Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
{"id":7848729378988,"title":"David Walliams: Gedierte In Die Gange","handle":"david-walliams-gedierte-in-die-gange","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal daar iets gruweliks in die gange rond. Wanneer Alfred se geliefde ma, die koningin, na die Londense Tower weggesleep word, moet die seun al sy moed bymekaar skraap om op ’n epiese avontuur te gaan sodat hy haar – en die hele wêreld – kan red. Reis vooruit in tyd en geniet hierdie fantastiese avontuur – ’n stories vol mites en legendes wat jou tot reg aan die boeiende einde vasgenael sal hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2024-04-08T11:22:40+02:00","created_at":"2024-04-08T11:22:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":29500,"price_min":29500,"price_max":29500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43255445815468,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"David Walliams","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"David Walliams: Gedierte In Die Gange","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311867","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29149053485228,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":429,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175"},"aspect_ratio":0.653,"height":429,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal daar iets gruweliks in die gange rond. Wanneer Alfred se geliefde ma, die koningin, na die Londense Tower weggesleep word, moet die seun al sy moed bymekaar skraap om op ’n epiese avontuur te gaan sodat hy haar – en die hele wêreld – kan red. Reis vooruit in tyd en geniet hierdie fantastiese avontuur – ’n stories vol mites en legendes wat jou tot reg aan die boeiende einde vasgenael sal hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
David Walliams: Gedierte In Die Gange

David Walliams: Gedierte In Die Gange

R 295.00

BRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal...


More Info
Boomhuis met 39 Vloere, Die

Soft Cover

R 250.00
{"id":4454658408559,"title":"Boomhuis met 39 Vloere, Die","handle":"die-boomhuis-met-39-vloere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:41:24+02:00","created_at":"2020-05-13T11:41:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572746600559,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boomhuis met 39 Vloere, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":339,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310914","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187285512303,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.724,"height":450,"width":326,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930"},"aspect_ratio":0.724,"height":450,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930","width":326}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Boomhuis met 39 Vloere, Die

Boomhuis met 39 Vloere, Die

R 250.00

Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n mas...


More Info
Boomhuis met 13 Vloere, Die

Soft Cover

R 250.00
{"id":4454657982575,"title":"Boomhuis met 13 Vloere, Die","handle":"die-boomhuis-met-13-vloere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...! En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:39:02+02:00","created_at":"2020-05-13T11:40:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Kinders","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572744044655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boomhuis met 13 Vloere, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":237,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485309543","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet13Vloere.jpg?v=1589362852"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet13Vloere.jpg?v=1589362852","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187280334959,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.662,"height":500,"width":331,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet13Vloere.jpg?v=1589362852"},"aspect_ratio":0.662,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet13Vloere.jpg?v=1589362852","width":331}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...! En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!\u003c\/p\u003e"}
Boomhuis met 13 Vloere, Die

Boomhuis met 13 Vloere, Die

R 250.00

Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is! Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...! E...


More Info
Die Boomhuis Met 91 Vloere

Soft Cover

R 250.00
{"id":7848739242156,"title":"Die Boomhuis Met 91 Vloere","handle":"die-boomhuis-met-91-vloere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAndy en Terry se boomhuis brei net verder uit! \u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-08T11:45:43+02:00","created_at":"2024-04-08T11:45:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Kinders","Latest","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43255576854700,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Boomhuis Met 91 Vloere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":237,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485314745","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29149136912556,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.689,"height":270,"width":186,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612"},"aspect_ratio":0.689,"height":270,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/images_2.jpg?v=1712569612","width":186}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eAndy en Terry se boomhuis brei net verder uit! \u003c\/p\u003e"}
Die Boomhuis Met 91 Vloere

Die Boomhuis Met 91 Vloere

R 250.00

Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit! 


