Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Alice Hemming
- Amanda Brandon
- Cath Jones
- CD
- cecilia steyn
- Christelik
- dav Pilkey
- De Wet Hugo
- Emosies
- Eva Amores
- fanie filjoen
- Fanie Viljoen
- Fantasi
- Felicia Snyman-Du Toit
- Fiksie
- Fundi
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Grappe
- Hannah Peckham
- Human&Rousseau
- Jaco Jacobs
- Jeff Kinney
- Joanna Nadin
- Johan Strauss
- jonny duddle
- Julia Donaldson
- Kate Poels
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Matt Cosgrove
- NB
- Nerine Ahlers
- Nike Bekker
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Pantermuller Kohl
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Refiloe Moahloli
- Riana Scheepers
- Roald Dahl
- Rympies
- Sarah van Lingen
- Silke Schellhammer
- Skool Hulpmiddels
- Sophie Schoenwald
- Speshirl Agencies
- Stalmaats
- Stephanie Jayne
- Stories met Lesse
- Tafelberg
- Theresa van Baalen
- Tracy Gunaratnam
- Troula Goosen
- Under 6
- Zuléka Smit
Hondman 5: Heerser van die vlooie
R 275.00
When a fresh bunch of baddies bust up the town, Hondman is called into action - and this time he isn't alone. With a cute kitten and a remarkable robot by his side, our hero must save the day by joining forces with an unlikely ally: Ramkat, the World's Most Evil Cat. But can the wicked Ramkat avoid vengeance and venture into virtue?This series a...
Roald Dahl se vreeslike versies
R 160.00
'n Versameling van ses omdigtings van ou bekende sprokies uit die pen van een van die wereld se mees geliefde kinderboekskrywers.Francois Bloemhof se onnutsige en speelse vertaling van Dahl se reeds klassieke Revolting Rhymes sorg vir 'n allerheerlike leeservaring. Talle verrassings wat op lesers wat gedink het Sneeuwitjie is so soet soos stroop...
Nuwe Kinderverseboek
R 320.00
Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans! Dit bied by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu. Van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroeë skoolgane...
Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus
R 195.00
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak – teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester egter weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy...
Die stoutste klas op aarde raak wild!
R 195.00
Head teacher Mrs Brombom-Bredeboud thinks 4B is the worst class in the world. She says school is not about footling or fiddle-faddling or fun. It is about learning and it is high time 4B tried harder to excel at it.But best friends Alex and Manjit didn't literally mean to swap Tanne for a War of Wizard's playing card and set him loose in school....
Skool vir talente: Tweede Periode
R 210.00
In die tweede boek in die reeks hou die kosskool hou 'n filmkompetisie en almal gebruik hulle talente om die wonderlikste tonele te skiet. Alva en haar vriende wil baie graag wen, maar vreemde kragonderbrekings plaas die groot premieraand in gevaar. Kan die vriendegroep betyds uitvind wie verantwoordelik is? En sal die geheimsinnige kennisgewin...
Raaiselsee
R 225.00
Daniel weier om te glo wat almal sê: dat hy ’n skelm is, nes sy pa . . . Wanneer hy egter ’n meisie in ’n rolstoel op Simonstad se kaai raaksien en besluit om haar pêrelhangertjie te steel, beland hy onverwags op ’n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai en die rykman Robert Stanford se plaas. Hy maak kennis met Malgas, ’n visser wat in d...
Lillie die heksie se sirkusbetowering
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Die sirkus is hier! Wanneer hulle ma met kaartjies vir die sirkus se galavertoning by die huis aankom, is Lillie en Leon baie opgewonde: Sondag kan nie gou genoeg aan...
Lillie die heksie en die wilde Indiaanavontuur
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Lillie maak weer 'n heksesprong na die cowboydorp Bourbontown in die hoop om hierdie keer 'n paar Indiane te ontmoet. Maar in Bourbontown is alles nie pluis nie. Die ...
Lillie die heksie word 'n speurder
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met 'n vergrootglas en 'n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, h...
Lillie die heksie se towerkaskenades
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... In hierdie boek toor Lillie regte-egte sprokiesfigure op. Wie sou kon raai watter uitwerking haar toordery op haar ouma se niksvermoedende woonstelbestuurder sou he!
Lillie die heksie in die Wilde Weste
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Hierdie keer beland Lillie in die Wilde Weste - plek van stofstrate, saloons en skietgevegte! Sal Rowolwer-Lillie die inwoners van Bourbontown kan help om drie gesle...
Lillie die heksie en die raaisel van die mummie
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Vandat sy 'n towerboek langs haar bed ontdek het, is Lillie dol oor towerkunsies. Maar soms word haar toordery 'n bangmaakspulletjie - byvoorbeeld toe sy haar skielik in 'n Egiptiese farao se grafkelder bevind. Meteens is haar flits se batterye pap, en verloor sy boonop die speelmuisie waarmee sy haar na die werk...
Lillie die heksie keer die skool op sy kop
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... 'n Inspekteur besoek lillie se skool en Lillie begin dadelik om 'n paar towerspreuke te leer. Sy wil haar juffrou help om die inspeksie met vlieende vaandels te slaag...
Om jou te Ken
R 180.00
Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon... Toe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na...
Z is vir Zackie: Perfekte Pizza
R 65.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeil...