Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 3-7
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Baby
- Children
- Corné Marais
- Educational
- Elisa Ferro
- Emosies
- English
- Fanie Viljoen
- Fantasi
- Fiksie
- Fiona Powers
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Heidri Mittendorf
- Human&Rousseau
- Jaco Jacobs
- Jigsaw Puzzle
- Johan Strauss
- Kat Jewel
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Malgorzata Detner
- Marinda Myburgh
- Michelle Carlslund
- Miles Kelly
- Murray Williams
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Picture Flats
- Protea
- Puzzle
- Riaan Manster
- Rolien Viljoen
- Rympies
- Schalk Engelbrecht
- Skool Hulpmiddels
- Stokperdjie
- Stories met Lesse
- Struik Nature
- Teresa Bellon
- Under 6
- Volwasse
- wendy maartens
- Zuléka Smit
Krok en Dil Vlak 2 Boek 8
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil is n nar. Kyk sy rooi neus. Hy wil sy maats laat lag. Maar alles loop skeef.
Krok en Dil Vlak 2 Boek 10
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil is bly. Daar is n koei in sy tuin! Wat doen sy daar? Dil gaan sy bes doen om uit te vind!
Krok en Dil: Vlak 2 Boek 1: Wat Doen Jy Met My Boek?
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volo...
Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas
R 230.00
Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor ’n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ’n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopo...
Stap vir stap: Tel tot 100
R 160.00
Met hierdie hardeband-boeke kan kinders leer hoe om tot 100 te tel. Met helder illustrasies is daar op elke bladsy iets om te tel, saam met ander goed om te soek en vind. Op hierdie prettige manier kan kinders se telvermoë vinnig verbeter!
50 Vrae oor...Hoe om my planeet te red
R 155.00
Die kort vrae en antwoorde in hierdie boek maak dat daar maklik en vinnig oor hoe om die planeet te red, geleer kan word. Daar is ook 'n bordspel binne-in die boek en twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, én 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QR-kode te...
50 Vrae oor...Die menslike Liggaam
R 155.00
Kort vrae en antwoorde in hierdie boek maak dit maklik en vinnig om oor die menslike liggaam te leer. Daar is ook 'n bordspel binne-in die boek en twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, én 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QR-kode te skandeer!
Vrae en Feite vir Feitevrate!
R 175.00
Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is? Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur...
Tippie: Vlak R Boek 10 - Tippie doen wiskunde: Leer speel speel meer
R 55.00
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, geta...
Tippie: Vlak R Boek 9 - Tippie doen wiskunde: Ontdek in die Tuin
R 55.00
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, geta...
Tippie: Vlak R Boek 3 - Tippie doen wiskunde: Speel op die Plaas
R 55.00
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, geta...
Tippie: Vlak R Boek 8: Kyk Tippie!
R 45.00
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Tippie: Vlak R Boek 9: Tippie lyk snaaks
R 45.00
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
We are One
R 160.00
We may look diferent you and I, sound different, act different, eat different food, and live in different places, but when I look into your eyes, I see myself. A comforting and lyrical book about friendship and ubuntu that celebrates both our differences and similarities.
Kiets in Parys
R 160.00
Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate in Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad, waar sy die aande om dans en sing. Op haar reis ontmoet sy die legendariese Edith Piaf en Josephine Baker. Kort voor lank is sy ook beroemd. Ma...
Ontdek: Die Oseaan
R 230.00
Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om alles oor die oseaan te leer. Die inhoud dek onder andere oseane van die verlede en vandag, golwe en die weer, sand en modder, seebeddings, rotse onder en bo water, lewe op koraal, roofdiere, aanval en verdediging, beweging, die bodem, duikbote, visvang en oseaanprodukte, olie en gas, en meer...