Spend over R500 to qualify for free delivery!

Kinders

Sort by:
Filter
101 Vakansie Grappe

Soft Cover

R 35.00
{"id":2211868409967,"title":"101 Vakansie Grappe","handle":"101-vakansie-grappe","description":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene. Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e101 Goggagrappe Vorige titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Dieregrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Grappe vir pousetyd\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-05-01T17:48:30+02:00","created_at":"2019-05-01T17:48:30+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20672845021295,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"101 Vakansie Grappe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393880"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Vakansie_Grappe.jpg?v=1556725831"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Vakansie_Grappe.jpg?v=1556725831","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene. Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e101 Goggagrappe Vorige titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Dieregrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Grappe vir pousetyd\u003c\/p\u003e"}
101 Vakansie Grappe

101 Vakansie Grappe

R 35.00

Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker sp...


More Info
{"id":2210725396591,"title":"Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!","handle":"woord-slim-prettige-woordspeletjies-vir-kinders","description":"\u003cspan\u003eWord speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordsoekblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Spelspeletjies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Letterblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kriptogramme en ander briljante breinboelies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-30T12:10:09+02:00","created_at":"2019-04-30T12:10:09+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20666511458415,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393156"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wo_o_rd_slim.jpg?v=1556619205"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wo_o_rd_slim.jpg?v=1556619205","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eWord speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordsoekblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Spelspeletjies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Letterblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kriptogramme en ander briljante breinboelies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.\u003c\/p\u003e"}
Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!

Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!

R 80.00

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!   Van die aktiwiteite in hierdie boe...


More Info
Saartjie Omnibus 6

Soft Cover

R 150.00
{"id":2196429209711,"title":"Saartjie Omnibus 6","handle":"saartjie-omnibus-6","description":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se dagboek het Saartjie ekstra geld nodig en besluit sy en haar vriendinne om hulle eie tydskrif te begin. Haar boetie, Apie, skop 'n rugbybal by 'n kwaai oom se erf in en sy moet dit gaan haal. Intussen moet sy kophou met twee seuns wat gelyktydig beenaf op haar raak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se moleste moet Saartjie eksamen skryf en afreken met 'n boelie wat haar \"poplap\" noem. Die Drie Muskiete word ook tydens die skoolvakansie na die plaas toe genooi en hulle laat die plaasseuns gou verstaan dat hulle nie met hulle laat mors nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se gevaar wil Saartjie graag vir haar ma 'n spesiale verjaardaggeskenk koop, maar net voor haar verjaardag beland haar ma in die hospitaal. Boonop sien sy 'n vreemde motor wat om Lynnekom se bank sirkel en betrap 'n bende rowers op heterdaad. Is daar 'n held wat haar gaan red of gaan sy self met die skurke probeer afreken?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSaartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word! \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-11T13:23:06+02:00","created_at":"2019-04-11T13:23:06+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20569368821871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bettie Naude","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Saartjie Omnibus 6","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":420,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798176590"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Saartjie_omnibus_6.jpg?v=1554982330"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Saartjie_omnibus_6.jpg?v=1554982330","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se dagboek het Saartjie ekstra geld nodig en besluit sy en haar vriendinne om hulle eie tydskrif te begin. Haar boetie, Apie, skop 'n rugbybal by 'n kwaai oom se erf in en sy moet dit gaan haal. Intussen moet sy kophou met twee seuns wat gelyktydig beenaf op haar raak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se moleste moet Saartjie eksamen skryf en afreken met 'n boelie wat haar \"poplap\" noem. Die Drie Muskiete word ook tydens die skoolvakansie na die plaas toe genooi en hulle laat die plaasseuns gou verstaan dat hulle nie met hulle laat mors nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se gevaar wil Saartjie graag vir haar ma 'n spesiale verjaardaggeskenk koop, maar net voor haar verjaardag beland haar ma in die hospitaal. Boonop sien sy 'n vreemde motor wat om Lynnekom se bank sirkel en betrap 'n bende rowers op heterdaad. Is daar 'n held wat haar gaan red of gaan sy self met die skurke probeer afreken?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSaartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word! \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Saartjie Omnibus 6

Saartjie Omnibus 6

R 150.00

  In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit. In Saartjie se dagboek het Saartjie ekstra geld nodig en besluit sy en haar vriendinne om hulle eie tydskrif te begin. Haar boetie, Apie, ...


