Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Candiss Diamondis
- cecilia steyn
- Children
- Christelik
- Colouring Books
- Corné Marais
- Educational
- Emosies
- English
- fanie filjoen
- Fanie Viljoen
- Felicia Snyman-Du Toit
- Fiksie
- Gedigte
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Grappe
- Heidri Mittendorf
- Helene Booyens
- Jaco Jacobs
- Johan Strauss
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Marinda Myburgh
- Marleen Lammers
- Murray Williams
- Nerine Ahlers
- Nie-fiksie
- Nike Bekker
- Non-Fiction
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Peti Troskie
- Picture Flats
- Riaan Manster
- Riana Scheepers
- Rolien Viljoen
- Rympies
- Skool Hulpmiddels
- Stalmaats
- Stokperdjie
- Stories met Lesse
- Theresa van Baalen
- Under 6
- Volwasse
- wendy maartens
- Zuléka Smit
Sanri Steyn Omnibus 1
R 250.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - as daar n...
Monster Grappe
R 190.00
Wat kry jy tussen Godzilla se tone? Na watter sepie kyk spoke graag? Wat maak: "Ha-Ha-DOEF!"? Weerwolwe, spoke en zombies baljaar saam met beroemde monsters soos Dracula, King Kong en Frankenstein se monster in hierdie skaterlag-grapboek. En as jy klaar gelag het, is daar selfs 'n resep om jou eie monsterslym te maak!
Selfone, SMS'e, Sepiesterre Omnibus
R 290.00
Drie koshuisavonture in een boek!Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, o...
Vertel my nog 'n grappie
R 70.00
Hierdie is die opvolgboek van Vertel my 'n grappie. Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.
Spooksoeker 3
R 250.00
WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU'S DAAR MÉÉR. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kán … Dis tyd vir oorlog en die spooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp. Hy speel graag speletjies - en hy speel graag vuil. Niks wat Warno en Allies al geleer het, kon hul...
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo Omnibus
R 260.00
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die...
Babalela: Diep, diep in ’n donker bos
R 150.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
My Groot Lofkleuter Bybel
R 340.00
Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met liedjieopnames gebruik te word. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die s...
Elle-reeks Omnibus 2
R 340.00
Die volgende drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ʼn omnibus. Hierdie titels is: Rocksusters, Duinebesies en Franse vlegsel.
Hoezit: Die Wonderwêreld van Troeteldiere
R 80.00
Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wêreld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van troeteldiere te verken!
Sondag steel jy my hart
R 230.00
Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. Karabo het immers twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy “die een” sal kry voor haar haar internskap by die hospitaal volgende jaar ...
Superhelde van die Savanna
R 180.00
Toe ’n klein bakoorjakkals deur ’n vreeslose, brawe ratel gered word, besluit hy om by hom te bly vir beskerming. Die ratel dink eers glad nie dis oulik nie ... maar dalk het die jakkalsie ook ’n paar nuttige vaardighede! ’n Prettige en pragtige prenteboek oor vriendskap.
My eerste Ysland-avontuur
R 240.00
Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagt...
Saterdag Val Ek Vir Jou
R 230.00
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ysmure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is. Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op ’n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe: ’n hopeless romantic wat met haar hart in plaas van haar kop dink. Vyf weke,...
Justin Fortuin, skattejagter
R 220.00
Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie – al bly sy in 'n ou kasteel. Maar kort voor lank is hy reg in die middel van 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.
My Eerste Wilde Eiland-Avontuur
R 240.00
Riaan Manser se “My First Wild Island Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans!In Julie 2009 het Manser ‘n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het - ook alleen en sonder hulp.Hierdie kolossale reis van 5000 km, wat hom elf maande geneem het, was vo...