Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Alice Hemming
- Amanda Brandon
- Cath Jones
- CD
- cecilia steyn
- Christelik
- dav Pilkey
- De Wet Hugo
- Emosies
- Eva Amores
- fanie filjoen
- Fanie Viljoen
- Fantasi
- Felicia Snyman-Du Toit
- Fiksie
- Fundi
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Grappe
- Hannah Peckham
- Human&Rousseau
- Jaco Jacobs
- Jeff Kinney
- Joanna Nadin
- Johan Strauss
- jonny duddle
- Julia Donaldson
- Kate Poels
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Matt Cosgrove
- NB
- Nerine Ahlers
- Nike Bekker
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Pantermuller Kohl
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Refiloe Moahloli
- Riana Scheepers
- Roald Dahl
- Rympies
- Silke Schellhammer
- Skool Hulpmiddels
- Sophie Schoenwald
- Speshirl Agencies
- Stalmaats
- Stephanie Jayne
- Stories met Lesse
- Tafelberg
- Theresa van Baalen
- Tracy Gunaratnam
- Troula Goosen
- Under 6
- Zuléka Smit
Speurder Kwaaikofski Omnibus 3 (Omnibus 3-in-1)
R 230.00
Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Hierdie keer krap ’n ander speurder krap in sy slaai, hy moet uitvind wie Olga se luukse m...
Glam Divas Omnibus
R 290.00
Stylvol en swierig: Talia, Didi en Lienka begin ’n stylagentskap om mode-advies uit te deel en partytjies te hou in hulle graad 10-jaar. Terselfdertyd moet hulle die populêre meisies hanteer en hulle liefdeslewens uitsorteer!
Heleen en die heks met hoofpyn
R 150.00
In die middel van die groot bos woon 'n lelike ou vrou met gitswart oe en klitsgrashare, 'n moesie op haar neus en 'n sak vol toorgoed. Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar lyf, want hulle gee haar hoofpyn. Erge hoofpyn - sodat sy vir dae aan stink bossies moet ruik om reguit te kan sien. Is sy dalk 'n.......'n heks? Maar daar is ...
Avontuurland
R 195.00
Helena J.F. Lochner se verhaalbundels (waaronder Kammaland, Kinderland en Kleuterland) het van haar die "Hans Christian Andersen" van Afrikaans gemaak. Hier is nog 'n boek met pragtige bekende en onbekende verhale en volkleur-illustrasies wat die avontuurlus en verbeelding van enige jong kind sal prikkel. Wie lees nie graag oor skurke, hekse en ...
Towerponie en die reënboogbollie
R 130.00
’n Kleurvolle, fantastiese avontuur! Ontmoet vir Towerponie! Met manjifieke maanhare, ’n glinsterende horing en pikante pienk hoewe, is Towerponie net soos enige ander towerponie. Behalwe vir … haar reënboogbollie! ’n Storie oor vriendskap, aanvaarding en om in jouself te glo ... maak nie saak wat nie. Jong lesers sal mal wees oor hierdie kle...
Thomas@omnibus 3
R 300.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks gelei. Hierdie waarde-vir-geld-omnibus bevat vier titels: Thomas@geraamte.net, Thomas@rock-ster.net, Tho...
Projek-Reeks, Die
R 280.00
Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel. Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het w...
Magriet hou konsert
R 60.00
In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg...
Magriet die stadshoender
R 60.00
In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee het saam hope pret en gaan op hope avonture, soos om ʼn eierdief op te spoor.
Elle-reeks Omnibus 1
R 330.00
Die eerste drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ‘n omnibus. Hierdie titels is: Kondensmelk, Koshuiskoffie en Blou sjokolade.
Dolfie Weerwolfie: Volmaan
R 170.00
Dolfie is saam met sy klasmaats op ’n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai … Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel ’n storie. Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie! Maar Noura kom agter iets i...
Bitterbosbende (3): Die Grafsteensangers
R 175.00
Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar vir die res van die bende onsigbaar is. Dan ontdek Nieke 'n stuk papier met snaakse simbole, amper soos bladmusiek, in haar geskiedenisb...
Lotta se lewe (11): Slange en Hansworse
R 220.00
Lotta se klas moet 'n VERSKEIDENHEIDSKONSERT hou! Juffrou Knacker het besluit wie saam met wie moet werk – en Lotta se spanmaat is Benni! ’n Rocker! Chantelle doen saam met die Skaapkop Leigh-Anne (verraaier!) ’n klomp cool hondetoertjies en Rémi ry op ’n eenwielfiets, maar Lotta moet HANSWORSSTREKE uithaal. Dis onregverdig! Dankie tog sy het...
Elf dae in New York
R 245.00
Frances en Helene, haar modeontwerper-stiefma, gaan kuier by haar stiefsussie Amie in New York. Helene wil haar reeks eko-vriendelike handsakke by 'n groot modehuis gaan wys. As jy dit in New York kan maak, is die wêreld joune! Manhattan is adrenalien. Frances is mal oor die stad met sy groot park en asemrowende argitektuur. Maar sommer gou ...
Grilgrypers 6: Geheim van die spookwerf
R 200.00
Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaard...
Vinnigste skoene in die hele wêreld, Die
R 175.00
Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan...