Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Activity Books
- Afrikaans
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- BadBoek
- Bybel
- Children
- Christelik
- Demi-Leigh Tebow
- Educational
- Emosies
- English
- Fantasi
- Fiction
- Fiksie
- Fiona Powers
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lap Boek
- Lapa
- Latest
- Liz de Villiers
- Miles Kelly
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Picture Flats
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Spieëltjie Spieëltjie
- Stories met Lesse
- Struik
- Teresa Bellon
- Under 6
Storie van Noag se Ark
R 35.00
Die storie van Noag se ark: 'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde vertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die groot vloed en God se genade.Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk ...
Soek in die boek: Plaasdiere
R 175.00
Kom kuier op die plaas en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunstelingplaasdiere.Daar’s baie om te ontdek!
Leer van vorms en teenoorgesteldes saam met Krokkie Krokodil
R 90.00
In this book with stickers and activities, toddlers will learn more about shapes and opposites in a playful way. Fun activities keep the little ones busy - anytime, anywhere!It's the perfect book for practicing motor skills and learning basic concepts.
Op die rug van 'n tier
R 200.00
Van daar teen die muur staar die tier se juweelgroen oë na Tom. Sy snorbaarde wikkel. Sy stert swaai. Tom hou asem op. Die tier gee een tree vorentoe. En nog een.... Tom teken 'n tier na sy besoek aan die kunsgalery en so begin 'n asemrowende avontuur saam met die einste tier....
Soek in die boek: Dinosourusse
R 175.00
Teach children about their favourite dinosaurs in a playful way. With bright, colourful illustrations, rhyming text, things to find on every page and a carry handle for little hands, these delightful board books are perfect for toddlers on the move.
Moenie hierdie melk vergeet nie
R 160.00
Mila en Pappa gaan winkel toe. Dit lei tot fantastiese avonture. Maar sal hulle die belangrikste ding onthou?
Laura se Sterrereis
R 100.00
Elkeen het sy eie ster, daarvan is Laura seker. Maar hoe staan sake met haar boetie Tommie se Pas-My-Op-Hondjie? Het 'n speelgoedhondjie ook sy eie ster? Om dit uit te vind, bou Laura en Tommie hulle eie ruimtetuig om na die sterre toe te vlieg. Of hulle die ster vind, en die tweetjies se wedervaringe op hule sterrereis, word liefdevol in hierdi...
My Eerste Boek Oor Speelgoed
R 70.00
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!
My Eerste Boek Oor Letters
R 70.00
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!
My Eerste Boek Oor Syfers
R 70.00
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!
Spieëltjie Spieëltjie: Wilde Diere
R 150.00
Ontmoet wilde diere in dié prettige boek – bere, papegaaie, leeus en wolwe.
Stories vir 3 jariges
R 130.00
Die mooiste stories vir kinders.Die reeks, Stories vir 1 - 6 jariges, is 'n lieflike versameling stories. Hierdie oorspronklike stories, met die dierbaarste karaktertjies, word eenvoudig en ritmies vertel en die stories se lengte word aangepas sodat elke vormingsjaar die stories maklik kan volg.
Ontdek En Doen: Dinosourusse
R 60.00
Ontdek en Doen: Dinosourusse is 'n wonderlike vroeë jare bordboek. Elke bladsy bevat 'n ander dinosourus en moedig jou kind aan om 'n vraag te beantwoord of op een of ander manier met die bladsy te kommunikeer. Byvoorbeeld 'Waar is die kopwapen op die Parasaurolophus?' en 'Kan jy die duimpunte van die Iguanodon sien?'. Met deurgaans vet illustr...
Diere Maniere: Miekie Maak haar Merk
R 100.00
Miekie in vandag kwaad. En hoe dan ook anders met ‘n irriterende boetie en maats wat haar terg. Maar Juffrou help haar op die regte pad.Miekie verf ‘n pragtige muurskildery wat nie net die skoolmuur ophelder nie, maar ook haar bui.Hierdie oulike verhaal oor ‘n vurige meerkatjie leer kinders dat alle emosies belangrik is. Die belangrikste is egte...
Tippie leer klanke Boekpak
R 400.00
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenhe...
Tippie doen wiskunde, Vlak 2, boekpak
R 550.00
Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die bree ...