Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Alice Pantermuller
- BadBoek
- Chris Venter
- Daniela Kohl
- De Wet Hugo
- Demi-Leigh Tebow
- Elizbe van der Colff
- Eva Amores
- Fanie Viljoen
- Fiction
- Fiksie
- Fiona Powers
- Human&Rousseau
- Jaco Jacobs
- Jana du Plessis Muller
- Kinders
- Kookboeke
- Lap Boek
- Latest
- Liz de Villiers
- Marga Jonker
- Matt Cosgrove
- NB
- Nie-fiksie
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pantermuller Kohl
- Schalk Engelbrecht
- Silke Schellhammer
- Skool Hulpmiddels
Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 1
R 185.00
Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog 'n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Die drie varkies, Jan en die boontjierank, Hansie en Grietjie, Die lelike eendjie en Repelsteeltjie. Dié klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met sl...
Regte-egte Rampe: Ondersoek wat regtig gebeur het!
R 230.00
In Regte-egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings, die dinoramp tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes. Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdo...
Haas Das se Nuuskas: Episode 5
R 195.00
Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas, maar die diere moet ook vlug vir 'n gevaarlike veldbrand in Diereland. Die gewilde Haas Das-...
Elf dae op 'n Eiland
R 230.00
Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van 'n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op 'n eiland in die Seychelles! Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van 'n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiële gewin uit 'n painiet-myn? Uit die bloute k...
Verrassing Verrassing!
R 210.00
Eendag bring meneer Hartlief 'n verrassing huis toe - 'n oulike klein varkie met 'n pienk gesiggie en 'n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief - maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? En kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde hê? 'n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys '...
Saartjie Omnibus 5
R 235.00
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit. In Saartjie se dapper daad het Saartjie se ouer broer, Kris, groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir 'n vent met 'n blink motor en...
Soek in die boek: Plaasdiere
R 175.00
Kom kuier op die plaas en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunstelingplaasdiere.Daar’s baie om te ontdek!
Leer van vorms en teenoorgesteldes saam met Krokkie Krokodil
R 90.00
In this book with stickers and activities, toddlers will learn more about shapes and opposites in a playful way. Fun activities keep the little ones busy - anytime, anywhere!It's the perfect book for practicing motor skills and learning basic concepts.
Op die rug van 'n tier
R 200.00
Van daar teen die muur staar die tier se juweelgroen oë na Tom. Sy snorbaarde wikkel. Sy stert swaai. Tom hou asem op. Die tier gee een tree vorentoe. En nog een.... Tom teken 'n tier na sy besoek aan die kunsgalery en so begin 'n asemrowende avontuur saam met die einste tier....
Soek in die boek: Dinosourusse
R 175.00
Teach children about their favourite dinosaurs in a playful way. With bright, colourful illustrations, rhyming text, things to find on every page and a carry handle for little hands, these delightful board books are perfect for toddlers on the move.
Onderwêreld
R 242.00
Die verhaal speel af by 'n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, 'n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy 'n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in 'n ...
Jy kan die wêreld verander
R 295.00
Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in ’n grasgroen park, plastiekwaterbottels op die strand, 'n oorvol vullisdrom wat die straat bemors. ’n Maer, verwaarloosde hond. Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen van ons ons dee...
Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!
R 175.00
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en stud...
Skool is 'n Riller
R 205.00
Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens... skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou? Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare laat regop staan en ...
Grotbaba (Julia Donaldson)
R 205.00
Broeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa jag pal vir kos vir die pot. Toe Broeps Mamma se verfkwas optel, is sy ouers smoorkwaad. Hulle dreig om hom te voer vir die groot, honger beer! Dan daag daar 'n vriendelike mammoet op . . . en Broeps maak 'n hele klomp nuwe vriende. ’n Heerlik ondeunde avontuurverhaal d...
Raai hoe lief is ek vir jou
R 205.00
As jy iemand baie, baie liefhet, wil jy graag sê presies hoe jy voel. Maar soos Klein Neutbruin Hasie en Groot Neutbruin Haas ook moes leer, laat liefde hom nie maklik meet nie! Die allerheerlikste boek om met kinders en ander geliefdes van alle ouderdomme te deel. Die Britse uitgawe was uit die staanspoor ’n internasionale sukses en s...