_min":11000,"price_max":11000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20672881131631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lapa","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek Lief Eekhorings","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":11000,"weight":420,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799391114"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_lief_eekhorings.jpg?v=1556726586"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_lief_eekhorings.jpg?v=1556726586","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eVerken 'n towerwêreld met hierdie fantastiese plakkerboek!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie kleurvolle boek is propvol tonele met eenhorings wat jy kan soek, tel en waarmee jy hope pret kan hê!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVind uit wat jou geheime eenhoring-naam is, soek die verskille tussen die prente, help die eenhoring om sy pad deur die doolhof te vind, kies die perfekte haarstyl vir jou eenhoring, leer om jou eie eenhoring te teken, en voltooi die pragtige eenhoringtonele met die meer as 300 plakkers wat by die boek ingesluit is! Ure se betowerende eenhoringpret gewaarborg!\u003c\/p\u003e"}
Ek Lief Eekhorings

Ek Lief Eekhorings

R 110.00

Verken 'n towerwêreld met hierdie fantastiese plakkerboek!   Hierdie kleurvolle boek is propvol tonele met eenhorings wat jy kan soek, tel en waarmee jy hope pret kan hê! Vind uit wat jou geheime eenhoring-naam is, soek die verskille tussen die prente, help die eenhoring om sy pad deur die doolhof te vind, kies die perfekte haarstyl vir jou eenh...


More Info
Goggas en ander gediertes

Soft Cover

R 120.00
{"id":2210672345199,"title":"Goggas en ander gediertes","handle":"goggas-en-ander-gediertes","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eHierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eDie eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer! Goggas Hierdie boek stel kinders aan inseklewe bekend deur middel van prettige, opvoedkundige aktiwiteite. Ontmoet besige bye, wriemelende wurms, oulike skilpadbesies en al hul goggavriende in hierdie aktiwiteitsboek propvol wonderlike feite. Maak jou eie pragtige skoenlappers, versier koekies, en tel insekte se pote, terwyl jy fantastiese feite oor goggas leer.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-30T09:30:58+02:00","created_at":"2019-04-30T09:30:58+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20665858392175,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Mia Oosthuizen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Goggas en ander gediertes","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799390551"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Goggas_en_ander_gediertes.jpg?v=1556614680"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Goggas_en_ander_gediertes.jpg?v=1556614680","options":["Title"],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eHierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eDie eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer! Goggas Hierdie boek stel kinders aan inseklewe bekend deur middel van prettige, opvoedkundige aktiwiteite. Ontmoet besige bye, wriemelende wurms, oulike skilpadbesies en al hul goggavriende in hierdie aktiwiteitsboek propvol wonderlike feite. Maak jou eie pragtige skoenlappers, versier koekies, en tel insekte se pote, terwyl jy fantastiese feite oor goggas leer.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e"}
Goggas en ander gediertes

Goggas en ander gediertes

R 120.00

Hierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvo...


More Info
Grappe van A - Z

Soft Cover

R 180.00
{"id":2190503149679,"title":"Grappe van A - Z","handle":"grappe-van-a-z","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt. Hoekom ry die ryk blondine 'n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e'n Bielie van 'n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS'e.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T19:00:27+02:00","created_at":"2019-04-03T19:00:27+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526941864047,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Grappe van A - Z","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799349610"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Grappe_van_A_-_Z.jpg?v=1554310942"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Grappe_van_A_-_Z.jpg?v=1554310942","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt. Hoekom ry die ryk blondine 'n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e'n Bielie van 'n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS'e.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Grappe van A - Z

Grappe van A - Z

R 180.00

Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt. Hoekom ry die ryk blondine 'n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot. 'n Bielie van 'n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS'e.


