Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Activity Books
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Children
- English
- Fantasi
- Fiksie
- human&Rouseau
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-Fiksie
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Stokperdjie
- Under 6
My eerste plakkerboek: Dinosourusse
R 145.00
In hierdie plakkerboek met dinosourusse kan kleintjies groot herbruikbare plakkers gebruik om lewe te gee aan elke toneel. Die kleurvolle illustrasies en interessante tonele sal hulle ure besig hou!
Knip, verf, plak
R 120.00
Knip, stempel, plak, verf en skep asemrowende kunswerke met hierdie eenvoudige, maklike projekte. Ontdek hoe om 'n olifantboekmerk, 'n string roomysvlaggies, seerowers op roomysstokkies en 'n hele handafdruk-dieretuin te maak - alles van goedkoop materiaal wat maklik verkrygbaar is. Daar is 50 projekte om te kan verken, so kom ons maak kuns!!
Diere onder die Son: Aktiwiteitsboek 4
R 40.00
Diere onder die son is 'n heerlike aktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oeloefsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.
1000 Punte-tot-punte-boek: Diere
R 50.00
Onthou jy nog daardie punte-tot-prente-tekeninge (dot to dot) van kleintyd? Herontdek vandag weer hierdie lekker. Verbind die punte, wat in groepe van honderd verdeel is, elk met 'n ander kleur, sodat jy maklik die volgende punt kan kry. Jy het 'n halfuur tot 'n uur per skets nodig asook 'n bietjie konsentrasie en geduld. Die eindresultaat: 'n ...
Doodle Art Colouring / Krabbelkuns Inkleur 1
R 120.00
“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlik...
Buitenste ruimte Plakkerboek
R 130.00
ʼn Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op ʼn pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaa...
Eerste treë: Hallo, nuwe baba!
R 95.00
Is there a new baby on the way? That's so exciting! But with a new little brother or sister in the house, many things are going to change.This activity book will prepare young children for the arrival of a new baby in the family with activities and prompts that encourage emotional expression. By blending fun activities with foundational emotiona...
Eerste treë: Hallo, kleuterskool!
R 95.00
Is your child going to preschool soon? That's so exciting! But it means many things are going to change.This activity book will prepare young children for preschool with engaging activities that stimulate creativity and encourage emotional expression. With its blend of fun and foundational skill-building, this book ensures children are ready and...
Leer van kleure saam met Ollie Olifant
R 80.00
In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van kleure. Prettige aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.
Barbie En Die Geheime Deur: Luukse Inkleurboek
R 35.00
Prinses Alexa is baie lief daarvoor om te lees. Op 'n dag word sy weggevoer tot binne-in 'n storieboek. Sy bevind haar in 'n land van betowering en verander in 'n heldin!
Beste Raaiselboek, Die
R 150.00
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
Kreatiewe Kuns met Toiletrolle (Boek 1)
R 100.00
Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om klein handjies by die huis en skool besig te hou!
Kreatiewe Kuns met Toiletrolle (Boek 2)
R 100.00
Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om klein handjies by die huis en skool besig te hou!
Plakkerpret met 555 Perde en Towerponies
R 155.00
Saal op vir 'n avontuur saam met hierdie perde en towerponies en ontmoet die diere wat in die towerwoud woon. Met 555 plakkers om van te kies, hou die pret net aan en aan!
My maats kom kuier!
R 190.00
Hou die beste oorslaappartytjies ooit! Net een ding is lekkerder as ’n uitslaapaand, en dit is om een te beplan. Met alles van speletjies en vasvrae tot bederf-idees en middernagfeeste sal jou idees nooit opraak met My maats kom kuier! nie. My maats kom kuier! is propvol aktiwiteite, temas en dinge om te maak wat jou maats vir dae aan die praa...
Doodle Art Colouring / Krabbelkuns Inkleur 2
R 120.00
“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlik...