Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Activity Books
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Children
- English
- Fantasi
- Fiksie
- Helene Booyens
- human&Rouseau
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-Fiksie
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Stokperdjie
- Under 6
My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits & Inkleurboek
R 60.00
Gebruik My Gunsteling Storie-Bybel en My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits & Inkleurboek saam om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.
Tippie skryf-en-uitvee, boek 5
R 85.00
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte ku...
Tjoppie se verjaardag
R 125.00
Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is sy verjaardag! Hy kry baie geskenke. Maar saam met wie van sy maats moet hy eerste speel? Dit is tog die lekkerste as almal leer om saam te speel. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.
Drake-Kreatiwiteitsboek, Die
R 70.00
Vir ouderdomme 8+ jaar. Kinders is mal oor drake, en hier is 'n aktiwiteitsboek ontwerp om hulle besig hou met allerhande draakverwante aktiwiteite! Hulle kan unieke vreesaanjaende draakkoppe skep, draakkaarte lees, ridder-en-draak-speletjies speel en raaisels oplos vir ure van drakejag-pret. Daar is ook plakkers, stensils, draakvelpapier, verbe...
Groot Jaco Jacobs Pretboek
R 200.00
An activity book with 160 pages packed full of tricky tongue twisters, silly rhymes, word search blocks, laughter-inducing questions, jokes, riddles, ideas for pranks, a funny story, and much more! Whether in the classroom, in the car, or at home – every page of this book is crammed with fun things to do, discover, search, and say.
My Eerste Boek Oor Speelgoed
R 70.00
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!
My Eerste Boek Oor Letters

My Eerste Boek Oor Syfers

Waar's Willie nou?
R 150.00
Kom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van 'n leeftyd, die speelgoedkamer, die koekfabriek, Tronkvoël se moeras en nog vele meer!
Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!
R 175.00
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en stud...
Tippie leer klanke Boekpak
R 400.00
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenhe...
Praktiese geologie: Raak handig met fossiele!
R 175.00
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en stud...
Tjoppie en die muskiet
R 125.00
Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is daar 'n aaklige gogga wat vir Tjoppie pla en steek. Dit jeuk oral! Gelukkig ontmoet hy ook vir Tonkie die spinnekop wat hom kan help. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.
Hoe werk dit?
R 300.00
Projekte vir nuuskierige kinders! Weet jy van kinders wat daarvan hou om probleme op te los? Wonder hulle oor hoe dinge werk? Het hulle al daarvan gedroom om kreatiewe projekte aan te pak? As die antwoord “ja” is op al die vrae, is jou kind dalk 'n ingenieur-in-wording. Hierdie is die perfekte boek om kinders nuuskierig oor die ingenieurswese ...
My eerste plakkerboek: Dinosourusse
R 145.00
In hierdie plakkerboek met dinosourusse kan kleintjies groot herbruikbare plakkers gebruik om lewe te gee aan elke toneel. Die kleurvolle illustrasies en interessante tonele sal hulle ure besig hou!
Knip, verf, plak
R 120.00
Knip, stempel, plak, verf en skep asemrowende kunswerke met hierdie eenvoudige, maklike projekte. Ontdek hoe om 'n olifantboekmerk, 'n string roomysvlaggies, seerowers op roomysstokkies en 'n hele handafdruk-dieretuin te maak - alles van goedkoop materiaal wat maklik verkrygbaar is. Daar is 50 projekte om te kan verken, so kom ons maak kuns!!