Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Julia Donaldson
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Miles Kelly
- NB
- Nie-fiksie
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Stories met Lesse
- Struik
- Under 6
Eerste Leesboeke: Skooluitstappie vir Superhelde
R 70.00
Mev. Wonder neem haar klas van superhelde op 'n skooluitstappie na die museun toe. Maar sal hulle daarin slaag om hulle superkragte geheim te hou? Kleurkodes vir begeleide lees.
Jasper: Krisis Op Skool
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
My Eerste Verf met Water: Pienk
R 70.00
Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n goeie resultaat met min moeite te verkry. Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, 'n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water....
Streke van Jakkals En Wolf Boek 3, Die
R 60.00
Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het 'n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke …
Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg
R 50.00
Arnie is n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vra vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gese waarheen hy gaan nie...
Pret Op Die Plaas 6: Griet se Troudag
R 50.00
Dit is die heel mooiste dag van Griet se lewe - sy en Brutus die bul gaan trou. Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van n paar dingetjies vergeet. Toe begin dinge lelki skeefloop. Dit kan die hele troue bederf! Sal Griet en Brutus darem nog kan trou?
Eerste Leesboeke: Die Trekker Faktor
R 70.00
Sakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talentkompitisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompitisies deelneem nie, of kan hulle ? Kleurkodes vir begeleide lees
Ben en die Boelies
R 190.00
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensiti...
Minki en haar maats (boek 1)
R 120.00
Minki verjaar … en haar grootste wens word waar! Sy kry uiteindelik haar eie hondjie. Die babahondjie is baie oulik. Maar hoe gaan sy vir hom die perfekte naam kies?
Bybelstories Vir Kinders
R 295.00
Ontdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit. Elke pragtige geillustreede storie word spesiaal vir kinders oorvertel. Dit maak hierdie boek die perfekte eeerste Bybel vir die hele gesin om te bewaar.
Diere Maniere: Simon Staan Sy Man
R 100.00
Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek. Hy is ook hartseer toe sy hondjie doodgaan en hy by die skool geboelie word. Met Mamma se hulp leer hy egter dat mens glad nie skaam hoef te voel om te huil nie. Wanneer hy 'n nuwe stokperdjie kry, begin hy sterker en minder alleen voel. Hierdie oulike verhaal oor 'n hartseer leeutjie leer kind...
Moeps die Toeris
R 160.00
Moeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag ...Nog 'n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!
Tjoppie en die tweeling
R 125.00
Tjoppie is 'n nuuskierige hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Elke dag is 'n avontuur vir Tjoppie en sy maats. Die Tjoppie-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir peuters en kleuters.
Loer binne: Wilde diere
R 220.00
Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!
5 min Verhale: Avontuur Stories vir Slaaptyd
R 130.00
Geniet elke dag van die week n vyf minute storie met hierdie opwindende versameling. Vaar saam met n seerower uit op n soektog, verken toweragtige lande en ontdek dat avontuur orals gevind kan word as jy mooi kyk! Met 7 aksiebelaaide stories sal jy graag hierdie verhale oor en oor wil deel.
Eerste Leesboeke: Skaam Spokie
R 70.00
Al wat Spokie wil hê, is 'n vriend, maar om 'n spook te wees, maak dit baie moeiliker. Wanneer Halloween kom, sal Scott uiteindelik 'n paar spooky vriende?