Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 3-7
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- BadBoek
- Camilla Reid
- Elisa Ferro
- Emosies
- English
- Fiksie
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Hannes Barnard
- Jaco Jacobs
- Jigsaw Puzzle
- Kat Jewel
- Kathryn Jewitt
- Kinders
- Latest
- MacMillan
- Malgorzata Detner
- Michelle Carlslund
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Picture Flats
- priddy books
- Puzzle
- Refiloe Moahloli
- Rosalind Beardshaw
- Salamina Mosese
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
- Teresa Bellon
- wendy maartens
Dino-maats Vorms Box Set
R 200.00
Hierdie box propvol pret bevat 'n kleurvolle kartonboek en drie stewige legkaarte waarop klein slimkoppies versot sal wees - perfek om handjies en verstandjies besig te hou!
Wat’s jou storie? Watermonster
R 160.00
’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur...
Die Weerligvoël
R 230.00
‘Pundu is one of the last of his kind,’ said Kayah. ‘And you, Timo, are probably our only chance to save them.’ Timo has a strange talent. Since he was little, he has been able to talk to animals. Well, sort of. When he and his pet rat, Lucky, make news headlines, it is the start of a wild adventure – the kind of adventure that Timo has only rea...
'n Maat vir alle seisoene
R 160.00
A new family has moved in next door. Vuyo can see them from his bedroom window. The mom is dancing, the dad is laughing, the dog keeps wagging its tail … Why does the little girl look sad? A lyrical book about friendship and kindness that encourages young children to accept and support others.
Dit is nie 'n boek nie
R 300.00
Dit is nie ’n boek nie … dis ’n avontuur, ’n lag per dag, ’n sirkus, ’n wipwarit, ’n towertapyt! Hierdie boek bevat ’n rympie vir elke dag van die jaar! Vertrek saam met Jaco Jacobs op ’n prettige rympiereis in dié bielie van ’n bundel propvol skaterlagrympies.
Hallo, Wildtuin! Badboek
R 120.00
Kom speel saam met die wilde diere in die fantastiese badboek waarmee kinders hope pret in die bad sal he.Onhul die versteekte kleure met water!
Oseaan-maats Syfers
R 200.00
Hierdie boks propvol pret bevat 'n kleurvolle kartonboek en drie stewige legkaarte waarop klein slimkoppies versot sal wees - perfek om handjies en verstandjies besig te hou!
Klein opwip: Pret op die plaas
R 150.00
Kom speel met jou dieremaats in hierdie oulike versameling opwipboeke. Díe boeke het `n lekker rympie en opwip diertjie op elke bladsy. PLIPS, PLAPS, PLOPS! Kleintjies sal versot wees op die GROOT OPWIP-VERRASSINGS op elke onderwater-bladsy!
Plaasmaats Teenoor-gesteldes Box Set
R 200.00
Hierdie boks propvol pret bevat 'n kleurvolle kartonboek en drie stewige legkaarte waarop klein slimkoppies versot sal wees - perfek om handjies en verstandjies besig te hou!
Net nie 'n hond nie
R 160.00
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en...
Hoe Voel dit om 'n Tier te Kielie?
R 185.00
Hoe voel dit om ‘n tier te kielie? Lig die flappies en dalkvind jy uit … Dié plesierige pretboek is vol diere waaraan jy kan voel en vat, met ‘n groot verrassing aan die einde!
Minki se pretdraf
R 130.00
’n Pretdraf? Dit klink na groot pret! Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie. Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie. Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer p...
Minki se verjaardag
R 130.00
Minki se verjaardag is om die draai. Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou? Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie! Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar … en gee haar ’n baie oulike verjaardag-id...
Meisie met Vlerke
R 220.00
Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in 'n huis op wiele en moet elke paar maande na 'n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink d...
Waldo en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies
R 150.00
Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op...
Dierstories: ‘n Plek vir Patat
R 130.00
Patat slaap elke aand styf teen Mamma in die berg.Vroegoggend begin die hele trop bobbejane kos soek.Partykeer is daar nie genoeg kos in die berg en op die strand nie.Dan moet hulle dorp toe gaan.‘n Kwaai man wil vir Patat en Mamma uit ‘n lukwartboom jaag.Maar die vrou en dogtertjie wat daar woon, gee nie om dat hulle kom kuier nie.Patat weet no...