More Info
Die Leeu en die Muis

Soft Cover

R 60.00
{"id":2195793641583,"title":"Die Leeu en die Muis","handle":"die-leeu-en-die-muis","description":"\u003cp\u003eGroot of Klein, daar is 'n leeu en 'n muis in ons elkeen.....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is nie altyd maklik om piepklein te wees nie. Maar wanneer 'n muis besluit om sy eie Brul te gaan soek, ontdek hy dat selfs die kleinste diertjies die hart van 'n leeu kan he.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-10T14:51:12+02:00","created_at":"2019-04-10T14:51:12+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20565813395567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rachel Bright","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Leeu en die Muis","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":191,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798170901"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Leeu_en_die_Muis.jpg?v=1554900835"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Leeu_en_die_Muis.jpg?v=1554900835","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eGroot of Klein, daar is 'n leeu en 'n muis in ons elkeen.....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is nie altyd maklik om piepklein te wees nie. Maar wanneer 'n muis besluit om sy eie Brul te gaan soek, ontdek hy dat selfs die kleinste diertjies die hart van 'n leeu kan he.\u003c\/p\u003e"}
Die Leeu en die Muis

Die Leeu en die Muis

R 60.00

Groot of Klein, daar is 'n leeu en 'n muis in ons elkeen..... Dit is nie altyd maklik om piepklein te wees nie. Maar wanneer 'n muis besluit om sy eie Brul te gaan soek, ontdek hy dat selfs die kleinste diertjies die hart van 'n leeu kan he.


More Info
{"id":2186852991087,"title":"Die Sterbelaaide Feiteboek oor die Ruimte","handle":"die-sterbelaaide-feiteboek-oor-die-ruimte","description":"\u003cp\u003eAanskou die geboorte van galaksies, koes vir ontploffende supernovas en systap die suigkrag van gravitasiekolke! In die sterbelaaide feiteboek oor die ruimte kan jy ons sonnestelsel, die diepruim, en ander uithoeke van die heelal soos 'n wafferse sterrekundige of ruimtevaarder verken. Vind honderde insteressante feite en talle asemrowende foto's oor:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie heelal\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOns Sonnestelsel\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eRuimtevaart\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSterre en galaksies\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSterrekunde \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:46+02:00","created_at":"2019-03-30T08:47:54+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20504386830447,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bargain Books","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Sterbelaaide Feiteboek oor die Ruimte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781928371168"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Sterbelaaide_feiteboek_oor_die_ruimte.jpg?v=1553929604"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Sterbelaaide_feiteboek_oor_die_ruimte.jpg?v=1553929604","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eAanskou die geboorte van galaksies, koes vir ontploffende supernovas en systap die suigkrag van gravitasiekolke! In die sterbelaaide feiteboek oor die ruimte kan jy ons sonnestelsel, die diepruim, en ander uithoeke van die heelal soos 'n wafferse sterrekundige of ruimtevaarder verken. Vind honderde insteressante feite en talle asemrowende foto's oor:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie heelal\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOns Sonnestelsel\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eRuimtevaart\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSterre en galaksies\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSterrekunde \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e"}
Die Sterbelaaide Feiteboek oor die Ruimte

Die Sterbelaaide Feiteboek oor die Ruimte

R 150.00

Aanskou die geboorte van galaksies, koes vir ontploffende supernovas en systap die suigkrag van gravitasiekolke! In die sterbelaaide feiteboek oor die ruimte kan jy ons sonnestelsel, die diepruim, en ander uithoeke van die heelal soos 'n wafferse sterrekundige of ruimtevaarder verken. Vind honderde insteressante feite en talle asemrowende foto's...


More Info
{"id":2182954188911,"title":"Klein Handjies - Waar Diere Woon","handle":"klein-handjies-waar-diere-woon","description":"\u003cp\u003eDie boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is meer titels in die reeks.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:19:20+02:00","created_at":"2019-03-25T10:04:07+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20471885987951,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elmarie Wessels","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Handjies - Waar Diere Woon","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":63,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"6009707412790"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Klein-Handjies-Waar-Diere-Woon.jpg?v=1553501105"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Klein-Handjies-Waar-Diere-Woon.jpg?v=1553501105","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eDie boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is meer titels in die reeks.\u003c\/p\u003e"}
Klein Handjies - Waar Diere Woon

Klein Handjies - Waar Diere Woon

R 40.00

Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei.  Daar is meer titels in die reeks.


