Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- christelike uitgewersmaatskappy
- Colouring Books
- Fantasi
- Fiksie
- Jaco Jacobs
- Julia Donaldson
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Stokperdjie
- Struik
Dingesfabriek: Jannus en Kriek op die Maan
R 125.00
Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is 'n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in 'n groot stad. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy n...
Dingesfabriek: Jannus en Kriek onder die see
R 125.00
Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . 8-10 jaar. Die keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Sui...
Dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjien
R 125.00
Die vierde en laaste boek in die reeks. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp...Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is.
Karel Kameleon en die Geheime Tempel (Boek 2)
R 180.00
Karel Kameleon word saam met twaalf ander spioene opgeroep deur Groot Gekko Dikke Nekko. Die baasspioen en oprigter van die Geheime Diereverbond ontbied hulle na sy geheime tempel in die oerwoud. Die lys met al die name van die spioene van die Geheime Diereverbond is gesteel. Wie het die lys gesteel? En hoe het hy by die altaarkamer uitgekom?
Geheime Koninkryk: Droomvallei
R 120.00
Wanneer Bianka, Tamsin en Janie hoor dat die drake van Droomvallei opgehou het om hulle droomstof te maak, weet hulle dat koningin Gorina daaragter sit. Kan die meisies die drake help om weer droomstof te maak sodat hulle die towerspreuk kan verbreek en keer dat koning Kieliebaard in 'n padda verander?
Vakansiepret 3: Kolwyntjie Kompetisie
R 140.00
’n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai! Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om báie opwindend te wees. Alisha kry ’n pamflet wat ’n kolwyntjie-kompetisie aankondig. Dit maak almal opgewonde – selfs vir Jana se jonger boetie Tiaan – en Jana en Alisha oefen sommer reeds ...
Zinzi en Saffraan (5): Paddas & Plante
R 140.00
In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan 'n besoeker, Pip, wat 'n vreemde voorwerp het: 'n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is.
Bullebakke: Episode 2
R 150.00
10 000 hoenders is vasgevang in ’n hoë-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ’n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub. Mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem ... Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie...
Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Bybelland
R 80.00
In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van 'n moderne verhaaltjie waarin Ghoempie en Ghoeghoe kinders op 'n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef.
1000 Punte-tot-punte-boek: Diere
R 50.00
Onthou jy nog daardie punte-tot-prente-tekeninge (dot to dot) van kleintyd? Herontdek vandag weer hierdie lekker. Verbind die punte, wat in groepe van honderd verdeel is, elk met 'n ander kleur, sodat jy maklik die volgende punt kan kry. Jy het 'n halfuur tot 'n uur per skets nodig asook 'n bietjie konsentrasie en geduld. Die eindresultaat: 'n ...
Aksieheld Austin - Onheil op Skedelbaai
R 190.00
Ligte, kamera, aksie! Ewald het nie ‘n bang haar op sy kop nie – veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ‘n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ‘n ongeluk, iemand probeer Ewald met ‘n mes stee...
Storieland
R 200.00
'n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat 'n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies. Lochner se lekkerlees-stories is perfek vir voo...
Ons Grootste Springbokhelde : Rassie
Ons Grootste Springbokhelde : Rassie
R 120.00
Die Springbokke is veel meer as net 'n rugbyspan – hulle is 'n simbool van moed, deursettingsvermoë en trots vir Suid-Afrika. Agter elke groot oorwinning lê die verhaal van spelers wat hard gewerk, uitdagings oorkom en nooit opgegee het nie. Van hul eerste treë op die rugbyveld tot hul grootste oomblikke op die wêreldverhoog, inspireer hierdie h...
Ons Grootste Springbokhelde : Pollard
R 120.00
Die Springbokke is veel meer as net 'n rugbyspan – hulle is 'n simbool van moed, deursettingsvermoë en trots vir Suid-Afrika. Agter elke groot oorwinning lê die verhaal van spelers wat hard gewerk, uitdagings oorkom en nooit opgegee het nie. Van hul eerste treë op die rugbyveld tot hul grootste oomblikke op die wêreldverhoog, inspireer hierdie h...
Ons Grootste Springbokhelde : Sansha

Ons Grootste Springbokhelde : Du Toit