Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
{"id":1591245635695,"title":"Sprokie-Perde 3: Krulkop die Feeperdjie","handle":"sprokie-perde-3-krulkop-die-feeperdjie","description":"Daar's groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil so graag gekies word, maar sy is nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik...","published_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239720931439,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen King","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sprokie-Perde 3: Krulkop die Feeperdjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660185","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_3.jpg?v=1537588262","\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_3_5059f561-5357-42e2-8f9b-a118fc27679d.jpg?v=1537588304"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_3.jpg?v=1537588262","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946406522991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.874,"height":696,"width":608,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_3.jpg?v=1537588262"},"aspect_ratio":0.874,"height":696,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_3.jpg?v=1537588262","width":608},{"alt":null,"id":946411176047,"position":2,"preview_image":{"aspect_ratio":0.874,"height":696,"width":608,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_3_5059f561-5357-42e2-8f9b-a118fc27679d.jpg?v=1537588304"},"aspect_ratio":0.874,"height":696,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_3_5059f561-5357-42e2-8f9b-a118fc27679d.jpg?v=1537588304","width":608}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Daar's groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil so graag gekies word, maar sy is nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik..."}
Sprokie-Perde 3: Krulkop die Feeperdjie

Sprokie-Perde 3: Krulkop die Feeperdjie

R 70.00

Daar's groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil so graag gekies word, maar sy is nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik...


More Info
{"id":1591245602927,"title":"Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin","handle":"sprokie-perde-2-aandster-en-die-meermin","description":"Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg","published_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239720833135,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen King","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660178","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946401804399,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.874,"height":696,"width":608,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218"},"aspect_ratio":0.874,"height":696,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218","width":608}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg"}
Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin

Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin

R 70.00

Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg


More Info
My Storie-Skatkis

Hard Cover

R 250.00
{"id":1591244128367,"title":"My Storie-Skatkis","handle":"my-storie-skatkis","description":"Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie? Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van Francois Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings.","published_at":"2018-09-21T14:01:29+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710445679,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lizette Duvenhage","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Storie-Skatkis","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475765","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Storieskatkis.jpg?v=1537587446"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Storieskatkis.jpg?v=1537587446","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946318049391,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.735,"height":155,"width":114,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Storieskatkis.jpg?v=1537587446"},"aspect_ratio":0.735,"height":155,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Storieskatkis.jpg?v=1537587446","width":114}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie? Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van Francois Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings."}
My Storie-Skatkis

My Storie-Skatkis

R 250.00

Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie? Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van Francois Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings.


More Info
Hekselientjie En Die Draaktrane

Hard Cover

R 60.00
{"id":1591243931759,"title":"Hekselientjie En Die Draaktrane","handle":"hekselientjie-en-die-draaktrane","description":"Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.","published_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710216303,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"An Melis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hekselientjie En Die Draaktrane","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475710","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946117247087,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.863,"height":791,"width":683,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391"},"aspect_ratio":0.863,"height":791,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391","width":683}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper."}
Hekselientjie En Die Draaktrane

Hekselientjie En Die Draaktrane

R 60.00

Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.


More Info
Hekselientjie Bonkie Se Eier

Hard Cover

R 85.00
{"id":1591243866223,"title":"Hekselientjie Bonkie Se Eier","handle":"hekselientjie-bonkie-se-eier","description":"Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!","published_at":"2018-09-21T14:01:27+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":8500,"price_min":8500,"price_max":8500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710183535,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"An Melis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hekselientjie Bonkie Se Eier","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475703","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946106138735,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.83,"height":804,"width":667,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265"},"aspect_ratio":0.83,"height":804,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265","width":667}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!"}
Hekselientjie Bonkie Se Eier

Hekselientjie Bonkie Se Eier

R 85.00

Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!


More Info
My Mooiste Sprokies

Hard Cover

R 250.00
{"id":1571569893487,"title":"My Mooiste Sprokies","handle":"my-mooiste-sprokies","description":"'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!","published_at":"2018-09-18T13:57:25+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041060442223,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Madelein Mansiet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Mooiste Sprokies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920134709","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Mooiste_Sprokies_Cover.jpg?v=1537587425"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Mooiste_Sprokies_Cover.jpg?v=1537587425","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946316410991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.727,"height":874,"width":635,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Mooiste_Sprokies_Cover.jpg?v=1537587425"},"aspect_ratio":0.727,"height":874,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_Mooiste_Sprokies_Cover.jpg?v=1537587425","width":635}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!"}
My Mooiste Sprokies

My Mooiste Sprokies

R 250.00

'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!