More Info
Die Smurfies Aktiwiteitsboek 2

Soft Cover

R 40.00
{"id":2182942064751,"title":"Die Smurfies Aktiwiteitsboek 2","handle":"die-smurfies-aktiwiteitsboek-2","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie prettige aktiwiteitsboek met plakkers kan kinders deel word van avonture in die nuwe “Smurfs and the Lost Village”-fliek. Kinders versier tonele met mooi plakkers, kyk wie pas in en wie nie, soek en vind verskille, loop deur doolhowe en leer allerhande vaardighede, soos om fyn op te let, te teken en in te kleur . . . alles in hierdie boek vol opwindende Smurfie-aktiwiteite.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:19:20+02:00","created_at":"2019-03-25T09:04:05+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Latest"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20471744102511,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kobus Geldenhuys","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Smurfies Aktiwiteitsboek 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":35,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798175623"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_SMurfies_Aktiwiteitsboek_2.jpg?v=1553497521"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_SMurfies_Aktiwiteitsboek_2.jpg?v=1553497521","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie prettige aktiwiteitsboek met plakkers kan kinders deel word van avonture in die nuwe “Smurfs and the Lost Village”-fliek. Kinders versier tonele met mooi plakkers, kyk wie pas in en wie nie, soek en vind verskille, loop deur doolhowe en leer allerhande vaardighede, soos om fyn op te let, te teken en in te kleur . . . alles in hierdie boek vol opwindende Smurfie-aktiwiteite.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Die Smurfies Aktiwiteitsboek 2

Die Smurfies Aktiwiteitsboek 2

R 40.00

In hierdie prettige aktiwiteitsboek met plakkers kan kinders deel word van avonture in die nuwe “Smurfs and the Lost Village”-fliek. Kinders versier tonele met mooi plakkers, kyk wie pas in en wie nie, soek en vind verskille, loop deur doolhowe en leer allerhande vaardighede, soos om fyn op te let, te teken en in te kleur . . . alles in hierdie ...


More Info
Wat maak so: Wilde Diere

Hard Cover

R 40.00
{"id":1787402059887,"title":"Wat maak so: Wilde Diere","handle":"wat-maak-so-wildediere","description":"Watter geluid maak 'n leeu? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag 'n gunsteling wees.","published_at":"2018-10-27T11:22:22+02:00","created_at":"2018-10-27T11:22:22+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832554827887,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wat maak so: Wilde Diere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":222,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798173490"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wat_maak_so_Wilde_Diere.jpg?v=1540816839"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wat_maak_so_Wilde_Diere.jpg?v=1540816839","options":["Title"],"content":"Watter geluid maak 'n leeu? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag 'n gunsteling wees."}
Wat maak so: Wilde Diere

Wat maak so: Wilde Diere

R 40.00

Watter geluid maak 'n leeu? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag 'n gunsteling wees.


More Info
Wat maak so: Troeteldiere

Hard Cover

R 40.00
{"id":1787401928815,"title":"Wat maak so: Troeteldiere","handle":"wat-maak-so-troeteldiere","description":"Watter geluid maak ’n kat? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees.","published_at":"2018-10-27T11:22:21+02:00","created_at":"2018-10-27T11:22:21+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832554729583,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wat maak so: Troeteldiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":230,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798173469"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wat_maak_so_Troeteldiere.jpg?v=1540816813"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wat_maak_so_Troeteldiere.jpg?v=1540816813","options":["Title"],"content":"Watter geluid maak ’n kat? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees."}
Wat maak so: Troeteldiere

Wat maak so: Troeteldiere

R 40.00

Watter geluid maak ’n kat? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees.


