Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Alice Hemming
- Amanda Brandon
- Cath Jones
- CD
- cecilia steyn
- Christelik
- dav Pilkey
- De Wet Hugo
- Emosies
- Eva Amores
- fanie filjoen
- Fanie Viljoen
- Fantasi
- Felicia Snyman-Du Toit
- Fiksie
- Fundi
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Grappe
- Hannah Peckham
- Human&Rousseau
- Jaco Jacobs
- Jeff Kinney
- Joanna Nadin
- Johan Strauss
- jonny duddle
- Julia Donaldson
- Kate Poels
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Matt Cosgrove
- NB
- Nerine Ahlers
- Nike Bekker
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Pantermuller Kohl
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Refiloe Moahloli
- Riana Scheepers
- Roald Dahl
- Rympies
- Sarah van Lingen
- Silke Schellhammer
- Skool Hulpmiddels
- Sophie Schoenwald
- Speshirl Agencies
- Stalmaats
- Stephanie Jayne
- Stories met Lesse
- Tafelberg
- Theresa van Baalen
- Tracy Gunaratnam
- Troula Goosen
- Under 6
- Zuléka Smit
Arlo, Dokter Bleek en die Spookkermis
R 140.00
'n Nuwe kwartaal, 'n nuwe onderwyser, maar Arlo vermoed reeds onraad. Doktor Bleek is dalk nie so wild soos mevrou Org of so vreemd soos juffrou Putia nie, maar hy neem die skool terug na die vorige eeu toe. Toe die klas probeer om teen doktor Bleek se streng nuwe reëls te protesteer, lyk dit asof 'n nuwe leerling hulle wil verdeel - Mike Nuss...
Karnaval In Die Dieretuin
R 100.00
Die dieretuin wemel van werklik vreemde gediertes: Die diere vier karnaval! Apies, seekoeie, kameelperde - almal het hulle vermom. Wie is nou eintlik wie? Oom Alfie, die dieretuinbaas, het groot probleme en vra sy getroude vriend, Ignasius Peperment Krimpvarkie, om hom te help. Die dieretuin se hekke ,aak al amper oop en voor daardie tyd moet di...
Dit is nie 'n boek nie
R 300.00
Dit is nie ’n boek nie … dis ’n avontuur, ’n lag per dag, ’n sirkus, ’n wipwarit, ’n towertapyt! Hierdie boek bevat ’n rympie vir elke dag van die jaar! Vertrek saam met Jaco Jacobs op ’n prettige rympiereis in dié bielie van ’n bundel propvol skaterlagrympies.
Nina en die crazy klere
R 210.00
"Geen speurdramas nie, hoor!" waarsku haar ma toe sy vir Nina en haar beste vriendin, Jessie by die Eksotiese Eksperimente Ekspo aflaai. Speurdramas? Wat kan dan nou verkeerd gaan by 'n ekspo waar daar hope opwindende nuwe wetensakplike uitvindings gaan wees? Boonop is hierdie ekspo die perfekte plek om meer te probeer uitvind oor Nina se swart-...
Kinkels en keuses 3: Die maniese muskietmoles
R 165.00
WJ, his sister Mindie, and their best friend Raj, want to dress up in something extraordinary for the school's costume day at the end of Book Week. They have to dress up like characters from their favorite book and decide on The Three Musketeers. But when they come across the perfect accessories for their costumes in a strange antique shop, thin...
Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!
R 195.00
Lotta is só opgewonde! Dis ’n nuwe skooljaar en hulle het ’n nuwe klasonderwyser. Hulle huiswerk is om ’n videokanaal op die internet te begin. Lotta weet gelukkig hoe dit werk, want Mamma het nou haar eie TV-program waarop sy allerhande produkte uittoets (SANDRA SE WÊRELD op kanaal 987). Maar Lotta en Chantelle se PRODUKTASTIESE PRODUKTOETSERS-...
Skool vir talente
R 210.00
Alva can hear animals speak. But that’s not unusual at her new island boarding school – other children are shape-shifters, can command water, or shrink. Flying classmates and children walking through walls are quite normal here. But why does the broken notice board in the cafeteria speak in riddles?
Goorste week ooit: Maandag
R 200.00
Justin Chase het die GOORSTE WEEK OOIT! Sy ma het so pas met 'n vampier getrou. Sy pa ry in 'n reuse toilet op wiele rond. Sy kat is waarskynlik deur aliens ontvoer. 'n Psigopatiese boelie maak sy eerste dag in ’n nuwe skool ’n nagmerrie. En op die oomblik hang hy voor sy hele klas aan die punt van ’n duiktoring wat tien meter hoog is en al wat ...
Langer Leesboeke: Nêrenslaan
R 100.00
Niemand kan die raaisel van Nêrenslaan oplos nie. Maak nie saak hoe ver iemand met die laan afstap nie, die pad draai net weer terug na sy begin. Wanneer Dewald per ongeluk ’n padkaart wat aan die knorrige meneer Suurboom behoort, ontdek, draai sy hele wêreld onderstebo. Lei Nêrenslaan tog iewers heen?
Vuil Ferdie: Modder!
R 180.00
Vuil Ferdie: Modder! In hierdie boek beleef Ferdie ook drie skreeusnaakse avonture. Hy moet koes en keer wanneer hy die sokkerspan se nuwe doelwagter is; hy moet skoon bly vir die skoolfotograaf en hy het ’n baie spookagtige belewenis wanneer hy by maats oorslaap!
Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag
R 195.00
“G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar eie v...
Springboekie
R 180.00
Springbokke het ’n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik. Amabhokobhoko! Maar wat as jy ’n ander superkrag het? Dalk is LEES jou superkrag! Soos Springboekie! Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou. Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG. Gelukkig i...
Net nie 'n hond nie
R 160.00
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en...
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 19: Kookpot
R 180.00
Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ’n kombinasie van ’n spul familielede, ’n piepklein strandhuisie en versengende hitte ’n rampresep is. Van resepte gepraat – die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aa...
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 18: LeeKoppie
R 180.00
Tot nou toe was hoërskool nie eintlik ’n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin. Maar toe Greg besef hy sal na ’n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy ’n ander deuntjie. Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit wo...
Minki se pretdraf
R 130.00
’n Pretdraf? Dit klink na groot pret! Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie. Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie. Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer p...