Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Vind Uit! Aarde

Soft Cover

R 170.00
{"id":2208792707183,"title":"Vind Uit! Aarde","handle":"vind-uit-aarde","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAarde\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die struktuur van die aarde, van sy rooiwarm kern tot die berge, woestyne en oseane op die planeet se oppervlak. Vind uit waarom ons seisoene het, hoe die watersiklus werk, en waarom ons bevolking groei. Wat is die aarde? Waarom het ons grond nodig? Hierdie fantastiese boek bied sleutelfeite oor aardrykskunde op 'n prettige en opwindende manier aan sodat jong lesers die wonders van ons planeet kan verken - van aardbewings tot berge, vulkane tot riviere, en ekostelsels tot die rotssiklus.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T05:08:59+02:00","created_at":"2019-04-28T05:08:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655601582191,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maryam Sharif-Draper","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Aarde","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":238,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389715","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Aarde.jpg?v=1556421027"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Aarde.jpg?v=1556421027","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973337587823,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":400,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Aarde.jpg?v=1556421027"},"aspect_ratio":0.778,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Aarde.jpg?v=1556421027","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAarde\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die struktuur van die aarde, van sy rooiwarm kern tot die berge, woestyne en oseane op die planeet se oppervlak. Vind uit waarom ons seisoene het, hoe die watersiklus werk, en waarom ons bevolking groei. Wat is die aarde? Waarom het ons grond nodig? Hierdie fantastiese boek bied sleutelfeite oor aardrykskunde op 'n prettige en opwindende manier aan sodat jong lesers die wonders van ons planeet kan verken - van aardbewings tot berge, vulkane tot riviere, en ekostelsels tot die rotssiklus.\u003c\/p\u003e"}
Vind Uit! Aarde

Vind Uit! Aarde

R 170.00

Wat wil jy graag uitvind?   Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...


More Info
Vind Uit! Haaie

Soft Cover

R 170.00
{"id":2208791199855,"title":"Vind Uit! Haaie","handle":"vind-uit-haaie","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHaaie\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaak van naderby kennis met allerlei haaispesies en leer hoe om hulle uit te ken, watter die sterkste is, en veel meer. Kyk hoe 'n haai se skelet lyk, leer wat elektroresepsie is, pas die eiers by die regte haaisoort, en vat 'n hap van hul verskillende diëte. Vergelyk verskillende oseaanhabitats, liggaams-groottes, sterte, sintuie en veel meer. Jy kan selfs 'n onderhoud met 'n haaikenner lees, en uitvind hoe jy die oseane kan help bewaar om bedreigde haaie te beskerm.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T05:05:52+02:00","created_at":"2019-04-28T05:05:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655597453423,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sarah Fowler","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Haaie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":238,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389722","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Haaie.jpg?v=1556420855"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Haaie.jpg?v=1556420855","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973336768623,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.775,"height":400,"width":310,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Haaie.jpg?v=1556420855"},"aspect_ratio":0.775,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Haaie.jpg?v=1556420855","width":310}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHaaie\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaak van naderby kennis met allerlei haaispesies en leer hoe om hulle uit te ken, watter die sterkste is, en veel meer. Kyk hoe 'n haai se skelet lyk, leer wat elektroresepsie is, pas die eiers by die regte haaisoort, en vat 'n hap van hul verskillende diëte. Vergelyk verskillende oseaanhabitats, liggaams-groottes, sterte, sintuie en veel meer. Jy kan selfs 'n onderhoud met 'n haaikenner lees, en uitvind hoe jy die oseane kan help bewaar om bedreigde haaie te beskerm.\u003c\/p\u003e"}
Vind Uit! Haaie

Vind Uit! Haaie

R 170.00

Wat wil jy graag uitvind?   Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...