More Info
Voel en Leer: Plaasdiere

Hard Cover

R 50.00
{"id":1787401797743,"title":"Voel en Leer: Plaasdiere","handle":"voel-leer-plaasdiere","description":"Dis wonderlik om hierdie oulike plaasdiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!","published_at":"2018-10-27T11:22:20+02:00","created_at":"2018-10-27T11:22:20+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Onder 6"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832554434671,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Speshirl Agencies","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Voel en Leer: Plaasdiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":169,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"6009707413803"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Voel_en_leer_plaasdiere.jpg?v=1540816613"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Voel_en_leer_plaasdiere.jpg?v=1540816613","options":["Title"],"content":"Dis wonderlik om hierdie oulike plaasdiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!"}
Voel en Leer: Plaasdiere

Voel en Leer: Plaasdiere

R 50.00

Dis wonderlik om hierdie oulike plaasdiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!


More Info
{"id":1669014716527,"title":"Hoezit 13: Die Wonderwêreld van die Seelewe","handle":"hoezit-13-wonderwereld-van-seelewe","description":"Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!","published_at":"2018-10-06T08:50:31+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:31+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642975343,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 13: Die Wonderwêreld van die Seelewe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799383645"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Seelewe.jpg?v=1538811281"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Seelewe.jpg?v=1538811281","options":["Title"],"content":"Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!"}
Hoezit 13: Die Wonderwêreld van die Seelewe

Hoezit 13: Die Wonderwêreld van die Seelewe

R 80.00

Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!


More Info
{"id":1669014552687,"title":"Hoezit 6: Die Wonderwêreld van Dinosourusse","handle":"hoezit-6-wonderwereld-van-dinosourusse","description":"Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken!","published_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642352751,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 6: Die Wonderwêreld van Dinosourusse","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799373998"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwerld_van_Dinousourusse.jpg?v=1538811553"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwerld_van_Dinousourusse.jpg?v=1538811553","options":["Title"],"content":"Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken!"}
Hoezit 6: Die Wonderwêreld van Dinosourusse

Hoezit 6: Die Wonderwêreld van Dinosourusse

R 80.00

Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken!


More Info
Blokkiekuns: Prinsesse

Soft Cover

R 35.00
{"id":1787391049839,"title":"Blokkiekuns: Prinsesse","handle":"blokkiekuns-prinsesse","description":"Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die prinsesse en oulike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroee wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoe te verbeter.","published_at":"2018-10-27T11:19:20+02:00","created_at":"2018-10-27T11:19:20+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Kinders"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832463732847,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Blokkiekuns: Prinsesse","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798173421"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Blokkiekuns_Prinsesse.jpg?v=1540633706"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Blokkiekuns_Prinsesse.jpg?v=1540633706","options":["Title"],"content":"Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die prinsesse en oulike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroee wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoe te verbeter."}
Blokkiekuns: Prinsesse

Blokkiekuns: Prinsesse

R 35.00

Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die prinsesse en oulike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroee wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, s...


More Info
Arthur en die Voëls

Soft Cover

R 50.00
{"id":1591245504623,"title":"Arthur en die Voëls","handle":"arthur-en-die-voels","description":"Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die voels!","published_at":"2018-09-21T14:01:38+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239720341615,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Daniel Joris","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Arthur en die Voëls","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920660154"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Arthur_en_die_Voel.jpg?v=1537534717"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Arthur_en_die_Voel.jpg?v=1537534717","options":["Title"],"content":"Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die voels!"}
Arthur en die Voëls

Arthur en die Voëls

R 50.00

Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die voels!


More Info
Arthur word 'n Padda

Soft Cover

R 50.00
{"id":1591245439087,"title":"Arthur word 'n Padda","handle":"arthur-word-n-padda","description":"Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die paddas!","published_at":"2018-09-21T14:01:38+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:38+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239719784559,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Daniel Joris","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Arthur word 'n Padda","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920660130"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Arthur_word_n_Padda.jpg?v=1537534774"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Arthur_word_n_Padda.jpg?v=1537534774","options":["Title"],"content":"Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die paddas!"}
Arthur word 'n Padda

Arthur word 'n Padda

R 50.00

Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die paddas!


More Info
{"id":1591244914799,"title":"Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie","handle":"avonture-op-die-plaas-1-gertjie-se-uitstappie","description":"Vir mevrou Eend is vandag 'n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af …","published_at":"2018-09-21T14:01:34+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:34+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239718441071,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920660000"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_1.jpg?v=1537583985"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_1.jpg?v=1537583985","options":["Title"],"content":"Vir mevrou Eend is vandag 'n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af …"}
Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie

Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie

R 40.00

Vir mevrou Eend is vandag 'n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af …


More Info