Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- BadBoek
- Elisa Ferro
- English
- Fiksie
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Jaco Jacobs
- Jigsaw Puzzle
- Kat Jewel
- Kinders
- Latest
- MacMillan
- Malgorzata Detner
- Michelle Carlslund
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Picture Flats
- Puzzle
- Refiloe Moahloli
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
- Teresa Bellon
- wendy maartens
Riek en Niek: Superslak
R 120.00
Spoetniek is nie ’n gewone slak nie. Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin. En VINNIGER ook. Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke. Hy wen elke keer. Maar nare Nanja hou nie van slakke nie. Daarom kla sy by juffrou Burp … e … juffrou Burk … en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar! Kan Riek en Ni...
Maltrap
R 140.00
Maak jou sitplekgordel vas vir ’n monster-avontuur! Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter. Op ’n dag ontdek hy en sy pa die wrak van ’n ou monsterbakkie in ’n stowwerige motorhuis. Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak … en dit is die begin van ’n maltrap-avontuur!
Riek en Niek: N Draak op n Skaatsplank
R 120.00
Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn! Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen. Niek gaan almal laat SKATER van die lag. Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans n...
Minki en haar maats: Pannekoek!
R 120.00
Dit is ’n koue wintersdag. Minki en haar maats is lus vir pannekoek! Pappa wil vir hulle pannekoek bak, maar die tweeling is heeltyd in die pad. Kan Minki aan ’n plan dink om haar boeties besig te hou?
Minki en haar maats: Dag by die Akwarium
R 120.00
Minki kan nie wag nie! Haar klas gaan vandag op ’n uitstappie na die akwarium. Almal is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie te sien. Maar Danika het ’n kamera saamgebring … en sy wil sekermaak Minki en haar maats gaan ’n goor dag hê.
Krok en Dil Vlak 3 Boek 4
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok en Dil ontmoet n nuwe maat. Hy hou van lees, net soos Krok. Hy hou van kosmaak, net soos Krok. Hy kan vinnig ry en toertjies op sy skaatsplank doen. Gaan hy dalk Krok se nuwe beste maat word?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 2
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil sien n gat in die grond. Die gat is groot en rond! Wat sal hy en Krok daarmee doen? Sal hulle daarin bad, n boom daarin plant... of dalk net loer war daarin is?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 1
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok lees n boek. Hy is nie vandag lus vir speel nie. Dil is verveeld. Wat kan hy doen? Dalk kan hy uitvind hoe dit voel om Krok te wees...
Krok en Dil Vlak 1 Boek 5
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil le op sy rug. Hy sien n bus... en n mus... Maar wat sien Krok?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 9
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil ontdek iets waarvan hy baie hou... Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis... hy maaks selfs n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! Maar kan hy Krok oor...
Krok en Dil Vlak 3 Boek 8
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats n skip bou. n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees...
Krok en Dil Vlak 3 Boek 7
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil voel n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok se hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie n maklike pasient nie... Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 6
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil soek n nuwe naam. n Naam wat beter by hom pas. Moet hy n langer naam kies? Of n snaakse naam? Of n naam wat lekker klink? Krok het n plan...
Krok en Dil Vlak 3 Boek 3
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Die son skyn en die lug is blou. Krok en Dil wil gaan piekniek hou. Hulle gaan met Krok se fiets ry. Maar wat moet hulle alles saamvat vir die perfekte pieniek?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 5
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! SuperDil is hier! Hy is groen en sterk en fiks. Hy skrik vir net mooi niks. Kan SuperDil regtig die wereld red?
Krok en Dil Vlak 1 Boek 9
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok kan toor. Dil wil ook toor. Hy kry dit nie reg nie. Maar Krok maak n plan.