Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Candiss Diamondis
- cecilia steyn
- Children
- Christelik
- Colouring Books
- Corné Marais
- Educational
- Emosies
- English
- fanie filjoen
- Fanie Viljoen
- Felicia Snyman-Du Toit
- Fiksie
- Gedigte
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Grappe
- Heidri Mittendorf
- Helene Booyens
- Jaco Jacobs
- Johan Strauss
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Marinda Myburgh
- Marleen Lammers
- Murray Williams
- Nerine Ahlers
- Nie-fiksie
- Nike Bekker
- Non-Fiction
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Peti Troskie
- Picture Flats
- Riaan Manster
- Riana Scheepers
- Rolien Viljoen
- Rympies
- Skool Hulpmiddels
- Stalmaats
- Stokperdjie
- Stories met Lesse
- Theresa van Baalen
- Under 6
- Volwasse
- wendy maartens
- Zuléka Smit
Professor Fungus en die Ongelooflike Miniatuur-Avontuur
R 70.00 R 125.00
Bennie en Jenny het 'n klein ou probleempie... Professor Fungus se nuutste uitvinding is fantasties. Die K.R.I.M.P. 3000 kan enige iets piepklein maak. Maar toe dinge in die laboratorium skeefloop, is dit die begin van 'n groot avontuur...
Tippie: Vlak 3 Boek 1: Tippie loop in die Reën
R 45.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy me...
Tippie: Vlak 2 Boek 1: Tippie en die Boom
R 45.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy me...
Tippie: Vlak 1 Boek 9: Tippie en die Vis
R 45.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy me...
Zinzi en Saffraan (6): Towerponies en Kieme
R 140.00
In die sesde boek van die reeks is daar 'n aardbewing wat Zinzi-hulle se huis laat skud. Of is dit eerder 'n eenhoring-bewing? 'n Baie groot, nuwe vriend daag met erge pyn by Zinzi en Saffraan op. Zinzi, haar ma en Saffraan moet spoedig 'n genesing bedink vir hierdie magiese vriend.
Zinzi en Saffraan (3): Meerperdjies en Borrels
R 140.00
In die derde boek van hierdie reeks ontdek Zinzi en Saffraan dat die meerperdjies wat in die stroom woon in groot gevaar is. Die twee maats moet vinnig aan 'n plan dink om die stroom en die diere wat daarbinne woon, te help.
Zinzi en Saffraan (2): Monsters en Muf
R 140.00
Die skuur in Zinzi en Saffraan se agterplaas is 'n veilige hawe vir beseerde, magiese diere. In die tweede boek in die reeks het Gorp, 'n bosmonster, hulp nodig. Gorp kry 'n bietjie skaam oor sy probleem, maar Zinzi verseker hom dat sy vinnig kan help. Wanneer Zinzi se eerste paar oplossings egter nie vir Gorp help nie, huil hy lang trane. Zinz...
Zinzi en Saffraan (1): Drake Malvalekkers
R 140.00
In die eerste boek van dié reeks ontdek Zinzi 'n gloeiende foto en leer sodoende 'n groot geheim. Magiese diertjies wat beseer is, besoek Zinzi en Saffraan se skuur in die agterplaas op soek na hulp! Die eerste diertjie wat beseer is en in Zinzi en Saffraan se sorg beland, is 'n baba-draak. Sal hulle die drakie betyds kan help?
Rondomtalie: Rympies en Liedjies (Boek + CD)
R 220.00
Maak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD by! Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik! In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die ta...
Lulu: Olke Bolke, Lulu
R 190.00
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word! Dan verskyn ’n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – ’n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta, die nuwe meisie in die klas, dink sy is ’n baie beter modeontwerper as Lulu – en hulle besluit om ’n modevertoning te hou!
Hoezit: Die wonderwereld van Voels
R 80.00
Hoe kry party voels dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voel se oe is groter as sy brein? Hoe groot is die wereld se kleinste voelsoort? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!
Hoezit: Die wonderwereld van Walvisse en Dolfyne
R 80.00
Hoeveel kos kan 'n blouwalvis in een dag verslind? Hoe word dolfyne afgerig om toertjies te doen? Hoe kry walvisse en dolfyne dit reg om onder die water te slaap? Watter soort walvis kan sy asem tot twee ure lank ophou?
Hoezit: Die wonderwereld van Voertuie
R 80.00
Van monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie! Wie het die wiel uitgevind? Hoe vinnig is die vinnigste trein op aarde? Waarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik? Hoe gaan die motors van die toekoms lyk? Ontdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en a...
Vind Uit! Wetenskap
R 190.00
Wat wil jy graag uitvind? Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...
Seesand, Spoke, Skaduwees Omnibus
R 290.00
Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Nog vier van die gewilde SSS-boeke verskyn nou saam in een omnibus: Seesand, sonbrille en smo...
Grappe van A - Z
R 210.00
Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt. Hoekom ry die ryk blondine 'n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot. 'n Bielie van 'n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS'e.