Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Grappe
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
- Under 6
Prinses Talia en die Draak
R 50.00
Prinses Talia en die Draak is die storie van hoe prinses Talia haar pa se koninkryk van 'n kwaai draak red. Die draak het op die paleis se dak beland en weier om weg te gaan. Die mense van die dorp is baie bang en die koning probeer alles in sy mag om van die draak ontslae te raak, maar dis verniet – hy verroer nie 'n poot nie en word al hoe kw...
Sanri Steyn: Die Vampiere van Vlermuishoogte
R 70.00 R 125.00
Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?
Zackie Mostert en die (byna) baie briljante idee
R 100.00
Zackie en Vincent het ’n Baie Briljante Idee ... Hulle gaan ’n koerant begin! ’n Koerant propvol nuus oor die mense van Granaatstraat. En Zackie het klaar ’n voorbladfoto ... Een wat sy suster ROOI gaan laat sien!
Zackie Mostert en die Katkrisis
R 100.00
Party katte is oulik en spelerig en hou daarvan om gevryf te word. Mevrou Langenhoven se kat, Katinka, is NIE een van daardie katte nie. Maar toe mevrou Langenhoven vir Zackie en Vincent vra om na Katinka te kyk, stem hulle in, want hulle het dringend ekstra sakgeld nodig. Hoe moeilik kan dit nou wees om ’n kat op te pas ...?
Sanri Steyn: Die nag van die weerwolwe
R 70.00 R 125.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein. Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie ’n sappig...
Sanri Steyn: Doktor Zombos se geheime formule
R 70.00 R 125.00
Hierdie is die eerste boek in ’n splinternuwe reeks oor aspirantjoernalis Sanri Steyn en haar vriend Markus se avonture op Raaiselfontein. Die aweregse humor en lekker grillerige avonture sal seuns en meisies vasgenael hou!
Professor Fungus en die Diepsee-dillemma
R 70.00 R 125.00
Bennie en Jenny is baie opgewonde toe een van professor Fungus se vriende hulle nooi om die diepsee in ’n splinternuwe duikboot te verken – op soek na ’n geheim-sinnige dierasie. Maar in die donker dieptes onder die see loop dinge onverwags skeef...
Professor Fungus en die Jelliemonsters van Mars
R 70.00 R 125.00
Rikus se ouma is anders as ander ouma's. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n bloedrooi sportmotor rond. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente. Toe Ouma boonop 'n rol in 'n splinternuwe fliek losslaan, is Rikus en sy beste pel, Puleng, baie opgewonde. Hulle gaan sowaar as ekstras in 'n t...
Speurhond Willem in New York
R 135.00
Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld en via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie. In die vyfde boek in die gewilde reeks moet...
Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment
R 70.00 R 125.00
'n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n Briljante idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim. Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-re...
Professor Fungus en die Vreeslik Gevaarlike Tuinkabouters
R 70.00 R 125.00
Die Uitvinder van die Jaar-kompetisie is om die draai. Maar ’n skurk voer nare planne in die mou ... en sy het ’n hele weermag van tuinkabouters om haar te help! Sal Bennie en Jenny kan keer dat iemand professor Fungus se idees steel en sy laboratorium verwoes?
Kinders se voël van Suider-Afrika
R 200.00
Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens groo...
Barbie En Die Geheime Deur: Luukse Inkleurboek
R 35.00
Prinses Alexa is baie lief daarvoor om te lees. Op 'n dag word sy weggevoer tot binne-in 'n storieboek. Sy bevind haar in 'n land van betowering en verander in 'n heldin!
Kom ons speel
R 160.00
Speel is ’n noodsaaklike deel van die leerproses. Kom ons speel moedig kinders aan om die wêreld te verken en hul verbeelding te gebruik.Die boek is propvol diverse karakters in trots Suid-Afrikaanse omgewings, en moedig kinders aan om hul eie stories op te maak, hulself uit te daag om nuwe speletjies baas te raak en hope pret saam met hul m...
101 Jokes (8-in-1)
R 400.00
Lawwe grappies oor talle onderwerpe vir jou en jou vriende!Jaco Jacobs se 101 Grappe-reeks sal jou laat lê van die lag! Daar is grappe oor skool, vakansie, diere, goggas, spoke, sport en meer. Hierdie lawwe grappies waarborg ure se vermaak.Koop nou al 8 titels saam in een waarde-vir-geld bokspak – beskikbaar in Afrikaans en Engels!
Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boekpak 10
R 450.00
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne†gebaseer op die leesstu...