Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Julia Donaldson
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Miles Kelly
- NB
- Nie-fiksie
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Stories met Lesse
- Struik
- Under 6
Nog Oulike Stories vir KLeintjies Deel 1
R 120.00
Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories ...
My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie
R 105.00
Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied 'n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere ...
Eenhoring en die Verlore Kat
R 65.00
Leopold is weg! Melanie ontmoet vir Luna, 'n eenhoring wat aanbied om haar te help.
Op die Plaas Emosiereeks: Flori tel tot 10
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Blokkiekuns: Seerowers
R 35.00
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die seerowers en avontuurlike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroee wiskunde- en handvaardighede te ontwik...
Eerste Leesboeke: Mnr. Snor
R 70.00
Mnr Snor het 'n ongelooflike weglêsnor. Lang kinders moet onder deur buk. Voëls maak graag nes daarin.op 'n mooi dag gaan hou hy piekniek en kry 'n groot probleem met sy snor. Kleurkodes vir begeleide lees
Eerste Leesboeke: Hondeskou-ramp!
R 70.00
enny wil haar hond Jasper vir die hondeskou inskryf. Sy rig hom af en gee hom 'n bad, maar alles verloop nie volgens plan nie! Sal Jasper iets wen?
Jasper: Wat 'n Diep Duik
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Blokkiekuns: Diere
R 35.00
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die diere in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie...
Mooihoekbos: Super uitstappie
R 80.00
In Mooihoekbos is almal opgewonde. Hoera! Ons gaan op 'n skooluitstappie.Kom, spring in die bus! Ons gaan Hoehoekbos toe. Boeta-hulle maak nuwe maatjies in die berge en red selfs 'n klein marmot. Kom geniet hierdie wonderlike avontuur saam met Boeta en sy nuwe maats!
Bertie Blikbrein
R 170.00
Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp... Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis 'n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.
Bontie se Brul
R 90.00
Dinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul. Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie ’n dapper ding: Hy sing...
Groot Poefwedstryd, Die
R 160.00
Koning Kuttel het 'n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel se balkom sien Koning Kuttel dan 'n optog van verriklike poefkunswerke voor hom verbykom. Wie se naam gaan die koninklike kneg hierdie jaar uitbeitel in die gede...
Loer binne: Die see
R 220.00
Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan...
Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma
R 150.00
Bella Beer wil vir Mamma iets maak ? 'n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ?n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is 'n hartjie blou? Nee, ?n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma?
Kom leer saam met Dinosourusse
R 60.00
Leer speel speel! Hierdie boekie sal jong kinders die geleentheid bied om op 'n prettige manier te leer om somme te doen, met alfabetlettters in aanraking te kom, konsepte, woorde en prente bymekaar te pas en baie meer. Die vaardigheid om met n pen te skryf word aangeleer en oog-hand koordinasie word bevorder deur die natrek van woorde en vorms....