More Info
Miko: Verjaarsdag Jippiee

Hard Cover

R 120.00
{"id":1571569598575,"title":"Miko: Verjaarsdag Jippiee","handle":"miko-verjaarsdag-jippiee","description":"Verjaarsdae is pret! Die lekkerste is natuurlik die presente wat n mens kry. As 'n mens vrygewig wil wees, kan jy ook jou presente met iemand deel. As Miko nou net iets tussen sy presente kan kry waarmee hy vir iemand anders ook kan bly maak …","published_at":"2018-09-18T13:57:22+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041055723631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Brigitte Weninger","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Miko: Verjaarsdag Jippiee","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919764887","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_IV_cover.jpg?v=1537587129"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_IV_cover.jpg?v=1537587129","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946287313007,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.903,"height":678,"width":612,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_IV_cover.jpg?v=1537587129"},"aspect_ratio":0.903,"height":678,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_IV_cover.jpg?v=1537587129","width":612}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Verjaarsdae is pret! Die lekkerste is natuurlik die presente wat n mens kry. As 'n mens vrygewig wil wees, kan jy ook jou presente met iemand deel. As Miko nou net iets tussen sy presente kan kry waarmee hy vir iemand anders ook kan bly maak …"}
Miko: Verjaarsdag Jippiee

Miko: Verjaarsdag Jippiee

R 120.00

Verjaarsdae is pret! Die lekkerste is natuurlik die presente wat n mens kry. As 'n mens vrygewig wil wees, kan jy ook jou presente met iemand deel. As Miko nou net iets tussen sy presente kan kry waarmee hy vir iemand anders ook kan bly maak …


More Info
Miko: Dit Was Ek Mamma

Hard Cover

R 100.00
{"id":1571569533039,"title":"Miko: Dit Was Ek Mamma","handle":"miko-dit-was-ek-mamma","description":"Elke mamma het dit al beleef – as sy by die huis kom, het daar iets skeefgeloop. Maar die skuldige het spoorloos verdwyn … Miko het ook iets doms aangevang. En nou is hy te bang om dit vir Mamma te vertel. Gelukkig help sy maatjie Mimikie hom uit die penarie!","published_at":"2018-09-18T13:57:22+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041055658095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Brigitte Weninger","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Miko: Dit Was Ek Mamma","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919764863","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_II_cover.jpg?v=1537587070"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_II_cover.jpg?v=1537587070","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946281873519,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.906,"height":678,"width":614,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_II_cover.jpg?v=1537587070"},"aspect_ratio":0.906,"height":678,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_II_cover.jpg?v=1537587070","width":614}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Elke mamma het dit al beleef – as sy by die huis kom, het daar iets skeefgeloop. Maar die skuldige het spoorloos verdwyn … Miko het ook iets doms aangevang. En nou is hy te bang om dit vir Mamma te vertel. Gelukkig help sy maatjie Mimikie hom uit die penarie!"}
Miko: Dit Was Ek Mamma

Miko: Dit Was Ek Mamma

R 100.00

Elke mamma het dit al beleef – as sy by die huis kom, het daar iets skeefgeloop. Maar die skuldige het spoorloos verdwyn … Miko het ook iets doms aangevang. En nou is hy te bang om dit vir Mamma te vertel. Gelukkig help sy maatjie Mimikie hom uit die penarie!


More Info
Miko: Staan Op Mamma Kom Speel

Hard Cover

R 120.00
{"id":1571569467503,"title":"Miko: Staan Op Mamma Kom Speel","handle":"miko-staan-op-mamma-kom-speel","description":"Elke mamma ken dit goed: Alles en almal is nog in Droomland. Dis net Kleinding wat reeds wakker is en wil speel ? Miko se mamma wil ook graag nog 'n bietjie slaap. Ten minste net totdat die wekker lui. Maar wat sal Miko nou intussen doen?","published_at":"2018-09-18T13:57:21+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041055625327,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Brigitte Weninger","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Miko: Staan Op Mamma Kom Speel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919764856","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_I_cover.jpg?v=1537587101"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_I_cover.jpg?v=1537587101","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946285019247,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.907,"height":689,"width":625,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_I_cover.jpg?v=1537587101"},"aspect_ratio":0.907,"height":689,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miko_I_cover.jpg?v=1537587101","width":625}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Elke mamma ken dit goed: Alles en almal is nog in Droomland. Dis net Kleinding wat reeds wakker is en wil speel ? Miko se mamma wil ook graag nog 'n bietjie slaap. Ten minste net totdat die wekker lui. Maar wat sal Miko nou intussen doen?"}
Miko: Staan Op Mamma Kom Speel

