Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 3-7
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- BadBoek
- Camilla Reid
- Elisa Ferro
- Emosies
- English
- Fiksie
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Hannes Barnard
- Jaco Jacobs
- Jigsaw Puzzle
- Kat Jewel
- Kathryn Jewitt
- Kinders
- Latest
- MacMillan
- Malgorzata Detner
- Michelle Carlslund
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Picture Flats
- priddy books
- Puzzle
- Refiloe Moahloli
- Rosalind Beardshaw
- Salamina Mosese
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
- Teresa Bellon
- wendy maartens
Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn
R 120.00
Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie. Met ‘n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om ‘nee’ te sê. Hierdie oulike verhaal oor ‘n bang olifantjie leer kinders dat alle emisies belangrik is, en dat dapperh...
Diere Maniere: Katryn kry `n Ster
R 120.00
Gugu is nervous about her first day at a new school. But a kind gesture, a shared lunch and a rescued bird help her classmates see what a great friend she can be. Join in Gugu's journey, as she goes from feeling anxious to showing kindness and being welcomed. This sweet story about a kind little zebra teaches children that every emotion is valid...
Kleuterklets: Besige Dag
R 200.00
Gee jou kleinding 'n voorsprong! Hierdie boek is spesiaal geskryf om taalontwikkeling te bevorder en kleuters se selfvertroue 'n hupstoot te gee terwyl hulle leer praat. Geskep deur ouers vir ouers. Kleuterklets kan vinnig of stadig gelees word, afhangende van hoeveel tyd (en energie!) jy het. Of dit vyf minute of 25 is, jou kleinding sal versot...
Hoe Voel dit om 'n Walvis te Wikkel?
R 185.00
"Hoe voel dit om aan ‘n walvis te wikkel? Lig die flappies en dalk vind jy uit … Dié plesierige pretboek is vol diere waaraan jy kan voel en vat, met ‘n groot verrassing aan die einde!"
Riek & Niek: Roomys op die Planeet Zork
R 120.00
Riek en Niek het ’n plan …’n Slim plan om SAKKE en SAKKE vol geld by die skool se markdag te maak. Maar dan steel nare Nanja hulle idee. En boonop vertel sy vir die HELE skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak BLÊG! NIEMAND gaan dit koop nie! Kan Riek en Niek aan ’n plan dink om Nanja terug te betaal EN vet pret ...
Minki en haar maats (boek 1)
R 120.00
Minki verjaar … en haar grootste wens word waar! Sy kry uiteindelik haar eie hondjie. Die babahondjie is baie oulik. Maar hoe gaan sy vir hom die perfekte naam kies?
3 van Ons, Die
R 160.00
Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, supersl...
Diere Maniere: Simon Staan Sy Man
R 100.00
Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek. Hy is ook hartseer toe sy hondjie doodgaan en hy by die skool geboelie word. Met Mamma se hulp leer hy egter dat mens glad nie skaam hoef te voel om te huil nie. Wanneer hy 'n nuwe stokperdjie kry, begin hy sterker en minder alleen voel. Hierdie oulike verhaal oor 'n hartseer leeutjie leer kind...
Al Staan jy op jou Kop
R 140.00 R 180.00
Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet? Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop! Die versameling bevat...
Minki se boekedag
R 130.00
Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie.Maar een van Minki se gunstelingboeke gee h...
Wurmpastei
R 100.00
Hoe voel dit om kaalvoet op ’n padda te trap? Wat ruik erger as ’n vrot eier? Hoe smaak ’n erdwurm-smoothie? Wat moet jy doen as jou hond ’n duur geskenk insluk. Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!
Oupa Zombie
R 220.00
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan ...
Waldo en die Vampier met die Geel Reënjas
R 150.00
Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy he? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander … Die vierde en laaste boek in die reeks.
Kleurpret: Hallo, Plaas Badboek
R 120.00
Hierdie prenteboek vertel op ’n deernisvolle en prettige manier die storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is – al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie. Die outeur se tantieme op die verko...
As 'n Olifant op jou Val
R 135.00
Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ...
Groot Jaco Jacobs Pretboek
R 200.00
An activity book with 160 pages packed full of tricky tongue twisters, silly rhymes, word search blocks, laughter-inducing questions, jokes, riddles, ideas for pranks, a funny story, and much more! Whether in the classroom, in the car, or at home – every page of this book is crammed with fun things to do, discover, search, and say.