Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Grappe
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
- Under 6
Stories oor Perde en Ponies
R 150.00
Stories oor Perde en Ponies Leer ken die vinnigste, dapperste en mooiste perde waaoor daar nog ooit geskryf is in hierdie verhalebundel, beleef die avonture van perd en ruiter, en verken die besondere band tussen mens en dier!
Chuck Norris kan deel deur nul
R 80.00
Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir 'n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, 'n ouma wat nie altyd normale gedrag toon nie, 'n pa wat te hard werk, en die moontlikheid dat sy ma nie dood is soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Gooi verder 'n paar Chuck No...
Leeutemmer se Assistent, Die
R 150.00
Martjie beland saam met ’n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke – en nadat sy die mense van die sirkus leer ken, weet sy dat haar lewe nooit weer dieselfde sal wees nie. Hierdie aangrypende, aksiebelaaide verhaal is losweg op die geskiedenis van die beroemde Pagel-sirkus geskoei.
Zackie Mostert en die spokerige storie
R 100.00
Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent besluit om 'n lekker grillerige spookstorie-aand te hou! Hulle kamp in die tuin uit en lees stories wat jou hare sal laat rys. Maar dan gebeur daar iets ...