Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Helene Booyens
- Jaco Jacobs
- Johan Strauss
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Stories met Lesse
- Struik
- Under 6
Suzie Se Superdoeper-Sjampoe
R 180.00
Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ‘n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ’n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van haar ouma se grys krulletjies… Maar Suzie se oupa het glad nie hare nie. Sy kop i...
Wiskunde gee my Maagpyn
R 180.00
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers “More, klas” soos die ander onderwysers nie. Hy se net: “Vandag maak ek Maalvleis van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!” ...
Fantasi Minileesboek: Dis 'n Hondelewe
R 70.00
Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag!
Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn
R 120.00
Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie. Met ‘n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om ‘nee’ te sê. Hierdie oulike verhaal oor ‘n bang olifantjie leer kinders dat alle emisies belangrik is, en dat dapperh...
Diere Maniere: Katryn kry `n Ster
R 120.00
Gugu is nervous about her first day at a new school. But a kind gesture, a shared lunch and a rescued bird help her classmates see what a great friend she can be. Join in Gugu's journey, as she goes from feeling anxious to showing kindness and being welcomed. This sweet story about a kind little zebra teaches children that every emotion is valid...
Eerste Leesboeke: Boodskap in 'n Bottel
R 70.00
Jak en Henk stuur boodskappe vir mekaar, heen en weer oor die see. Eendag hou Henk se bottels op om te kom, so Jak gaan kuier vir hom en ontdek.
Eerste Leesboeke: Die ruimtewinkel
R 70.00
Daar is soveel rommel wat in die ruimte dryf, dat sommige daarvan Zork-straal breek. Maar dalk kan Zork van die gemors gebruik maak?
Eerste Leesboeke: Koel Eend & Baie Hoede
R 70.00
Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is 'n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Eerste Leesboeke: Die Spioen-kraaie
R 70.00
Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik ’n saak om aan te werk!
Eerste Leesboeke: Jy kan, Basjan
R 70.00
Basjan dink dat daar baie goed is wat hy nie kan doen nie. Maar ander sy hy kan! Kleurkodes vir begeleide lees
Nuwe Avonture Op Die Plaas Omnibus
R 275.00
Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voelverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.
In die Kliptyd: Klipspeletjies
R 80.00
Die kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan. Sal Petoet 'n tikkie ruk en rol na die kliptyd kan bring?
Rommel die Ruimtehondjie
R 130.00
Dis nie maklik om in die ruimte te kom nie, maar met verbeelding, vindingrykheid en beplanning is alles moontlik. Kom ons help Rommel om sy droom te bereik ... om in die ruimte te kom, en dalk tot so ver as die maan.
Eerste Leesboeke: Wenskat!
R 70.00
Mira wil net dieretuindiere as troeteldiere aanhou en elke dag roomys eet, maar almal sê altyd nee! Wanneer 'n rowwe, wilde rondloperkat in die dorp opdaag, word Mira se wens waar... Maar sal sy gelukkig wees?
Eerste Leesboeke: Astro Akademie
R 70.00
Abri klim per ongeluk op die verkeerde minibus, en beland by Astro-Akademie, ’n skool vir ruimtewesens! Sal hy dit regkry om nie raakgesien te word nie wanneer hy ’n ruimte-kapsule moet vlieg? Abri sal sy bes moet probeer
Kom leer saam met Wilde Diere
R 60.00
Leer speel speel! Hierdie boekie sal jong kinders die geleentheid bied om op 'n prettige manier te leer om somme te doen, met alfabetlettters in aanraking te kom, konsepte, woorde en prente bymekaar te pas en baie meer. Die vaardigheid om met n pen te skryf word aangeleer en oog-hand koordinasie word bevorder deur die natrek van woorde en vorms....