Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Klouter!

Book

R 90.00
{"id":8252463055020,"title":"Klouter!","handle":"klouter","description":"\u003cdiv class=\"product-details-module product-details__general-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-details-module__content\"\u003e\n\u003cdiv id=\"productDescription\" class=\"product-details__product-description\"\u003e\n\u003cp\u003eDie apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. Hettie wys wat sy kan doen toe daar ’n vuur in die woud uitbreek.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"product-details-module product-details__product-like favorite-product\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2025-06-02T13:08:42+02:00","created_at":"2025-06-02T13:08:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44450982822060,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hannah Peckham","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klouter!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446835","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Klouter.jpg?v=1748862568"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Klouter.jpg?v=1748862568","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31180739182764,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.813,"height":1360,"width":1106,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Klouter.jpg?v=1748862568"},"aspect_ratio":0.813,"height":1360,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Klouter.jpg?v=1748862568","width":1106}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"product-details-module product-details__general-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-details-module__content\"\u003e\n\u003cdiv id=\"productDescription\" class=\"product-details__product-description\"\u003e\n\u003cp\u003eDie apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. Hettie wys wat sy kan doen toe daar ’n vuur in die woud uitbreek.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"product-details-module product-details__product-like favorite-product\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e"}
Klouter!

Klouter!

R 90.00

Die apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. He...


More Info
Kleintjies In Die Dieretuin

Soft Cover

R 100.00
{"id":8402253807788,"title":"Kleintjies In Die Dieretuin","handle":"kleintjies-in-die-dieretuin","description":"\u003cp\u003en Vroolike storie oor n klein krimpvarkie met n groot verantwoordelikheid: Kan jy vir natie help om die klein verkleurmannetjie te vind?\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-11-13T11:37:27+02:00","created_at":"2025-11-13T11:37:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Fiksie","Kinders","Sophie Schoenwald"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44989909631148,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":null,"requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kleintjies In Die Dieretuin","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WhatsAppImage2025-11-13at11.22.05_c4929e74.jpg?v=1763026585"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WhatsAppImage2025-11-13at11.22.05_c4929e74.jpg?v=1763026585","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31981733642412,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.788,"height":1370,"width":1080,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WhatsAppImage2025-11-13at11.22.05_c4929e74.jpg?v=1763026585"},"aspect_ratio":0.788,"height":1370,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WhatsAppImage2025-11-13at11.22.05_c4929e74.jpg?v=1763026585","width":1080}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003en Vroolike storie oor n klein krimpvarkie met n groot verantwoordelikheid: Kan jy vir natie help om die klein verkleurmannetjie te vind?\u003c\/p\u003e"}
Kleintjies In Die Dieretuin

Kleintjies In Die Dieretuin

R 100.00

n Vroolike storie oor n klein krimpvarkie met n groot verantwoordelikheid: Kan jy vir natie help om die klein verkleurmannetjie te vind?


More Info
Onderwêreld

Soft Cover

R 217.00
{"id":8267273765036,"title":"Onderwêreld","handle":"onderwereld","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie verhaal speel af by 'n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, 'n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy 'n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T16:52:23+02:00","created_at":"2025-06-23T16:52:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fanie Viljoen","Fiksie","Kinders","NB"],"price":21700,"price_min":21700,"price_max":21700,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510709088428,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Onderwêreld","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21700,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624046691","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/img_9780624046691.jpg?v=1750690241"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/img_9780624046691.jpg?v=1750690241","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31285758918828,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.64,"height":400,"width":256,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/img_9780624046691.jpg?v=1750690241"},"aspect_ratio":0.64,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/img_9780624046691.jpg?v=1750690241","width":256}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie verhaal speel af by 'n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, 'n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy 'n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Onderwêreld

Onderwêreld

R 217.00

Die verhaal speel af by 'n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, 'n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy 'n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in 'n ...