More Info
Vind Uit! Kodering

Soft Cover

R 180.00
{"id":2208789921903,"title":"Vind Uit! Kodering","handle":"vind-uit-kodering","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKodering\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die verstommende krag van rekenaarprogrammering en hoe dit alles om ons beïnvloed. Leer hoe ons kode gebruik, hoe rekenaars kode inter-preteer, en vind meer uit oor die geskiedenis van kodering - van Ada Lovelace en vroeë programmeringstale tot vandag se Python en Scratch en baanbrekers soos Steve Jobs en Mark Zuckerberg. Loer binne-in 'n rekenaar, leer meer oor die internet, toeps en speletjies, en vind uit hoe jy kan leer kodeer.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T04:56:59+02:00","created_at":"2019-04-28T04:56:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655589589103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"James Floyd Kelly","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Kodering","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":238,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389746","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973335261295,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":400,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426"},"aspect_ratio":0.778,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKodering\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die verstommende krag van rekenaarprogrammering en hoe dit alles om ons beïnvloed. Leer hoe ons kode gebruik, hoe rekenaars kode inter-preteer, en vind meer uit oor die geskiedenis van kodering - van Ada Lovelace en vroeë programmeringstale tot vandag se Python en Scratch en baanbrekers soos Steve Jobs en Mark Zuckerberg. Loer binne-in 'n rekenaar, leer meer oor die internet, toeps en speletjies, en vind uit hoe jy kan leer kodeer.\u003c\/p\u003e"}
Vind Uit! Kodering

Vind Uit! Kodering

R 180.00

Wat wil jy graag uitvind?   Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...


More Info
Vind Uit! Robotte

Soft Cover

R 170.00
{"id":2208789332079,"title":"Vind Uit! Robotte","handle":"vind-uit-robotte","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRobotte\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die mees fantastiese supercool tegnologie. Hierdie boek is propvol asemrowende feite oor kinder-uitvinders, robotte met gevoelens, robot-speelgoed en -speletjies, mensagtige robotte en veel meer. Vind uit hoe en waarom robotte gemaak word, hoe hulle mense tans help, en hoe hulle ons in die toekoms gaan help. Ontdek hoe rekenaars robotte ontwikkel en bou, en hoe ingenieurs robotte met spesifieke vermoëns ontwerp, byvoorbeeld om te loop, spring, Mars te verken of ploftoestelle skadeloos te stel.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T04:52:21+02:00","created_at":"2019-04-28T04:52:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655586050159,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nathan Lepora","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Robotte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":240,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389739","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973333327983,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":400,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097"},"aspect_ratio":0.778,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRobotte\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die mees fantastiese supercool tegnologie. Hierdie boek is propvol asemrowende feite oor kinder-uitvinders, robotte met gevoelens, robot-speelgoed en -speletjies, mensagtige robotte en veel meer. Vind uit hoe en waarom robotte gemaak word, hoe hulle mense tans help, en hoe hulle ons in die toekoms gaan help. Ontdek hoe rekenaars robotte ontwikkel en bou, en hoe ingenieurs robotte met spesifieke vermoëns ontwerp, byvoorbeeld om te loop, spring, Mars te verken of ploftoestelle skadeloos te stel.\u003c\/p\u003e"}
Vind Uit! Robotte

Vind Uit! Robotte

R 170.00

Wat wil jy graag uitvind?   Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...


More Info
Liewe Grapste Grapboek 2

Soft Cover

R 75.00
{"id":1571569729647,"title":"Liewe Grapste Grapboek 2","handle":"liewe-grapste-grapboek-2","description":"Die eerste Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees.","published_at":"2018-09-18T13:57:24+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Kinders","Nie-fiksie"],"price":7500,"price_min":7500,"price_max":7500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041057394799,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fundi","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Liewe Grapste Grapboek 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919765228","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Liewe_Grapboek_Omslag_2.jpg?v=1537586874"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Liewe_Grapboek_Omslag_2.jpg?v=1537586874","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946261524591,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.692,"height":536,"width":371,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Liewe_Grapboek_Omslag_2.jpg?v=1537586874"},"aspect_ratio":0.692,"height":536,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Liewe_Grapboek_Omslag_2.jpg?v=1537586874","width":371}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die eerste Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees."}
Liewe Grapste Grapboek 2

Liewe Grapste Grapboek 2

R 75.00

Die eerste Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees.