More Info
Toe ons Oneindig was

Soft Cover

R 210.00
{"id":6679928504492,"title":"Toe ons Oneindig was","handle":"toe-ons-oneindig-was","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot planne om eendag die wêreld te sien. Planne wat aangevuur word deur hulle gedeelde passie vir flieks. Wanneer Samantha egter op die toneel verskyn, herrangskik dit Kara en Eduard se hele bestaan. Want Sam is nie net onmoontlik mooi nie, sy speel ook volgens haar eie reëls.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe ons oneindig was\u003c\/i\u003e, is die verhaal van ’n meisie wat nog altyd presies gedoen het wat van haar verwag is. Iemand wat so besig was om almal gelukkig te hou, dat sy nooit regtig probeer uitvind het wat háár gelukkig maak nie. Totdat sy een middag in ’n aantrekhokkie vir die heel eerste keer gesoen word. Dis ’n storie oor vriendskap en lojaliteit. Oor seksualiteit en vloeibaarheid. Maar bowenal is dit die verhaal van ’n meisie op ’n selfontdekkingsreis – die soort reis wat in ’n Hollywoodfliek hoort.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2021-05-10T15:00:31+02:00","created_at":"2021-05-10T15:00:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39681975582892,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Zelda Bezuidenhout","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Toe ons Oneindig was","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250240","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToeonsOneindigwas.jpg?v=1620651683"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToeonsOneindigwas.jpg?v=1620651683","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20915834060972,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":600,"width":388,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToeonsOneindigwas.jpg?v=1620651683"},"aspect_ratio":0.647,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToeonsOneindigwas.jpg?v=1620651683","width":388}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot planne om eendag die wêreld te sien. Planne wat aangevuur word deur hulle gedeelde passie vir flieks. Wanneer Samantha egter op die toneel verskyn, herrangskik dit Kara en Eduard se hele bestaan. Want Sam is nie net onmoontlik mooi nie, sy speel ook volgens haar eie reëls.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe ons oneindig was\u003c\/i\u003e, is die verhaal van ’n meisie wat nog altyd presies gedoen het wat van haar verwag is. Iemand wat so besig was om almal gelukkig te hou, dat sy nooit regtig probeer uitvind het wat háár gelukkig maak nie. Totdat sy een middag in ’n aantrekhokkie vir die heel eerste keer gesoen word. Dis ’n storie oor vriendskap en lojaliteit. Oor seksualiteit en vloeibaarheid. Maar bowenal is dit die verhaal van ’n meisie op ’n selfontdekkingsreis – die soort reis wat in ’n Hollywoodfliek hoort.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}
Toe ons Oneindig was

Toe ons Oneindig was

R 210.00

Kara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot plan...


More Info
Maltrap

Soft Cover

R 140.00
{"id":7873290141868,"title":"Maltrap","handle":"maltrap","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eMaak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAdriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-15T16:15:05+02:00","created_at":"2024-04-15T16:15:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","Pan Macmillan"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43321092440236,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Maltrap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776253623","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253623.webp?v=1713190526"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253623.webp?v=1713190526","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29218369339564,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.651,"height":415,"width":270,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253623.webp?v=1713190526"},"aspect_ratio":0.651,"height":415,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253623.webp?v=1713190526","width":270}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eMaak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAdriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!\u003c\/p\u003e"}
Maltrap

Maltrap

R 140.00

Maak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur! Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter. Op ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis. Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!


More Info
Flaffie

Soft Cover

R 130.00
{"id":7873291518124,"title":"Flaffie","handle":"copy-of-maltrap","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eMoeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-15T16:16:27+02:00","created_at":"2024-04-15T16:16:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","Pan Macmillan"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43321102041260,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Flaffie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776253685","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253685_324x500_4b104483-9e0c-486c-9c35-e8f473f9194f.webp?v=1713190623"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253685_324x500_4b104483-9e0c-486c-9c35-e8f473f9194f.webp?v=1713190623","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29218377695404,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":500,"width":324,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253685_324x500_4b104483-9e0c-486c-9c35-e8f473f9194f.webp?v=1713190623"},"aspect_ratio":0.648,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253685_324x500_4b104483-9e0c-486c-9c35-e8f473f9194f.webp?v=1713190623","width":324}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eMoeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …\u003c\/p\u003e"}
Flaffie

Flaffie

R 130.00

Moeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet! Rudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …


More Info