Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 3-7
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Baby
- Children
- Corné Marais
- Educational
- Elisa Ferro
- Emosies
- English
- Fanie Viljoen
- Fantasi
- Fiksie
- Fiona Powers
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Heidri Mittendorf
- Human&Rousseau
- Jaco Jacobs
- Jigsaw Puzzle
- Johan Strauss
- Kat Jewel
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Malgorzata Detner
- Marinda Myburgh
- Michelle Carlslund
- Miles Kelly
- Murray Williams
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Picture Flats
- Protea
- Puzzle
- Riaan Manster
- Rolien Viljoen
- Rympies
- Schalk Engelbrecht
- Skool Hulpmiddels
- Stokperdjie
- Stories met Lesse
- Struik Nature
- Teresa Bellon
- Under 6
- Volwasse
- wendy maartens
- Zuléka Smit
Plaasmaats Teenoor-gesteldes Box Set
R 200.00
Hierdie boks propvol pret bevat 'n kleurvolle kartonboek en drie stewige legkaarte waarop klein slimkoppies versot sal wees - perfek om handjies en verstandjies besig te hou!
Hoe Voel dit om 'n Tier te Kielie?
R 185.00
Hoe voel dit om ‘n tier te kielie? Lig die flappies en dalkvind jy uit … Dié plesierige pretboek is vol diere waaraan jy kan voel en vat, met ‘n groot verrassing aan die einde!
Bollie: Alfabet en diereteken
R 200.00
Sluit aan by Bollie, die vrolike blou hasie, op sy eerste dag by die skool! Bollie is opgewonde, maar ook 'n bietjie senuweeagtig om nuwe vriende te ontmoet en nuwe dinge te leer. Met die hulp van sy onderwyser, wat alles weet, ontdek Bollie die vreugde van die leer van die dae van die week, die toeknoop van sy baadjie, en die herkenning van kle...
Klaskameraad Aktiwiteitsboek: Die Klein Boek Van-Reeks
R 190.00
n Heerlike doen-saam-aktiwiteitsboek vir die klaskamer. Gebaseer op die eerste ses boekies van Die klein boek van-reeks deur Fanie Viljoen. Tekste uit elk van die ses boekies word gebruik met begripsvrae, tematiese gesprekspunte, lekker pret mondeling- en skryfaktiwiteite.
Die beste raaiselboek 2
R 170.00
In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool! Die beste manier om jouself uit te daag is deur hierdie boek te koop. Jy is gewaarborg om vir ure die lekkerste pret te hê!
Ben en die groot wedstryd
R 190.00
Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot w...
Bollie: Getalle en Babadiere
R 200.00
Sluit aan by Bollie, die vrolike blou hasie, op sy eerste dag by die skool! Bollie is opgewonde, maar ook 'n bietjie senuweeagtig om nuwe vriende te ontmoet en nuwe dinge te leer. Met die hulp van sy onderwyser, wat alles weet, ontdek Bollie die vreugde van die leer van die dae van die week, die toeknoop van sy baadjie, en die herkenning van kle...
Slimkoppies: Plaasdiere
R 130.00
Kennis oor die natuur is ’n belangrike boublok om kinders se nuuskierigheid oor ander lewende dinge te prikkel.Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder.
Slim koppies: My Liggaam
R 130.00
Kennis oor die liggaam en sintuie is 'n belangrike boublok vir kinders om hulself en hulle wêreld te verstaan. Die eenvoudige en kleurvolle foto's met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder.This book helps teach the child about their body and senses. Children use their bodies to...
Hoekom nie? Meer as 1111 vrae en antwoorde vir nuuskierige agies
R 430.00
Fassinerende en interessante feite wat die nuuskierigste kind (en grootmens!) vasgenael sal hou! In Hoekom nie? is daar 1,111 fantastiese antwoorde en verduidelikings vir al daardie vrae waarop weetgierige kinders antwoorde soek: Hoekom hou ons nie aan met groei nie? Hoekom vlieg ons nie rond in straalpakke nie? Hoekom is daar nie meer dinosouru...
Listen up! The assembly book every teacher needs
R 260.00
Listen Up! is a book for teachers, by teachers. With more than 75 contributions by beloved children’s and YA authors like Alet Steenkamp, Lori-Ann Preston, Sunel Combrinck and Nancy Gaylard, as well as experienced teachers and school principles for use in assemblies, class openings, student gatherings and the staff room, this collection of tried...
Jy is Liefde
R 160.00
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim – en ’n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken. Jy is liefde is ’n liriese verhaal o...
Speel Speel: Brandweerbeampte
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle brandweerbeamptes is! 3+
Speel-speel: Onderwyser
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle onderwysers is! 3+
Speel Speel Nutsman
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne te speel.Die tas sluit 'n boek en gereedskaptoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel-Speel: Sjef se Kombuis
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle sjefs is! 3+