More Info
Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2

Soft Cover

R 90.00
{"id":1571569696879,"title":"Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2","handle":"lekker-lawwe-lagboek-omnibus-2","description":"Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.","published_at":"2018-09-18T13:57:23+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Kinders","Nie-fiksie"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041056903279,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919765181","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_grapboek_2.jpg?v=1537586711"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_grapboek_2.jpg?v=1537586711","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946243960943,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.667,"height":568,"width":379,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_grapboek_2.jpg?v=1537586711"},"aspect_ratio":0.667,"height":568,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_grapboek_2.jpg?v=1537586711","width":379}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies."}
Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2

Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2

R 90.00

Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.


More Info
Liewe Grapste Grapboek

Soft Cover

R 75.00
{"id":1571569664111,"title":"Liewe Grapste Grapboek","handle":"liewe-grapste-grapboek","description":"Die eerste Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees.","published_at":"2018-09-18T13:57:23+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Kinders","Nie-fiksie"],"price":7500,"price_min":7500,"price_max":7500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041056313455,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fundi","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Liewe Grapste Grapboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919765174","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Liewe_Grapste_Grapboek_1.jpg?v=1537586760"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Liewe_Grapste_Grapboek_1.jpg?v=1537586760","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946249695343,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.687,"height":550,"width":378,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Liewe_Grapste_Grapboek_1.jpg?v=1537586760"},"aspect_ratio":0.687,"height":550,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Liewe_Grapste_Grapboek_1.jpg?v=1537586760","width":378}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die eerste Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees."}
Liewe Grapste Grapboek

Liewe Grapste Grapboek

R 75.00

Die eerste Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees.


More Info
Musiekensiklopedie vir Kinders

Soft Cover

R 240.00
{"id":1669017469039,"title":"Musiekensiklopedie vir Kinders","handle":"musiekensiklopedie-vir-kinders","description":"\u003cp\u003eIs julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld ’n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle kan ’n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat ’n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek \u003cbr\u003e • meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s \u003cbr\u003e • talle notevoorbeelde \u003cbr\u003e • register met ongeveer 1000 terme \u003cbr\u003e • verklarings oor die herkoms van terme \u003cbr\u003e • uitspraak van vreemde terme \u003cbr\u003e • ’n voorwoord deur Peter Schreier • vir kinders vanaf 7 jaar\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:51+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Protea"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417672433775,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"M Heumann","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Musiekensiklopedie vir Kinders","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869198350","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082743586927,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.792,"height":2104,"width":1667,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785"},"aspect_ratio":0.792,"height":2104,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785","width":1667}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIs julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld ’n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle kan ’n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat ’n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek \u003cbr\u003e • meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s \u003cbr\u003e • talle notevoorbeelde \u003cbr\u003e • register met ongeveer 1000 terme \u003cbr\u003e • verklarings oor die herkoms van terme \u003cbr\u003e • uitspraak van vreemde terme \u003cbr\u003e • ’n voorwoord deur Peter Schreier • vir kinders vanaf 7 jaar\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.\u003c\/p\u003e"}
Musiekensiklopedie vir Kinders

Musiekensiklopedie vir Kinders

R 240.00

Is julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor mu...


More Info
{"id":1669017862255,"title":"Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die","handle":"suid-afrikaanse-gids-feite-en-wenke","description":"Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.","published_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676038255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabel Uys","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869193249","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082611957871,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.688,"height":400,"width":275,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096"},"aspect_ratio":0.688,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096","width":275}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool."}
Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die

Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die

R 150.00

Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’...


More Info