Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Elf dae in Oxford

Soft Cover

R 245.00
{"id":4473229607023,"title":"Elf dae in Oxford","handle":"elf-dae-in-oxford","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie sestienjarige Alicia word na Oxford gestuur om te gaan kyk hoe dit met haar suster gaan. Inez het innoverende nuwe programmatuur ontwikkel, maar 'n onderduimse professor probeer dit verkoop. Voor sy weet waarin sy haar begewe, steel Alicia die verlore dagboek van Charles L. Dodgson, beter bekend as Lewis Carroll. Dit bevat ’n formule wat Inez se werk ver kan laat vorder. Met SkyTech kort op haar hakke maak almal op Alicia staat om die Wonderland-program te beskerm...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T13:32:23+02:00","created_at":"2020-05-29T13:32:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":24500,"price_min":24500,"price_max":24500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31660919423087,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elizabeth Wasserman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Elf dae in Oxford","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24500,"weight":233,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624087458","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElfdaeinOxford.jpg?v=1590751965"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElfdaeinOxford.jpg?v=1590751965","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270466785391,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.657,"height":761,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElfdaeinOxford.jpg?v=1590751965"},"aspect_ratio":0.657,"height":761,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElfdaeinOxford.jpg?v=1590751965","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie sestienjarige Alicia word na Oxford gestuur om te gaan kyk hoe dit met haar suster gaan. Inez het innoverende nuwe programmatuur ontwikkel, maar 'n onderduimse professor probeer dit verkoop. Voor sy weet waarin sy haar begewe, steel Alicia die verlore dagboek van Charles L. Dodgson, beter bekend as Lewis Carroll. Dit bevat ’n formule wat Inez se werk ver kan laat vorder. Met SkyTech kort op haar hakke maak almal op Alicia staat om die Wonderland-program te beskerm...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Elf dae in Oxford

Elf dae in Oxford

R 245.00

Die sestienjarige Alicia word na Oxford gestuur om te gaan kyk hoe dit met haar suster gaan. Inez het innoverende nuwe programmatuur ontwikkel, maar 'n onderduimse professor probeer dit verkoop. Voor sy weet waarin sy haar begewe, steel Alicia die verlore dagboek van Charles L. Dodgson, beter bekend as Lewis Carroll. Dit bevat ’n formule wat Ine...


More Info
Tienerharte (3): Hartedief

Soft Cover

R 230.00
{"id":4464621977711,"title":"Tienerharte (3): Hartedief","handle":"tiernerharte-3-hartedief","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kerel en begin 'n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oe. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . .Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-21T17:28:44+02:00","created_at":"2020-05-21T17:28:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 13+","Fiksie","Kinders","NB"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618764767343,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tienerharte (3): Hartedief","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":175,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798173711","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hartedief_3.jpg?v=1590074943"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hartedief_3.jpg?v=1590074943","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230579871855,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.625,"height":320,"width":200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hartedief_3.jpg?v=1590074943"},"aspect_ratio":0.625,"height":320,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hartedief_3.jpg?v=1590074943","width":200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kerel en begin 'n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oe. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . .Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Tienerharte (3): Hartedief

Tienerharte (3): Hartedief

R 230.00

Lisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kerel en begin 'n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oe. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . .Hierdie romanties...


More Info
Tienerharte (4): Hartsnaar

Soft Cover

R 215.00
{"id":4464620077167,"title":"Tienerharte (4): Hartsnaar","handle":"tiernerharte-1-hartsnaar","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar wil hulle saam na die somerskool in Londen gaan - Sophia vir haar ballet en Noah na die musiekskool. Maar hoe gaan Noah vir Sophia sê hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? Wanneer Sophia alleen Londen toe vertrek, is dit Noah se laaste kans.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-21T17:25:22+02:00","created_at":"2020-05-21T17:25:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 13+","Fiksie","Kinders","NB"],"price":21500,"price_min":21500,"price_max":21500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618752708719,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tienerharte (4): Hartsnaar","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21500,"weight":175,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175753","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hartsnaar4.jpg?v=1590074762"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hartsnaar4.jpg?v=1590074762","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230568566895,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.168,"height":440,"width":514,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hartsnaar4.jpg?v=1590074762"},"aspect_ratio":1.168,"height":440,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hartsnaar4.jpg?v=1590074762","width":514}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar wil hulle saam na die somerskool in Londen gaan - Sophia vir haar ballet en Noah na die musiekskool. Maar hoe gaan Noah vir Sophia sê hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? Wanneer Sophia alleen Londen toe vertrek, is dit Noah se laaste kans.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Tienerharte (4): Hartsnaar

Tienerharte (4): Hartsnaar

R 215.00

Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar wil hulle saam na die somerskool in Londen gaan - Sophia vir haar ballet en Noah na die musiekskool. Maar hoe gaan Noah vir Sophia sê hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? Wanneer Sophia alleen Londen toe vertrek, is dit Noah se laaste kans.


More Info
Liewe Heksie Leesboek 3

Soft Cover

R 195.00
{"id":4461040992367,"title":"Liewe Heksie Leesboek 3","handle":"liewe-heksie-leesboek-3","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSuid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3 tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die bekende karakters in Blommeland op ’n nuwe, maar tog baie herkenbare manier uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLiewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T09:18:18+02:00","created_at":"2020-05-19T09:18:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","NB","Onder 6"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607450566767,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Verna Vels","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Liewe Heksie Leesboek 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798168946","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek3.jpg?v=1589872734"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek3.jpg?v=1589872734","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218121478255,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.707,"height":372,"width":263,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek3.jpg?v=1589872734"},"aspect_ratio":0.707,"height":372,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek3.jpg?v=1589872734","width":263}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSuid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3 tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die bekende karakters in Blommeland op ’n nuwe, maar tog baie herkenbare manier uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLiewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!\u003c\/p\u003e"}
Liewe Heksie Leesboek 3

Liewe Heksie Leesboek 3

R 195.00

Suid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug!  Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of s...


More Info
Grilgrypers 2: Web van die Mummie

Soft Cover

R 200.00
{"id":4095732023407,"title":"Grilgrypers 2: Web van die Mummie","handle":"web-van-die-mummie-grilgrypers-2","description":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003ePippa kry nog altyd nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas, Moordkuil, in die karoo verlaat om ’n nuwe skooljaar in ’n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van ’n meisie in ’n bergskeur op die plaas ontdek. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIs dit die liggaam van haar pa se vermiste suster? Tot Pippa se skok, is haar nuwe kamermaat gaande oor spinnekoppe. En hoekom voel dit asof die mummie haar skool toe gevolg het?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T14:58:23+02:00","created_at":"2019-09-20T14:58:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103983685743,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Grilgrypers 2: Web van die Mummie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":126,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798176729","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Web_van_die_Mummie.jpg?v=1568984340"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Web_van_die_Mummie.jpg?v=1568984340","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":459683889263,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":400,"width":263,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Web_van_die_Mummie.jpg?v=1568984340"},"aspect_ratio":0.658,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Web_van_die_Mummie.jpg?v=1568984340","width":263}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003ePippa kry nog altyd nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas, Moordkuil, in die karoo verlaat om ’n nuwe skooljaar in ’n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van ’n meisie in ’n bergskeur op die plaas ontdek. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIs dit die liggaam van haar pa se vermiste suster? Tot Pippa se skok, is haar nuwe kamermaat gaande oor spinnekoppe. En hoekom voel dit asof die mummie haar skool toe gevolg het?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Grilgrypers 2: Web van die Mummie

Grilgrypers 2: Web van die Mummie

R 200.00

  Pippa kry nog altyd nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas, Moordkuil, in die karoo verlaat om ’n nuwe skooljaar in ’n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van ’n meisie in ’n bergskeur op die plaas ontdek. Is dit die liggaam van haar pa se vermiste suster? Tot Pippa se skok, is ...


More Info