- Home
- Kinders: 8 tot 10 Jaar
Kinders: 8 tot 10 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: 8 tot 10 Jaar
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Fantasi
- Fiksie
- Jaco Jacobs
- Julia Donaldson
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Stokperdjie
- Struik
Aksieheld Austin - Nag van Grille
R 180.00
Ewald is nog op laerskool, maar sy naam is reeds op almal se lippe. G’n wonder nie – hy is immers die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê! Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekends...
Sprokie-Perde Omnibus
R 220.00
Ontmoet vir Aandster, Sprakel, Krulkop en Vonkel in hierdie vier pragsprokies vol vriendskap en avontuur.
Storieland
R 200.00
'n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat 'n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies. Lochner se lekkerlees-stories is perfek vir voo...
Kleuterland
R 200.00
Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters. Die stories in die bundel word volgens b...
Kinderland
R 200.00
Kinderland is 'n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en s...
My Ouma is 'n Film-ster
R 180.00
Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.Toe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n ge...
Ouma Hester en die Arnosterfant
R 60.00
Renosters tel, olifantmis en 'n lugskip met hittesoekende sensors en 'n meganiese slurp . . . ’n vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! Maar wie is Wang Mang? Hoekom het hy 'n tenk vol rooi-en-wit gespikkelde vissies in sy helikopter? Wat wil hy met Thembi en Joe se mak renoster, Mafuta, maak? En wat het al hierdie dinge met ol...
Lea lief apies 3: Grypdiewe en gevaar
R 120.00
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwin...
Lea lief Honde 2: Hik hik hoera!
R 120.00
Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins. Sy en haar maats moet iets doen om hulle te red voor dit te...
Magriet die stadshoender
R 60.00
In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee het saam hope pret en gaan op hope avonture, soos om ʼn eierdief op te spoor.
Magriet hou konsert
R 60.00
In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg...
Avontuurland
R 195.00
Helena J.F. Lochner se verhaalbundels (waaronder Kammaland, Kinderland en Kleuterland) het van haar die "Hans Christian Andersen" van Afrikaans gemaak. Hier is nog 'n boek met pragtige bekende en onbekende verhale en volkleur-illustrasies wat die avontuurlus en verbeelding van enige jong kind sal prikkel. Wie lees nie graag oor skurke, hekse en ...
Heleen en die heks met hoofpyn
R 150.00
In die middel van die groot bos woon 'n lelike ou vrou met gitswart oe en klitsgrashare, 'n moesie op haar neus en 'n sak vol toorgoed. Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar lyf, want hulle gee haar hoofpyn. Erge hoofpyn - sodat sy vir dae aan stink bossies moet ruik om reguit te kan sien. Is sy dalk 'n.......'n heks? Maar daar is ...
Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2
R 220.00
Bennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie parkie. In sy tonnelhuise is daar rakke en rakke vol boeke en daar is vir hom niks lekkerder as om vir kinders stories te lees nie! In die boek lees ons hoe Ratta Rot byna Missie Muis se verjaardagpartytjie bederf, en van hoe Tokka Kabouter allerhande grappies maak. Bennie vertel ook ...
Bennie Boekwurm vertel lekker stories
R 220.00
Bennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie-parkie en hy vertel wonderlike stories! Luister saam na die storie oor Japie die apie en sy maatjies Poegie-paai en Langnek Kameelperd, wat saam na Japie se mamma gaan soek.
Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 1
R 185.00
Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog 'n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Die drie varkies, Jan en die boontjierank, Hansie en Grietjie, Die lelike eendjie en Repelsteeltjie. Dié klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met sl...