Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Helene Booyens
- Jaco Jacobs
- Johan Strauss
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Stories met Lesse
- Struik
- Under 6
Vrolike liedjies
R 120.00
Hierdie versameling van Afrikaanse volksmuisiek is ideaal om op die lamg pad, om die kampvuur of net vir die genot daarvan te sing.
Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies
R 120.00
Hierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.
Vos en Haas
R 150.00
Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Vos en Haas is ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n boek om weer en weer te lees. Die warmte en humor van die stori...
Moeps die Ster
R 160.00
Die wêreld se mees selfgesentreerde mopshond neem aan ’n prettige fotosessie deel. Hy trek allerhande lawwe kostuums aan en dans rond – hy wil graag die ster van die dag wees. Maar dan sien die fotograaf Worsie raak. Moeps is nie juis bly daaroor dat Worsie die kollig steel nie en probeer alles om sy sterstatus terug te kry! Nog ’n ...
Tjoppie en die skat
R 125.00
Tjoppie is 'n nuuskierige hondjie. Vandag ontdek hy iets eienaardigs in die tuin. Wat kan dit wees? Elke dag is 'n avontuur vir Tjoppie en sy maats. Die Tjoppie-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir peuters en kleuters.
5 Minute Verhale: Goedheid en Guns Stories
R 130.00
Geniet elke dag van die week n vyf minute storie met hierdie bekoorlike versameling. Daar is so baie bedagsame karakets om te ontmoet soos behulpsame vriende en super-vriendelike superhelde. Jy sal mal wees daaroor om hierdie beminlike stories oor en oor te lees.
Z is vir Zackie: Die Pretpark
R 60.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeil...
Kom leer saam met Prinsesse
R 60.00
Leer speel speel! Hierdie boekie sal jong kinders die geleentheid bied om op 'n prettige manier te leer om somme te doen, met alfabetlettters in aanraking te kom, konsepte, woorde en prente bymekaar te pas en baie meer. Die vaardigheid om met n pen te skryf word aangeleer en oog-hand koordinasie word bevorder deur die natrek van woorde en vorms....
My boek oor Gevoelens
R 240.00
Wat 'n week propvol gevoelens! Woede, Hartseer, Trots, Skaamheid, Jaloesie, Blydskap, Vrees.... Gaan saam met Simone en ontdek 'n paar gevoelens. Help haar om die gevoelens te beheer deur die insetsels en animasies in jou boek te gebruik. 'n Interaktiewe storie ontwikkel deur 'n Ontspanningsterapeut - met raad hoe om gevoelens te beheer.
Eerste Leesboeke: Zoem en Spring! Spring!
R 70.00
Zoem. Zoem! Zoem!-Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Klerukodes vir begeleide lees. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Protea se plakpoppies, plakfeetjies
R 115.00
Ontmoet vir Maja, Rosie en Ster, drie deftige feetjies in ’n plakkerparadys. Volg die feetjies soos hulle deur blomryke weivelde fladder, oor boomtoppe vlieg en sneeuvlokkies vang. Besoek die plakkerbladsye agterin die boek om die feetjies met klere en bykomstighede te versier. Met meer as 400 plakkers, sorg die boek vir ure se feetjie-feestelik...
Droomstories vir Slaaptyd
R 200.00
Droomstories vir slaaptyd Jong kinders floreer op roetine en rituele, en ’n Bybelstorie teen slaaptyd is een van die beste roetines wat jy kan instel. Droomstories vir slaaptyd is ’n kombinasie van Bybelstories en gebede, en die perfekte slaaptydstorieboek vir jong kinders. Die meer as 50 stories – uit die Ou-en-Nuwe Testamente – skep ’n oorsi...
Tot siens, Vos en Haas
R 150.00
Lees net hier: "Haai, Vos! Haai, Haas!" Dit is Uil wat so roep. Hy sit in sy boom en wink deur die venster. "Dis snaaks," se Haas. "Baie snaaks," se Vos. Want vandat Uil 'n eier het, wil hy niemand sien nie. Vos en Haas, uit Sylvia Vanden Heede en illustreerder The Tjong-Khing se eerste Vos en Haas-"groeiboek", het die harte van ontelbare eerst...
Grotbewoners, Die
R 45.00
Maak vas jou sitplekgordel, die Grotmense is terug! Lees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor die Magnon-gesin.
Klein Grillie Spinnekop - Vakansie Op Die Plaas
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar 'n hond-kat-koei raak …? 'n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!
Kaleidoskoop 2: 'n Bek Vol Tande
R 50.00
Hendrik Hoenderhaan en Bessie Ronde-Eier ontdek 'n pienk ding wat soos 'n skulp lyk ? Die pienk ding het dan pitte, maar dit lyk nie of dit in hel veld hoort nie! Hoppie Haas werp lig op die onderwerp: Dis menstande daai, julle veldgoggas?