Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Nova 2-in-1 Omnibus 2

Soft Cover

R 250.00
{"id":2193519771759,"title":"Nova 2-in-1 Omnibus 2","handle":"nova-2-in-1-omnibus-2","description":"\u003cspan\u003eVir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is geheime op Nova - gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel, besoekers uit die buitenste ruimte, Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens - en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en sy vriende het baie dinge deurgemaak en uitgevind. Maar daar is nog steeds vrae - en die Eindspel is nog op pad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie laaste twee titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in 'n omnibus beskikbaar:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eSterreloper\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oë die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks. En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom. Hulle was ook eksperimente. Al verskil is, hulle was die suksesverhale ... Maar daar is geheime wat Lucas steeds nie ontrafel het nie. Wie is die geheimsinnige Sterreloper wat gereeld vir hom boodskappe stuur? Wat beteken die vreemde visioen wat hy in sy broer se oë gesien het? En waarom wil die grootkoppe van Nova-eenheid hom en sy vriende skielik met vakansie see toe stuur? Kan hulle werklik die vrede vertrou?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eEindspel\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLucas Niemand keer terug na Nova. Maar dan kom die skok: Sy vriende onthou glad nie meer van hulle ontmoetings met ruimtewesens of hulle spesiale kragte nie. Hulle weet ook nie waar Lucas al die tyd was nie - vasgevang in 'n nagmerrieagtige, donker ruimteskip waar aaklige goed met hom gebeur het nie. Die Eindspel het reeds begin, besef Lucas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar sal hy uit die kloue van die donker ruimtewesens kan bly? Watter geheim dra Troy in hom? Waar kom die drie nuwe alien-tieners vandaan en wat wil hulle van Lucas hê? Hoekom vind Lucas nou eers van die Slaper uit - iemand wat nie is wie hy voorgee om te wees nie? Maar die belangrikste van al die vrae: Sal Lucas Niemand die skrikwekkende Eindspel oorleef ...?\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-07T20:50:06+02:00","created_at":"2019-04-07T20:50:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20550231523439,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nova 2-in-1 Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":408,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799393170","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nova_omnibus_2.jpg?v=1554663103"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nova_omnibus_2.jpg?v=1554663103","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949196714095,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nova_omnibus_2.jpg?v=1554663103"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nova_omnibus_2.jpg?v=1554663103","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eVir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is geheime op Nova - gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel, besoekers uit die buitenste ruimte, Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens - en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en sy vriende het baie dinge deurgemaak en uitgevind. Maar daar is nog steeds vrae - en die Eindspel is nog op pad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie laaste twee titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in 'n omnibus beskikbaar:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eSterreloper\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oë die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks. En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom. Hulle was ook eksperimente. Al verskil is, hulle was die suksesverhale ... Maar daar is geheime wat Lucas steeds nie ontrafel het nie. Wie is die geheimsinnige Sterreloper wat gereeld vir hom boodskappe stuur? Wat beteken die vreemde visioen wat hy in sy broer se oë gesien het? En waarom wil die grootkoppe van Nova-eenheid hom en sy vriende skielik met vakansie see toe stuur? Kan hulle werklik die vrede vertrou?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eEindspel\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLucas Niemand keer terug na Nova. Maar dan kom die skok: Sy vriende onthou glad nie meer van hulle ontmoetings met ruimtewesens of hulle spesiale kragte nie. Hulle weet ook nie waar Lucas al die tyd was nie - vasgevang in 'n nagmerrieagtige, donker ruimteskip waar aaklige goed met hom gebeur het nie. Die Eindspel het reeds begin, besef Lucas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar sal hy uit die kloue van die donker ruimtewesens kan bly? Watter geheim dra Troy in hom? Waar kom die drie nuwe alien-tieners vandaan en wat wil hulle van Lucas hê? Hoekom vind Lucas nou eers van die Slaper uit - iemand wat nie is wie hy voorgee om te wees nie? Maar die belangrikste van al die vrae: Sal Lucas Niemand die skrikwekkende Eindspel oorleef ...?\u003c\/p\u003e"}
Nova 2-in-1 Omnibus 2

Nova 2-in-1 Omnibus 2

R 250.00

Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie.   Daar is geheime op Nova - gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel, besoekers uit die buitenste ruimte, Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens - en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en sy vriende...


More Info
My Ouma is 'n Film-ster

Soft Cover

R 160.00
{"id":2190382530671,"title":"My Ouma is 'n Film-ster","handle":"my-ouma-is-n-film-ster","description":"\u003cspan\u003eRikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eToe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n gevaarlike plek wees ...\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-03T15:47:34+02:00","created_at":"2019-04-03T15:47:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526302691439,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Ouma is 'n Film-ster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":80,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799367195","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Ouma_is_n_Film-ster.jpg?v=1554299429"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Ouma_is_n_Film-ster.jpg?v=1554299429","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944569348207,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Ouma_is_n_Film-ster.jpg?v=1554299429"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Ouma_is_n_Film-ster.jpg?v=1554299429","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eRikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eToe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n gevaarlike plek wees ...\u003c\/span\u003e"}
My Ouma is 'n Film-ster

My Ouma is 'n Film-ster

R 160.00

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.Toe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n ge...


More Info
Superskurk

Soft Cover

R 170.00
{"id":1669015568495,"title":"Superskurk","handle":"superskurk","description":"\u003cp\u003eDaar is ten minste 10 000 redes waarom ’n vakansie by Wessel se oupa NIE ’n goeie idee is nie. Sy oupa Zirk bly in ’n groot, grillerige ou huis buite die stad. ’n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef. Daar is honderde reëls in sy oupa se huis, en selfs al gehoorsaam jy al die reëls, is ’n hamerkophaai met tandpyn nog steeds vriendeliker as sy oupa. Toe Wessel se ouers hom dus by sy oupa aflaai sodat hulle op ’n eilandvakansie kan gaan, weet hy die goorste vakansie van sy lewe het pas aangebreek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar iets is nie pluis nie. Waarom sluip sy oupa snags in die donker rond? Wat steek hy in die geheimsinnige gebou buite in die tuin weg waar Wessel glad nie mag kom nie? Hoekom het hy party oggende vreemde skrape en bloukolle, asof hy in ’n geveg was? Daar is net een manier om uit te vind ... Kort voor lank is Wessel deel van ’n wilde pretrit vol superhelde, skurke, supercool tegnologie, agterbakse planne en ongelooflike ontploffings! En dit lyk of die verveligste vakansie van sy lewe dalk die avontuur van ’n leeftyd gaan word ...\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-30T15:29:45+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643827311,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Superskurk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388794","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Superskurk.jpg?v=1538812462"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Superskurk.jpg?v=1538812462","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082806009967,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":341,"width":220,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Superskurk.jpg?v=1538812462"},"aspect_ratio":0.645,"height":341,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Superskurk.jpg?v=1538812462","width":220}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDaar is ten minste 10 000 redes waarom ’n vakansie by Wessel se oupa NIE ’n goeie idee is nie. Sy oupa Zirk bly in ’n groot, grillerige ou huis buite die stad. ’n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef. Daar is honderde reëls in sy oupa se huis, en selfs al gehoorsaam jy al die reëls, is ’n hamerkophaai met tandpyn nog steeds vriendeliker as sy oupa. Toe Wessel se ouers hom dus by sy oupa aflaai sodat hulle op ’n eilandvakansie kan gaan, weet hy die goorste vakansie van sy lewe het pas aangebreek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar iets is nie pluis nie. Waarom sluip sy oupa snags in die donker rond? Wat steek hy in die geheimsinnige gebou buite in die tuin weg waar Wessel glad nie mag kom nie? Hoekom het hy party oggende vreemde skrape en bloukolle, asof hy in ’n geveg was? Daar is net een manier om uit te vind ... Kort voor lank is Wessel deel van ’n wilde pretrit vol superhelde, skurke, supercool tegnologie, agterbakse planne en ongelooflike ontploffings! En dit lyk of die verveligste vakansie van sy lewe dalk die avontuur van ’n leeftyd gaan word ...\u003c\/p\u003e"}
Superskurk

Superskurk

R 170.00

Daar is ten minste 10 000 redes waarom ’n vakansie by Wessel se oupa NIE ’n goeie idee is nie. Sy oupa Zirk bly in ’n groot, grillerige ou huis buite die stad. ’n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef. Daar is honderde reëls in sy oupa se huis, en selfs al gehoorsaam jy al die reëls, is ’n hamerkophaai met...


More Info