More Info
Sondag steel jy my hart

Soft Cover

R 220.00
{"id":8267240538284,"title":"Sondag steel jy my hart","handle":"sondag-steel-jy-my-hart","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNet vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. Karabo het immers twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy “die een” sal kry voor haar haar internskap by die hospitaal volgende jaar verby is. En Will, met sy motorfiets en leerbaadjies, is te wild om vir ewig aan iemand vasgeketting te wees, veral nie iemand soos sy nie. Hy slaan dan in kolle uit as iemand net “langtermynverhouding” noem. So hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie – dis algemene kennis. Behalwe vir die klein feitjie dat Will heeltemal Karabo se hart gesteel het ... en sy het nie ’n idee hoe om dit terug te kry voor haar selfopgelegde sperdatum nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T15:28:18+02:00","created_at":"2025-06-23T15:28:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","cecilia steyn","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510463885484,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sondag steel jy my hart","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637004589","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sondag_steel_jy_my_hart_high_res.jpg?v=1750685200"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sondag_steel_jy_my_hart_high_res.jpg?v=1750685200","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31285586067628,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sondag_steel_jy_my_hart_high_res.jpg?v=1750685200"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sondag_steel_jy_my_hart_high_res.jpg?v=1750685200","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNet vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. Karabo het immers twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy “die een” sal kry voor haar haar internskap by die hospitaal volgende jaar verby is. En Will, met sy motorfiets en leerbaadjies, is te wild om vir ewig aan iemand vasgeketting te wees, veral nie iemand soos sy nie. Hy slaan dan in kolle uit as iemand net “langtermynverhouding” noem. So hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie – dis algemene kennis. Behalwe vir die klein feitjie dat Will heeltemal Karabo se hart gesteel het ... en sy het nie ’n idee hoe om dit terug te kry voor haar selfopgelegde sperdatum nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Sondag steel jy my hart

Sondag steel jy my hart

R 220.00

Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. Karabo het immers twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy “die een” sal kry voor haar haar internskap by die hospitaal volgende jaar ...


More Info
As 'n Olifant op jou Val

Soft Cover

R 135.00
{"id":8267184013484,"title":"As 'n Olifant op jou Val","handle":"as-n-olifant-op-jou-val","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eTobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ’n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T13:48:46+02:00","created_at":"2025-06-23T13:48:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Pan Macmillan"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510318592172,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"As 'n Olifant op jou Val","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":25,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781779990822","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-06-23134729.png?v=1750679268"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-06-23134729.png?v=1750679268","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31285097136300,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.639,"height":662,"width":423,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-06-23134729.png?v=1750679268"},"aspect_ratio":0.639,"height":662,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2025-06-23134729.png?v=1750679268","width":423}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eTobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ’n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
As 'n Olifant op jou Val

As 'n Olifant op jou Val

R 135.00

Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ...


More Info
{"id":8267169923244,"title":"Langer Leesboeke 02: Dawie Duif Oliebol-Speurder","handle":"langer-leesboeke-02-dawie-duif-oliebol-speurder","description":"\u003cdiv class=\"dgreen\"\u003eDawie Duif droom daarvan om 'n groot speurder soos sy oupagrootjie te wees. Maar om misdaad op te los is nie so maklik nie. Nadat Dawie 'n dief laat wegkom en per ongeluk die bewyse opeet, gee hy byna moed op.\u003cbr\u003eMaar dan word hy en sy maat, Muis, 'n tweede kans gegun. Sal hulle al die raaisels kan oplos?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2025-06-23T12:27:16+02:00","created_at":"2025-06-23T12:27:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Fiksie","Kinders","Tracy Gunaratnam"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510237655212,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tracy Gunaratnam","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Langer Leesboeke 02: Dawie Duif Oliebol-Speurder","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":50,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446866","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781928446866.jpg?v=1750674328"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781928446866.jpg?v=1750674328","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31284950827180,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.716,"height":810,"width":580,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781928446866.jpg?v=1750674328"},"aspect_ratio":0.716,"height":810,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781928446866.jpg?v=1750674328","width":580}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"dgreen\"\u003eDawie Duif droom daarvan om 'n groot speurder soos sy oupagrootjie te wees. Maar om misdaad op te los is nie so maklik nie. Nadat Dawie 'n dief laat wegkom en per ongeluk die bewyse opeet, gee hy byna moed op.\u003cbr\u003eMaar dan word hy en sy maat, Muis, 'n tweede kans gegun. Sal hulle al die raaisels kan oplos?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e"}
Langer Leesboeke 02: Dawie Duif Oliebol-Speurder

Langer Leesboeke 02: Dawie Duif Oliebol-Speurder

R 100.00

Dawie Duif droom daarvan om 'n groot speurder soos sy oupagrootjie te wees. Maar om misdaad op te los is nie so maklik nie. Nadat Dawie 'n dief laat wegkom en per ongeluk die bewyse opeet, gee hy byna moed op.Maar dan word hy en sy maat, Muis, 'n tweede kans gegun. Sal hulle al die raaisels kan oplos?


More Info
My Mooiste Sprokies

Hard Cover

R 275.00
{"id":1571569893487,"title":"My Mooiste Sprokies","handle":"my-mooiste-sprokies","description":"'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!","published_at":"2018-09-18T13:57:25+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":27500,"price_min":27500,"price_max":27500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041060442223,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Madelein Mansiet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Mooiste Sprokies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":27500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920134709","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Mooiste_Sprokies_Cover.jpg?v=1537587425"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Mooiste_Sprokies_Cover.jpg?v=1537587425","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946316410991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.727,"height":874,"width":635,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Mooiste_Sprokies_Cover.jpg?v=1537587425"},"aspect_ratio":0.727,"height":874,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Mooiste_Sprokies_Cover.jpg?v=1537587425","width":635}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!"}
My Mooiste Sprokies

My Mooiste Sprokies

R 275.00

'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!


More Info
{"id":7261838868652,"title":"Eerste Leesboeke: Die Trekker Faktor","handle":"eerste-leesboeke-die-trekker-faktor","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talentkompitisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompitisies deelneem nie, of kan hulle ?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKleurkodes vir begeleide lees\u003c\/p\u003e","published_at":"2022-04-25T15:24:26+02:00","created_at":"2022-04-25T15:24:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41519655649452,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Amanda Brandon","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Eerste Leesboeke: Die Trekker Faktor","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":85,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446460","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieTrekkerFaktor.jpg?v=1650893313"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieTrekkerFaktor.jpg?v=1650893313","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24853426012332,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":1628,"width":1140,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieTrekkerFaktor.jpg?v=1650893313"},"aspect_ratio":0.7,"height":1628,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieTrekkerFaktor.jpg?v=1650893313","width":1140}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talentkompitisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompitisies deelneem nie, of kan hulle ?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKleurkodes vir begeleide lees\u003c\/p\u003e"}
Eerste Leesboeke: Die Trekker Faktor

Eerste Leesboeke: Die Trekker Faktor

R 70.00

Sakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talentkompitisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompitisies deelneem nie, of kan hulle ? Kleurkodes vir begeleide lees


More Info
Justin Fortuin, skattejagter

Soft Cover

R 210.00
{"id":7636070006956,"title":"Justin Fortuin, skattejagter","handle":"justin-fortuin-skattejagter","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJustin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie – al bly sy in 'n ou kasteel. Maar kort voor lank is hy reg in die middel van 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2023-06-02T11:36:41+02:00","created_at":"2023-06-02T11:36:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593889190060,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Justin Fortuin, skattejagter","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799395969","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JustinFortuin_skattejagter.jpg?v=1685698645"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JustinFortuin_skattejagter.jpg?v=1685698645","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207432433836,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"width":775,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JustinFortuin_skattejagter.jpg?v=1685698645"},"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JustinFortuin_skattejagter.jpg?v=1685698645","width":775}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJustin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie – al bly sy in 'n ou kasteel. Maar kort voor lank is hy reg in die middel van 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Justin Fortuin, skattejagter

Justin Fortuin, skattejagter

R 210.00

Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie – al bly sy in 'n ou kasteel. Maar kort voor lank is hy reg in die middel van 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.


More Info
Laura se Sterrereis

Hard Cover

R 100.00
{"id":4563212271727,"title":"Laura se Sterrereis","handle":"laura-se-sterrereis","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eElkeen het sy eie ster, daarvan is Laura seker. Maar hoe staan sake met haar boetie Tommie se Pas-My-Op-Hondjie? Het 'n speelgoedhondjie ook sy eie ster? Om dit uit te vind, bou Laura en Tommie hulle eie ruimtetuig om na die sterre toe te vlieg. Of hulle die ster vind, en die tweetjies se wedervaringe op hule sterrereis, word liefdevol in hierdie verhaal vertel.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-09-18T14:22:22+02:00","created_at":"2020-09-18T14:22:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32064800751727,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Klaus Baumgart","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Laura se Sterrereis","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":360,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475994","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSterrereis.jpg?v=1600431775"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSterrereis.jpg?v=1600431775","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6742750920815,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.75,"height":800,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSterrereis.jpg?v=1600431775"},"aspect_ratio":0.75,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSterrereis.jpg?v=1600431775","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eElkeen het sy eie ster, daarvan is Laura seker. Maar hoe staan sake met haar boetie Tommie se Pas-My-Op-Hondjie? Het 'n speelgoedhondjie ook sy eie ster? Om dit uit te vind, bou Laura en Tommie hulle eie ruimtetuig om na die sterre toe te vlieg. Of hulle die ster vind, en die tweetjies se wedervaringe op hule sterrereis, word liefdevol in hierdie verhaal vertel.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Laura se Sterrereis

Laura se Sterrereis

R 100.00

Elkeen het sy eie ster, daarvan is Laura seker. Maar hoe staan sake met haar boetie Tommie se Pas-My-Op-Hondjie? Het 'n speelgoedhondjie ook sy eie ster? Om dit uit te vind, bou Laura en Tommie hulle eie ruimtetuig om na die sterre toe te vlieg. Of hulle die ster vind, en die tweetjies se wedervaringe op hule sterrereis, word liefdevol in hierdi...


More Info
Laura se Ster

Hard Cover

R 100.00
{"id":4563212238959,"title":"Laura se Ster","handle":"laura-se-ster","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLaura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien 'n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld ... Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief is, moet afskeid neem, word met deernis en begrip in hierdie verhaal van Laura en haar ster vertel.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-09-18T14:22:06+02:00","created_at":"2020-09-18T14:22:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32064800718959,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Klaus Baumgart","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Laura se Ster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":360,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475987","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSter.jpg?v=1600431726"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSter.jpg?v=1600431726","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6742748561519,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.75,"height":800,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSter.jpg?v=1600431726"},"aspect_ratio":0.75,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LauraseSter.jpg?v=1600431726","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLaura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien 'n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld ... Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief is, moet afskeid neem, word met deernis en begrip in hierdie verhaal van Laura en haar ster vertel.\u003c\/span\u003e"}
Laura se Ster

Laura se Ster

R 100.00

Laura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien 'n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld ... Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief...


More Info
My Eerste Boek Oor Speelgoed

Soft Cover

R 70.00
{"id":1591247306863,"title":"My Eerste Boek Oor Speelgoed","handle":"my-eerste-boek-oor-speelgoed","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","published_at":"2018-09-21T14:01:51+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239724044399,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Angels Navarro","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Eerste Boek Oor Speelgoed","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660734","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Speelgoed.jpg?v=1537587374"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Speelgoed.jpg?v=1537587374","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946311463023,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.858,"height":712,"width":611,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Speelgoed.jpg?v=1537587374"},"aspect_ratio":0.858,"height":712,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Speelgoed.jpg?v=1537587374","width":611}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!"}
My Eerste Boek Oor Speelgoed

My Eerste Boek Oor Speelgoed

R 70.00

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!


More Info
My Eerste Boek Oor Letters

Soft Cover

R 70.00
{"id":1591247175791,"title":"My Eerste Boek Oor Letters","handle":"my-eerste-boek-oor-letters","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","published_at":"2018-09-21T14:01:50+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239723716719,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Angels Navarro","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Eerste Boek Oor Letters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660703","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Letters.jpg?v=1537587348"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Letters.jpg?v=1537587348","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946308874351,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.863,"height":710,"width":613,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Letters.jpg?v=1537587348"},"aspect_ratio":0.863,"height":710,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Letters.jpg?v=1537587348","width":613}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!"}
My Eerste Boek Oor Letters

My Eerste Boek Oor Letters

R 70.00

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!


More Info
My Eerste Boek Oor Syfers

Soft Cover

R 70.00
{"id":1591247208559,"title":"My Eerste Boek Oor Syfers","handle":"my-eerste-boek-oor-syfers","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","published_at":"2018-09-21T14:01:50+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239723782255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Angels Navarro","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Eerste Boek Oor Syfers","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660710","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Syfers.jpg?v=1537587398"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Syfers.jpg?v=1537587398","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946313756783,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.854,"height":713,"width":609,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Syfers.jpg?v=1537587398"},"aspect_ratio":0.854,"height":713,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Syfers.jpg?v=1537587398","width":609}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!"}
My Eerste Boek Oor Syfers

My Eerste Boek Oor Syfers

R 70.00

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!


More Info
Superheroes vlieg net saans

Soft Cover

R 180.00
{"id":6273591410860,"title":"Superheroes vlieg net saans","handle":"superheroes-vlieg-net-saans","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIs 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAl wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-02-19T12:03:10+02:00","created_at":"2021-02-19T12:03:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":38091624906924,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Superheroes vlieg net saans","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":108,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799366358","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Superheroesvliegnetsaans.jpg?v=1613729026"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Superheroesvliegnetsaans.jpg?v=1613729026","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":15887424094380,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Superheroesvliegnetsaans.jpg?v=1613729026"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Superheroesvliegnetsaans.jpg?v=1613729026","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIs 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAl wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Superheroes vlieg net saans

Superheroes vlieg net saans

R 180.00

Is 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.  


More Info
Minki Se Pajamapartytjie

Soft Cover

R 130.00
{"id":6591984566444,"title":"Minki Se Pajamapartytjie","handle":"minki-se-verjaarsdagpartytjie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMinki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-03-28T11:29:27+02:00","created_at":"2021-03-28T11:29:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39421659087020,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Minki Se Pajamapartytjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250103","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkisePajamapartytjie.jpg?v=1616923799"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkisePajamapartytjie.jpg?v=1616923799","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20476592259244,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.722,"height":554,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkisePajamapartytjie.jpg?v=1616923799"},"aspect_ratio":0.722,"height":554,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkisePajamapartytjie.jpg?v=1616923799","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMinki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.\u003c\/span\u003e"}
Minki Se Pajamapartytjie

Minki Se Pajamapartytjie

R 130.00

Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.


More Info