Kinders
Lillie die heksie in die Wilde Weste
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Hierdie keer beland Lillie in die Wilde Weste - plek van stofstrate, saloons en skietgevegte! Sal Rowolwer-Lillie die inwoners van Bourbontown kan help om drie gesle...
Lillie die heksie en die raaisel van die mummie
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Vandat sy 'n towerboek langs haar bed ontdek het, is Lillie dol oor towerkunsies. Maar soms word haar toordery 'n bangmaakspulletjie - byvoorbeeld toe sy haar skielik in 'n Egiptiese farao se grafkelder bevind. Meteens is haar flits se batterye pap, en verloor sy boonop die speelmuisie waarmee sy haar na die werk...
Lillie die heksie keer die skool op sy kop
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... 'n Inspekteur besoek lillie se skool en Lillie begin dadelik om 'n paar towerspreuke te leer. Sy wil haar juffrou help om die inspeksie met vlieende vaandels te slaag...
David Walliams: Gedierte In Die Gange
R 295.00
BRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal...
David Walliams: Dingeth
R 220.00
Klara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie. Sy wil nog en nog en nóg goed hê! Op ’n dag besluit Klara sy wil ’n DINGETH hê, maar daar is net een probleem. Wat is ’n DINGETH?Mnr. en mev. Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die bibli...
Asterix die Gallier (boek 1)
R 190.00
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit… Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum... ...
Asterix 21: Caesar Se Geskenk
R 190.00
Toe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van n Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het.
ASTERIX 24 IN BELGIE
R 190.00
Wie is die dapperste: die Belgiese stam of die Galliërs? Die Galliërs en die Belge hou 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Romeinse vestingkampe kan verwoes. Wanneer die uitslag gelykop is, vra hulle vir Julius Caesar om die beoordelaar te wees. Caesar is woedend en onderneem om hulle te vermorsel…
Avonture van Kuifie: Juwele van Catafiore
R 170.00
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.Die ...
Avonture van Kuifie: Kuifie en die Pikaros
R 170.00
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.Die ...
Avonture van Kuifie: Kuifie in Tibet
R 170.00
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture. Die...
Enid Blyton: Beroemde Vyf (1): Vyf of 'n Skateiland
R 210.00
“Daar is iets anders daar doer in die see,daar ver by die rotse - iets donker en groot wat lykof dit elke nou en dan slingerend deur die brandersbreek - en dan weer terugval. Wat sou dit wees?”Julian, Dick en Anne bring die vakansie saam met hulle niggie George en haar hond Timothy deur. Terwyl hulle Kirrin-eiland verken, ontdek hulle iets o...
David Walliams: Ysmonster
R 265.00
Elsie, ’n weeskind wat in die tyd van koningin Victoria in Londen op straat bly, hoor van die geheimsinnige YSMONSTER – ’n wolhaarmammoet wat in die Noordpool ontdek is – en is vasberade om meer daaroor uit te vind …Elsie kom van aangesig tot aangesig met die mammoet en beleef die avontuur van ’n leeftyd – van Londen af, oor onstuimige osean...
Kan ek vir my 'n troeteldier kry? (Dr. Seuss)
R 160.00 R 185.00
Kay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies! ...
Hoe die grons Kersfees gesteel het (Dr. Seuss)
R 160.00
Elke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat ... Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT! Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly?
Een vis, twee visse, rooi vis, blou vis (Dr. Seuss)
R 180.00
Hier en daar, ja, hier en daar, woon snaakse goed, sowaar! Ontmoet ’n Jing wat sing, ’n Goks wat boks en ander diere met vreemde maniere in hierdie snaakse stories waar teenoorgesteldes, kleure, getalle en allerhande lawwe dinge ontdek word.