More Info
Haaie en ander seediere

Soft Cover

R 120.00
{"id":2210703540335,"title":"Haaie en ander seediere","handle":"haaie-en-ander-seediere","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eHierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer! Haaie en ander seediere Hierdie titel stel kinders aan die wonderwêreld onder die branders bekend deur middel van prettige, opvoedkundige aktiwiteite.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eOntmoet oulike harlekynvisse, spelerige dolfyne, honger haaie en al hul ander seelewende maats in hierdie aktiwiteitsboek propvol wonderlike feite. Vind uit hoe om jou eie jellievisse te maak en ontwerp pragtige papierbord-harlekynvisse, terwyl jy die kleurvolste karakters in die see leer ken.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-30T11:01:54+02:00","created_at":"2019-04-30T11:01:54+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20666379468911,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Mia Oosthuizen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Haaie en ander seediere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799390544"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Haaie_en_ander_seediere.jpg?v=1556615073"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Haaie_en_ander_seediere.jpg?v=1556615073","options":["Title"],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eHierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer! Haaie en ander seediere Hierdie titel stel kinders aan die wonderwêreld onder die branders bekend deur middel van prettige, opvoedkundige aktiwiteite.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eOntmoet oulike harlekynvisse, spelerige dolfyne, honger haaie en al hul ander seelewende maats in hierdie aktiwiteitsboek propvol wonderlike feite. Vind uit hoe om jou eie jellievisse te maak en ontwerp pragtige papierbord-harlekynvisse, terwyl jy die kleurvolste karakters in die see leer ken.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e"}
Haaie en ander seediere

Haaie en ander seediere

R 120.00

Hierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die een...


More Info
{"id":4095731630191,"title":"Haas Das leer ons van teenoorgesteldes","handle":"haas-das-leer-ons-van-teenoorgesteldes","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDraai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebruik die skoonvee-pen op die bladsye, vee dit dan skoon, en speel weer! Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n nuusflits of twee, is dit pret om te leer!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T14:56:43+02:00","created_at":"2019-09-20T14:56:43+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Board Book","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Latest","Nie-fiksie","Onder 6"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103979262063,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Haas Das leer ons van teenoorgesteldes","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":403,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798170598"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Haas_Das.jpg?v=1568984222"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Haas_Das.jpg?v=1568984222","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDraai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebruik die skoonvee-pen op die bladsye, vee dit dan skoon, en speel weer! Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n nuusflits of twee, is dit pret om te leer!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Haas Das leer ons van teenoorgesteldes

Haas Das leer ons van teenoorgesteldes

R 60.00

In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. Draai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebr...


More Info
Helde van Suid-Afrika 1

Soft Cover

R 135.00
{"id":1669014356079,"title":"Helde van Suid-Afrika 1","handle":"helde-van-suid-afrika-1","description":"Meet Nelson Mandela, Wolraad Woltemade, Japie Greyling and other brave South African heroes! This book contains six heroic stories that are perfect for beginner readers.","published_at":"2018-10-06T08:50:28+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:28+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417638256751,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Martins","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Helde van Suid-Afrika 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799388565"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Helde_van_Suid_Afrika_1.jpg?v=1538810310"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Helde_van_Suid_Afrika_1.jpg?v=1538810310","options":["Title"],"content":"Meet Nelson Mandela, Wolraad Woltemade, Japie Greyling and other brave South African heroes! This book contains six heroic stories that are perfect for beginner readers."}
Helde van Suid-Afrika 1

Helde van Suid-Afrika 1

R 135.00

Meet Nelson Mandela, Wolraad Woltemade, Japie Greyling and other brave South African heroes! This book contains six heroic stories that are perfect for beginner readers.


More Info
Helde van Suid-Afrika 2

Soft Cover

R 135.00
{"id":1669014421615,"title":"Helde van Suid-Afrika 2","handle":"helde-van-suid-afrika-2","description":"Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers. Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike verhaal van Hector Pieterson wat die wêreld se oë oopgemaak het vir die gruwels van apartheid. Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale.","published_at":"2018-10-06T08:50:28+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:28+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417639239791,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Martins","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Helde van Suid-Afrika 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389210"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Helde-van-Suid_Afrika_Boek_2.jpg?v=1538810447"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Helde-van-Suid_Afrika_Boek_2.jpg?v=1538810447","options":["Title"],"content":"Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers. Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike verhaal van Hector Pieterson wat die wêreld se oë oopgemaak het vir die gruwels van apartheid. Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale."}
Helde van Suid-Afrika 2

Helde van Suid-Afrika 2

R 135.00

Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers. Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike verhaal van Hector Piete...


More Info
{"id":1669014650991,"title":"Hoezit 10: Die Wonderwêreld van die Groot Vyf","handle":"hoezit-10-wonderwereld-van-die-groot-vyf","description":"Hoeveel kos kan ’n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Maak van naderby kennis met die indruk-wekkendste diere in Afrika – en ontmoet die Klein Vyf, wat net so indrukwekkend en interessant is!","published_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642713199,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 10: Die Wonderwêreld van die Groot Vyf","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799379198"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Groot_Vyf.jpg?v=1538811244"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Groot_Vyf.jpg?v=1538811244","options":["Title"],"content":"Hoeveel kos kan ’n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Maak van naderby kennis met die indruk-wekkendste diere in Afrika – en ontmoet die Klein Vyf, wat net so indrukwekkend en interessant is!"}
Hoezit 10: Die Wonderwêreld van die Groot Vyf

Hoezit 10: Die Wonderwêreld van die Groot Vyf

R 90.00

Hoeveel kos kan ’n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Maak van naderby kennis met die indruk-wekkendste diere in Afrika – en ontmoet die Klein Vyf, wat net so indrukwekkend en interessant is!


More Info
{"id":1787398193263,"title":"Hoezit 11: Die Wonderwêreld van Babadiere","handle":"hoezit-11-wonderwereld-van-babadiere","description":"Hoeveel melk kan ’n olifantkalfie in een dag drink? Hoe oorleef ysbeerwelpies in die ysige Arktiese koue? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van babadiere te verken!","published_at":"2018-10-27T11:21:14+02:00","created_at":"2018-10-27T11:21:14+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832523206767,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 11: Die Wonderwêreld van Babadiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799380149"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Babadiere.jpg?v=1540813401"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Babadiere.jpg?v=1540813401","options":["Title"],"content":"Hoeveel melk kan ’n olifantkalfie in een dag drink? Hoe oorleef ysbeerwelpies in die ysige Arktiese koue? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van babadiere te verken!"}
Hoezit 11: Die Wonderwêreld van Babadiere

Hoezit 11: Die Wonderwêreld van Babadiere

R 90.00

Hoeveel melk kan ’n olifantkalfie in een dag drink? Hoe oorleef ysbeerwelpies in die ysige Arktiese koue? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van babadiere te verken!


More Info
{"id":1787398226031,"title":"Hoezit 11: Die Wonderwêreld van Roofdiere","handle":"hoezit-8-wonderwereld-van-roofdiere","description":"Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van roofdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ontmoet ’n paar vreeslose jagters in die insekwêreld, kyk hoe ’n verkleurmannetjie sy prooi bekruip, en vind uit hoe dinge in ’n leeutrop werk.","published_at":"2018-10-27T11:21:14+02:00","created_at":"2018-10-27T11:21:14+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832523305071,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 11: Die Wonderwêreld van Roofdiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799378986"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Roofdiere.jpg?v=1540813342"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Roofdiere.jpg?v=1540813342","options":["Title"],"content":"Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van roofdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ontmoet ’n paar vreeslose jagters in die insekwêreld, kyk hoe ’n verkleurmannetjie sy prooi bekruip, en vind uit hoe dinge in ’n leeutrop werk."}
Hoezit 11: Die Wonderwêreld van Roofdiere

Hoezit 11: Die Wonderwêreld van Roofdiere

R 90.00

Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van roofdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul va...


More Info