Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Activity Books
- Afrikaans
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- BadBoek
- Bybel
- Children
- Christelik
- Demi-Leigh Tebow
- Educational
- Emosies
- English
- Fantasi
- Fiction
- Fiksie
- Fiona Powers
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lap Boek
- Lapa
- Latest
- Liz de Villiers
- Malgorzata Detner
- Miles Kelly
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Picture Flats
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Spieëltjie Spieëltjie
- Stories met Lesse
- Struik
- Teresa Bellon
- Under 6
Speel Speel Dokterstas
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel.Die tas sluit ‘n boek en dokterstoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel-speel: Prinses Partytjie
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe prinsespartytjie-stel met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om prinses-prinses te speel. Pas die 14 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy prinses-prinses speel daarmee. Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 14 l...
Speel Speel: Vlieënier
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle n Vlieenier is! 3+
Speel Speel: Ruimtevaarder
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle ruimtevaarders is! 3+
Ben En Die Groot Toets
R 190.00
Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed.Zuleka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar ...
Tippie se Eerste Boek Oor Troeteldiere
R 95.00
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.In “Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit ʼn paar vreemde diere - van ovaalponie wa...
Vyf verlore vere
R 220.00
’n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur ’n talentvolle jong skrywer! Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, ’n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee.
Handskoenpop-badboek 4: Boeta Beer
R 100.00
Badtyd is prettyd! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Hierdie boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.
Handskoenpop-badboek 2: Tamaai Tier
R 100.00
Badtyd is prettyd saam met Tamaai Tier! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluidede.
Krok en Dil Vlak 3 Boek 4
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok en Dil ontmoet n nuwe maat. Hy hou van lees, net soos Krok. Hy hou van kosmaak, net soos Krok. Hy kan vinnig ry en toertjies op sy skaatsplank doen. Gaan hy dalk Krok se nuwe beste maat word?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 2
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil sien n gat in die grond. Die gat is groot en rond! Wat sal hy en Krok daarmee doen? Sal hulle daarin bad, n boom daarin plant... of dalk net loer war daarin is?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 1
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok lees n boek. Hy is nie vandag lus vir speel nie. Dil is verveeld. Wat kan hy doen? Dalk kan hy uitvind hoe dit voel om Krok te wees...
Krok en Dil Vlak 1 Boek 5
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil le op sy rug. Hy sien n bus... en n mus... Maar wat sien Krok?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 9
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil ontdek iets waarvan hy baie hou... Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis... hy maaks selfs n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! Maar kan hy Krok oor...
Krok en Dil Vlak 3 Boek 8
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats n skip bou. n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees...
Krok en Dil Vlak 3 Boek 7
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil voel n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok se hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie n maklike pasient nie... Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry?