Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
{"id":2190488240239,"title":"Klein Grillie Spinnekop - Kom ons speel skool!","handle":"klein-grillie-spinnekop-kom-ons-speel-skool","description":"\u003cp\u003eKlein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in 'n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Meevoerende prenteboek avontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T18:21:19+02:00","created_at":"2019-04-03T18:21:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526844837999,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Diana Amft","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Grillie Spinnekop - Kom ons speel skool!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":275,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446118","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Spinnekop_-_Kom_ons_speel_skool.jpg?v=1554308745"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Spinnekop_-_Kom_ons_speel_skool.jpg?v=1554308745","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944679219311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.903,"height":236,"width":213,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Spinnekop_-_Kom_ons_speel_skool.jpg?v=1554308745"},"aspect_ratio":0.903,"height":236,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Spinnekop_-_Kom_ons_speel_skool.jpg?v=1554308745","width":213}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKlein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in 'n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Meevoerende prenteboek avontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.\u003c\/p\u003e"}
Klein Grillie Spinnekop - Kom ons speel skool!

Klein Grillie Spinnekop - Kom ons speel skool!

R 120.00

Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in 'n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees? 'n Meevoerende prenteboek avontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.


More Info
Kammaland

Hard Cover

R 200.00
{"id":2190471495791,"title":"Kammaland","handle":"kammaland","description":"\u003cspan\u003eKammaland is ’n pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland.\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-03T17:47:49+02:00","created_at":"2019-04-03T17:47:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526762295407,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Helene Lochner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kammaland","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":620,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195571","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kammaland.jpg?v=1554306681"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kammaland.jpg?v=1554306681","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944647565423,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.673,"height":400,"width":269,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kammaland.jpg?v=1554306681"},"aspect_ratio":0.673,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kammaland.jpg?v=1554306681","width":269}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eKammaland is ’n pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland.\u003c\/span\u003e"}
Kammaland

Kammaland

R 200.00

Kammaland is ’n pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland.


More Info
Monster Grappe

Soft Cover

R 160.00
{"id":2190442659951,"title":"Monster Grappe","handle":"monster-grappe","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat kry jy tussen Godzilla se tone? Na watter sepie kyk spoke graag? Wat maak: \"Ha-Ha-DOEF!\"? Weerwolwe, spoke en zombies baljaar saam met beroemde monsters soos Dracula, King Kong en Frankenstein se monster in hierdie skaterlag-grapboek. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn as jy klaar gelag het, is daar selfs 'n resep om jou eie monsterslym te maak!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T17:05:11+02:00","created_at":"2019-04-03T17:05:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526620541039,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Monster Grappe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":80,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799339192","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Monster_Grappe.jpg?v=1554304042"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Monster_Grappe.jpg?v=1554304042","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944620466287,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.663,"height":400,"width":265,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Monster_Grappe.jpg?v=1554304042"},"aspect_ratio":0.663,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Monster_Grappe.jpg?v=1554304042","width":265}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat kry jy tussen Godzilla se tone? Na watter sepie kyk spoke graag? Wat maak: \"Ha-Ha-DOEF!\"? Weerwolwe, spoke en zombies baljaar saam met beroemde monsters soos Dracula, King Kong en Frankenstein se monster in hierdie skaterlag-grapboek. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn as jy klaar gelag het, is daar selfs 'n resep om jou eie monsterslym te maak!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Monster Grappe

Monster Grappe

R 160.00

Wat kry jy tussen Godzilla se tone? Na watter sepie kyk spoke graag? Wat maak: "Ha-Ha-DOEF!"? Weerwolwe, spoke en zombies baljaar saam met beroemde monsters soos Dracula, King Kong en Frankenstein se monster in hierdie skaterlag-grapboek. En as jy klaar gelag het, is daar selfs 'n resep om jou eie monsterslym te maak!


More Info
Krygsperd

Soft Cover

R 170.00
{"id":2189683196015,"title":"Krygsperd","handle":"krygsperd","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKrygsperd (War Horse in die oorspronklike Engels) vertel die aangrypende verhaal van die dapper Joey, 'n perd wat in 1914 verkoop word en kort daarna as oorlogsperd in die middel van die choas en ontbering van die Eerste Wereldoorlog beland. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie boek het aanleiding gegee tot Steven Spielberg se gewilde gelyknamige rolprent, wat in 2011 op die grootskerm vrygestel is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-02T18:33:51+02:00","created_at":"2019-04-02T18:33:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20520422637679,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Michael Morpurgo","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Krygsperd","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":185,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869197650","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Krygsperd.jpg?v=1554222940"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Krygsperd.jpg?v=1554222940","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1943540301935,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.628,"height":400,"width":251,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Krygsperd.jpg?v=1554222940"},"aspect_ratio":0.628,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Krygsperd.jpg?v=1554222940","width":251}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKrygsperd (War Horse in die oorspronklike Engels) vertel die aangrypende verhaal van die dapper Joey, 'n perd wat in 1914 verkoop word en kort daarna as oorlogsperd in die middel van die choas en ontbering van die Eerste Wereldoorlog beland. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie boek het aanleiding gegee tot Steven Spielberg se gewilde gelyknamige rolprent, wat in 2011 op die grootskerm vrygestel is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Krygsperd

Krygsperd

R 170.00

Krygsperd (War Horse in die oorspronklike Engels) vertel die aangrypende verhaal van die dapper Joey, 'n perd wat in 1914 verkoop word en kort daarna as oorlogsperd in die middel van die choas en ontbering van die Eerste Wereldoorlog beland. Die boek het aanleiding gegee tot Steven Spielberg se gewilde gelyknamige rolprent, wat in 2011 op die g...


More Info
{"id":2188450005103,"title":"Doodle Art Colouring \/ Krabbelkuns Inkleur 1","handle":"doodle-art-colouring-krabbelkuns-inkleur-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“It is relaxing therapy to doodle and colour freely,” says Marleen Visser, the artist. “My doodles are spontaneous, imaginative line drawings, perceptions and dreams of everyday life. Allow your inner-child to explore and discover the ltitle stories within. Be inspired as the creative journey takes your heart and mind to wonderful new places.”\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-09-21T14:01:40+02:00","created_at":"2019-04-01T14:24:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Fantasi","Kinders","Onder 6"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20513873428591,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marleen Visser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Doodle Art Colouring \/ Krabbelkuns Inkleur 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":300,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660536","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Krabbelkuns_1.jpg?v=1554122569"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Krabbelkuns_1.jpg?v=1554122569","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1942278471791,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.29,"height":465,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Krabbelkuns_1.jpg?v=1554122569"},"aspect_ratio":1.29,"height":465,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Krabbelkuns_1.jpg?v=1554122569","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“It is relaxing therapy to doodle and colour freely,” says Marleen Visser, the artist. “My doodles are spontaneous, imaginative line drawings, perceptions and dreams of everyday life. Allow your inner-child to explore and discover the ltitle stories within. Be inspired as the creative journey takes your heart and mind to wonderful new places.”\u003c\/p\u003e"}
Doodle Art Colouring / Krabbelkuns Inkleur 1

Doodle Art Colouring / Krabbelkuns Inkleur 1

R 100.00

“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlik...


More Info
{"id":2188448170095,"title":"Krimpvarkies: Wegkruipertjie, Die","handle":"die-krimpvarkies-wegkruipertjie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eKasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met ’n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die leë takke?","published_at":"2018-09-21T14:01:51+02:00","created_at":"2019-04-01T14:15:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20513868316783,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Steve Wilson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Krimpvarkies: Wegkruipertjie, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660697","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/die_krimpvarkies_4.jpg?v=1554122509"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/die_krimpvarkies_4.jpg?v=1554122509","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1942278144111,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.043,"height":462,"width":482,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/die_krimpvarkies_4.jpg?v=1554122509"},"aspect_ratio":1.043,"height":462,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/die_krimpvarkies_4.jpg?v=1554122509","width":482}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eKasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met ’n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die leë takke?"}
Krimpvarkies: Wegkruipertjie, Die

Krimpvarkies: Wegkruipertjie, Die

R 70.00

Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met ’n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die leë takke?


More Info
Grotbewoners, Die

Soft Cover

R 45.00
{"id":2182939574383,"title":"Grotbewoners, Die","handle":"die-grotbewoners","description":"Maak vas jou sitplekgordel, die Grotmense is terug! \n\u003cp\u003eLees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor die Magnon-gesin.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:19:20+02:00","created_at":"2019-03-25T08:57:57+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Kinders"],"price":4500,"price_min":4500,"price_max":4500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20471726899311,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kobus Geldenhuys","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Grotbewoners, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4500,"weight":90,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175067","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Grotbewoners.jpg?v=1553497144"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Grotbewoners.jpg?v=1553497144","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932866584687,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.69,"height":400,"width":276,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Grotbewoners.jpg?v=1553497144"},"aspect_ratio":0.69,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Grotbewoners.jpg?v=1553497144","width":276}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Maak vas jou sitplekgordel, die Grotmense is terug! \n\u003cp\u003eLees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor die Magnon-gesin.\u003c\/p\u003e"}
Grotbewoners, Die

Grotbewoners, Die

R 45.00

Maak vas jou sitplekgordel, die Grotmense is terug!  Lees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor die Magnon-gesin.


More Info
Stalmaats: Roset

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182578405487,"title":"Stalmaats: Roset","handle":"roset","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-16T07:34:43+02:00","created_at":"2019-03-24T20:58:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468741374063,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Roset","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344455","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932168462447,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Roset

Stalmaats: Roset

R 70.00 R 110.00

Die groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...


More Info
Stalmaats: Totsiens Sugarplum

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182575226991,"title":"Stalmaats: Totsiens Sugarplum","handle":"totsiens-sugarplum","description":"\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\u003cspan\u003eAnri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-06-16T07:34:43+02:00","created_at":"2019-03-24T20:43:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468720566383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Totsiens Sugarplum","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344486","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932164661359,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.63,"height":400,"width":252,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516"},"aspect_ratio":0.63,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516","width":252}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\u003cspan\u003eAnri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e"}
Stalmaats: Totsiens Sugarplum

Stalmaats: Totsiens Sugarplum

R 70.00 R 110.00

Anri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe w...


More Info
Uile (9) in die Wapad

Soft Cover

R 150.00
{"id":1669018288239,"title":"Uile (9) in die Wapad","handle":"uile-in-die-wapad","description":"\u003cp\u003eSal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie terwyl daar ’n voertuig van voor kom...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGelukkig ontmoet hulle ’n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417678233711,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (9) in die Wapad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195649","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082834059375,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":800,"width":800,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819"},"aspect_ratio":1.0,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819","width":800}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eSal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie terwyl daar ’n voertuig van voor kom...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGelukkig ontmoet hulle ’n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?\u003c\/p\u003e"}
Uile (9) in die Wapad

Uile (9) in die Wapad

R 150.00

Sal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom? Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie ter...


More Info
Uile (7) langs die Limpopo

Soft Cover

R 150.00
{"id":1669018189935,"title":"Uile (7) langs die Limpopo","handle":"uile-langs-die-limpopo","description":"\u003cp\u003eTussen die bome langs die Limpoporivier wag daar allesbehalwe ’n rustige kampvakansie …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Vakansie langs die Limpopo hou ongetwyfeld avonture vir die Uile-bende in – veral omdat hul goeie vriend Wadda, die woestynmens, saamgaan. Maar die afgeleë boswêreld is nie net vir dié vriende aanloklik nie. Vir ’n meedoënlose smokkelbende is dit die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf dapper seuns van Kranskop en ’n man wat gebrei is deur die Kalahariwoestyn, met hulle paaie sal kruis nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWanneer honger krokodille boonop tot die gevaar gevoeg word, moet Philip en sy vriende vinnig dink én optree …\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:58+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417677250671,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (7) langs die Limpopo","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195496","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_langs_die_limpopo_7.jpg?v=1538812937"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_langs_die_limpopo_7.jpg?v=1538812937","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082840023151,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":480,"width":309,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_langs_die_limpopo_7.jpg?v=1538812937"},"aspect_ratio":0.644,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_langs_die_limpopo_7.jpg?v=1538812937","width":309}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eTussen die bome langs die Limpoporivier wag daar allesbehalwe ’n rustige kampvakansie …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Vakansie langs die Limpopo hou ongetwyfeld avonture vir die Uile-bende in – veral omdat hul goeie vriend Wadda, die woestynmens, saamgaan. Maar die afgeleë boswêreld is nie net vir dié vriende aanloklik nie. Vir ’n meedoënlose smokkelbende is dit die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf dapper seuns van Kranskop en ’n man wat gebrei is deur die Kalahariwoestyn, met hulle paaie sal kruis nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWanneer honger krokodille boonop tot die gevaar gevoeg word, moet Philip en sy vriende vinnig dink én optree …\u003c\/p\u003e"}
Uile (7) langs die Limpopo

Uile (7) langs die Limpopo

R 150.00

Tussen die bome langs die Limpoporivier wag daar allesbehalwe ’n rustige kampvakansie … ’n Vakansie langs die Limpopo hou ongetwyfeld avonture vir die Uile-bende in – veral omdat hul goeie vriend Wadda, die woestynmens, saamgaan. Maar die afgeleë boswêreld is nie net vir dié vriende aanloklik nie. Vir ’n meedoënlose smokkelbende is dit die ideal...


More Info
Uile (6) in die Verlore Stad

Soft Cover

R 150.00
{"id":1669018124399,"title":"Uile (6) in die Verlore Stad","handle":"uile-in-die-verlore-stad","description":"\u003cp\u003eHoe ontaard ’n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in ’n stryd om oorlewing?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ’n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self ’n oog op die buit het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik ’n verlore stad en skatte diep in die woestyn?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:58+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676529775,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (6) in die Verlore Stad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194710","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_verlore_stad_6.jpg?v=1538812780"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_verlore_stad_6.jpg?v=1538812780","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082832191599,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":480,"width":309,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_verlore_stad_6.jpg?v=1538812780"},"aspect_ratio":0.644,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_verlore_stad_6.jpg?v=1538812780","width":309}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHoe ontaard ’n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in ’n stryd om oorlewing?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ’n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self ’n oog op die buit het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik ’n verlore stad en skatte diep in die woestyn?\u003c\/p\u003e"}
Uile (6) in die Verlore Stad

Uile (6) in die Verlore Stad

R 150.00

Hoe ontaard ’n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in ’n stryd om oorlewing? Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ’n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die...


More Info
Zackie Mostert: Omnibus 1

Soft Cover

R 210.00
{"id":1669015732335,"title":"Zackie Mostert: Omnibus 1","handle":"zackie-mostert-omnibus-1","description":"\u003cp\u003eVyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’n superheld te word of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWord deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Vir die heel eerste keer verskyn vyf van\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus: 1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie 2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee 3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen 4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar 5. Zackie Mostert en die spokerige storie\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643991151,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Zackie Mostert: Omnibus 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":453,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389449","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/zackie_mostert_omnibus_1.jpg?v=1538813373"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/zackie_mostert_omnibus_1.jpg?v=1538813373","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082861912175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.642,"height":1200,"width":770,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/zackie_mostert_omnibus_1.jpg?v=1538813373"},"aspect_ratio":0.642,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/zackie_mostert_omnibus_1.jpg?v=1538813373","width":770}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eVyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’n superheld te word of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWord deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Vir die heel eerste keer verskyn vyf van\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus: 1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie 2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee 3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen 4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar 5. Zackie Mostert en die spokerige storie\u003c\/p\u003e"}
Zackie Mostert: Omnibus 1

Zackie Mostert: Omnibus 1

R 210.00

Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’...


More Info
{"id":1591246749807,"title":"Klein Grillie Spinnekop 3 - Die Verjaardagverrassing","handle":"klein-grillie-spinnekop-3-die-verjaardagverrassing","description":"Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde - dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van 'n safari af, sorg vir 'n klomp verrassings … 'n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.","published_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722700911,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Diana Amft","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Grillie Spinnekop 3 - Die Verjaardagverrassing","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660567","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Verjaardagverrassing.jpg?v=1537586529"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Verjaardagverrassing.jpg?v=1537586529","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946227544175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.878,"height":694,"width":609,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Verjaardagverrassing.jpg?v=1537586529"},"aspect_ratio":0.878,"height":694,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Verjaardagverrassing.jpg?v=1537586529","width":609}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde - dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van 'n safari af, sorg vir 'n klomp verrassings … 'n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek."}
Klein Grillie Spinnekop 3 - Die Verjaardagverrassing

Klein Grillie Spinnekop 3 - Die Verjaardagverrassing

R 100.00

Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde - dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van 'n safari af, sorg vir 'n klomp verrassings … 'n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.


More Info
{"id":1591245865071,"title":"Klein Grillie Spinnekop - Vakansie Op Die Plaas","handle":"klein-grillie-spinnekop-vakansie-op-die-plaas","description":"Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar 'n hond-kat-koei raak …? 'n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!","published_at":"2018-09-21T14:01:41+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239721160815,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Diana Amft","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Grillie Spinnekop - Vakansie Op Die Plaas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660246","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Vakansie_op_die_Plaas.jpg?v=1537586495"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Vakansie_op_die_Plaas.jpg?v=1537586495","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946224332911,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.905,"height":682,"width":617,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Vakansie_op_die_Plaas.jpg?v=1537586495"},"aspect_ratio":0.905,"height":682,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_Grillie_Vakansie_op_die_Plaas.jpg?v=1537586495","width":617}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar 'n hond-kat-koei raak …? 'n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!"}
Klein Grillie Spinnekop - Vakansie Op Die Plaas

Klein Grillie Spinnekop - Vakansie Op Die Plaas

R 120.00

Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar 'n hond-kat-koei raak …? 'n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!


More Info
Klein Grillie Spinnekop

Hard Cover

R 120.00
{"id":1591245832303,"title":"Klein Grillie Spinnekop","handle":"klein-grillie-spinnekop","description":"Klein Grillie Spinnekop spring op 'n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het 'n ander antwoord … 'n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.","published_at":"2018-09-21T14:01:41+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239721128047,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Diana Amft","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Grillie Spinnekop","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660239","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_grillie_spinnekop_1.jpg?v=1537586294"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_grillie_spinnekop_1.jpg?v=1537586294","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946205917295,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.905,"height":682,"width":617,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_grillie_spinnekop_1.jpg?v=1537586294"},"aspect_ratio":0.905,"height":682,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_grillie_spinnekop_1.jpg?v=1537586294","width":617}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Klein Grillie Spinnekop spring op 'n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het 'n ander antwoord … 'n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is."}
Klein Grillie Spinnekop

Klein Grillie Spinnekop

R 120.00

Klein Grillie Spinnekop spring op 'n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het 'n ander antwoord … 'n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.


More Info