Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Activity Books
- Afrikaans
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- BadBoek
- Bybel
- Children
- Christelik
- Demi-Leigh Tebow
- Educational
- Emosies
- English
- Fantasi
- Fiction
- Fiksie
- Fiona Powers
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lap Boek
- Lapa
- Latest
- Liz de Villiers
- Malgorzata Detner
- Miles Kelly
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Picture Flats
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Spieëltjie Spieëltjie
- Stories met Lesse
- Struik
- Teresa Bellon
- Under 6
My reënboogboek 3+ jaar Boek 2
R 95.00
Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak! ...
In die Kliptyd: Ek, Petoet
R 80.00
Petoet beland in die moeilikheid wanneer een van sy uitvindsels vir baba Nien in gevaar stel. Maar dis alles goed en wel, want sy weet presies na wie om te wys!
Stories vir 2 jariges
R 130.00
Die mooiste stories vir kinders.Die reeks, Stories vir 1 - 6 jariges, is 'n lieflike versameling stories. Hierdie oorspronklike stories, met die dierbaarste karaktertjies, word eenvoudig en ritmies vertel en die stories se lengte word aangepas sodat elke vormingsjaar die stories maklik kan volg.Die pragtige illustrasies gee lewe aan die alledaag...
Ontdek En Doen: Ruimte
R 60.00
In hierdie biekie is kleurvolle illustasies oor die ruimte. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. Dis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!
Vrolike liedjies
R 120.00
Hierdie versameling van Afrikaanse volksmuisiek is ideaal om op die lamg pad, om die kampvuur of net vir die genot daarvan te sing.
Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies
R 120.00
Hierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.
5 Minute Verhale: Goedheid en Guns Stories
R 130.00
Geniet elke dag van die week n vyf minute storie met hierdie bekoorlike versameling. Daar is so baie bedagsame karakets om te ontmoet soos behulpsame vriende en super-vriendelike superhelde. Jy sal mal wees daaroor om hierdie beminlike stories oor en oor te lees.
Tippie skryf-en-uitvee, boek 1
R 85.00
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte ku...
Tippie skryf-en-uitvee, boek 4
R 85.00
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte ku...
Tippie skryf-en-uitvee, boek 2
R 85.00
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte ku...
Handskoenpop-badboek 1: Sussa Seekoei
R 100.00
Badtyd is prettyd saam met Sussa Seekoei! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.
Skoert, nagmerries!
R 100.00
Leer kinders hoe om hulle nagmerries op hulle maermerries te skop. Hulle ontmoet vir Jaco, “’n vriendelike maat wat lekker speel en lekker lag”, maar saans neem sy verbeelding oor en word elke skaduwee en geluid iets om voor skrikkerig te wees. Mamma en Pappa troos so al wat hul kan, maar Jaco bly bang. Gelukkig is Ouma daar, en sy het net die r...
Babadierestories: Nag, Eendjie
R 170.00
Eendjie verlaat die nes op soek na avontuur . . . en verdwaal! Met die hulp van sy vriend, Padda, vind hy uit dat hy alles het wat nodig is om sy pad terug nes toe te vind - pootjies wat kan skop, veertjies wat hom warm hou wanneer hy swem en ‘n piepstemmetjie om Mamma Eend mee te roep.
Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters
R 260.00
Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwer...
My eerste plakkerboek: Prinsesse
R 145.00
In hierdie plakkerboek met prinsesse kan kleintjies groot herbruikbare plakkers gebruik om lewe te gee aan elke toneel. Die kleurvolle illustrasies en interessante tonele sal hulle ure besig hou!
Saadjie en Spikkel
R 215.00
Saadjie en Spikkel is soos vinkel en koljander, maar terwyl hulle vriendskap groei, word hulle self ook groter. Vir Saadjie beteken dit dat hy wortels kry. Maar Spikkel kry vlerke - en sy kan nie wag om hulle uit te toets nie. Al skei die lewe hulle van mekaar, vind ware vriende altyd hulle pad terug, en niemand is groter maats as Spikkel en Sa...