Miko: Staan Op Mamma Kom Speel

R 120.00

Elke mamma ken dit goed: Alles en almal is nog in Droomland. Dis net Kleinding wat reeds wakker is en wil speel ? Miko se mamma wil ook graag nog 'n bietjie slaap. Ten minste net totdat die wekker lui. Maar wat sal Miko nou intussen doen?


More Info
Jasper: Krisis Op Skool

Soft Cover

R 50.00
{"id":1571569336431,"title":"Jasper: Krisis Op Skool","handle":"jasper-krisis-op-skool","description":"Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.","published_at":"2018-09-18T13:57:20+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041055232111,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Maree","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Jasper: Krisis Op Skool","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919764702","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Jasper_skool.jpg?v=1537585705"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Jasper_skool.jpg?v=1537585705","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946150834287,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.862,"height":709,"width":611,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Jasper_skool.jpg?v=1537585705"},"aspect_ratio":0.862,"height":709,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Jasper_skool.jpg?v=1537585705","width":611}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek."}
Jasper: Krisis Op Skool

Jasper: Krisis Op Skool

R 50.00

Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.


More Info
{"id":1669017862255,"title":"Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die","handle":"suid-afrikaanse-gids-feite-en-wenke","description":"Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.","published_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676038255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabel Uys","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869193249","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082611957871,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.688,"height":400,"width":275,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096"},"aspect_ratio":0.688,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096","width":275}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool."}
Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die

Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die

R 150.00

Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’...


More Info
{"id":1669017665647,"title":"Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles","handle":"die-otters-skateiland-van-die-seychelles","description":"Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse.\n\u003cp\u003eDie Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van ’n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel \u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:53+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417675219055,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194178","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082604945519,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":479,"width":308,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000"},"aspect_ratio":0.643,"height":479,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000","width":308}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse.\n\u003cp\u003eDie Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van ’n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel \u003c\/p\u003e"}
Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles

Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles

R 150.00

Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse. Die Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassi...


More Info
{"id":1669012881519,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-7","description":"Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droëbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis ’n skrale troos. Dan kry Greg ’n dansmaat danksy ’n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en ’n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie…","published_at":"2018-10-06T08:49:21+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612632175,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900146","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_7.jpg?v=1538809331"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_7.jpg?v=1538809331","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082560217199,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.669,"height":598,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_7.jpg?v=1538809331"},"aspect_ratio":0.669,"height":598,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_7.jpg?v=1538809331","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droëbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis ’n skrale troos. Dan kry Greg ’n dansmaat danksy ’n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en ’n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie…"}
Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel

Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel

R 180.00

Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droëbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis ’n skrale troos. Dan kry Greg ’n dansmaat danksy ’n onver...


More Info
{"id":1669012783215,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Nare Waarheid","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-5","description":"Die nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie û veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots.","published_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612566639,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Nare Waarheid","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900092","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_5.jpg?v=1538809301"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_5.jpg?v=1538809301","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082559135855,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":2228,"width":1465,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_5.jpg?v=1538809301"},"aspect_ratio":0.658,"height":2228,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_5.jpg?v=1538809301","width":1465}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie û veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots."}
Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Nare Waarheid

Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Nare Waarheid

R 180.00

Die nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie û veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots.


More Info
{"id":1669012750447,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In die Hondehok","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-4","description":"Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.","published_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612533871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In die Hondehok","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900269","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_4.jpg?v=1538809276"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_4.jpg?v=1538809276","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082557988975,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.625,"height":400,"width":250,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_4.jpg?v=1538809276"},"aspect_ratio":0.625,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_4.jpg?v=1538809276","width":250}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe."}
Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In die Hondehok

Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In die Hondehok

R 180.00

Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.


More Info
{"id":1669012717679,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-3","description":"Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite.","published_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612501103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900252","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082553499759,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.631,"height":2339,"width":1476,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248"},"aspect_ratio":0.631,"height":2339,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248","width":1476}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite."}
Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi

Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi

R 180.00

Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite.


More Info