Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Gans Kleure: Kartonboek

Hard Cover

R 90.00
{"id":1571570614383,"title":"Gans Kleure: Kartonboek","handle":"kartonboek-kleure-met-gans","description":"Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help.","published_at":"2018-09-18T13:57:32+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061654639,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Laura Wall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gans Kleure: Kartonboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475390","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleure_met_gans.jpg?v=1537586210"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleure_met_gans.jpg?v=1537586210","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946198085743,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":475,"width":475,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleure_met_gans.jpg?v=1537586210"},"aspect_ratio":1.0,"height":475,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleure_met_gans.jpg?v=1537586210","width":475}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help."}
Gans Kleure: Kartonboek

Gans Kleure: Kartonboek

R 90.00

Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help.


More Info
Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 1

Soft Cover

R 90.00
{"id":1571569631343,"title":"Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 1","handle":"lekker-lawwe-lagboek-omnibus-1","description":"Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.","published_at":"2018-09-18T13:57:23+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Kinders","Nie-fiksie"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041055756399,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919765167","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_Grapboek_1.jpg?v=1537586657"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_Grapboek_1.jpg?v=1537586657","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946239242351,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.663,"height":573,"width":380,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_Grapboek_1.jpg?v=1537586657"},"aspect_ratio":0.663,"height":573,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_Grapboek_1.jpg?v=1537586657","width":380}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies."}
Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 1

Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 1

R 90.00

Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.


More Info
Uile (12) in Mosambiek

Soft Cover

R 150.00
{"id":1669018419311,"title":"Uile (12) in Mosambiek","handle":"uile-in-mosambiek","description":"\u003cp\u003eWit strande, tropiese visse, vakansie … en gevaar!\u003cbr\u003e Gevaar en avontuur volg die vyf Uile net waar hulle gaan. Vir hierdie vriende is ’n tropiese vakansie in asemrowende Mosambiek gou veel meer as pret en plesier.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSal ’n noue ontkoming met ’n haai die einde van die drama wees? Of is dit net die begin? Dalk lê die antwoord op ’n geheimsinnige kaart wat die roete na ’n afgeleë eiland aandui, die eiland waarop die Uile toevallig vakansie hou.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:52:00+02:00","created_at":"2018-10-06T08:52:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417680265327,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (12) in Mosambiek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869196974","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_Mosambiek_12.jpg?v=1538812899"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_Mosambiek_12.jpg?v=1538812899","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082838220911,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":479,"width":308,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_Mosambiek_12.jpg?v=1538812899"},"aspect_ratio":0.643,"height":479,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_Mosambiek_12.jpg?v=1538812899","width":308}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWit strande, tropiese visse, vakansie … en gevaar!\u003cbr\u003e Gevaar en avontuur volg die vyf Uile net waar hulle gaan. Vir hierdie vriende is ’n tropiese vakansie in asemrowende Mosambiek gou veel meer as pret en plesier.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSal ’n noue ontkoming met ’n haai die einde van die drama wees? Of is dit net die begin? Dalk lê die antwoord op ’n geheimsinnige kaart wat die roete na ’n afgeleë eiland aandui, die eiland waarop die Uile toevallig vakansie hou.\u003c\/p\u003e"}
Uile (12) in Mosambiek

Uile (12) in Mosambiek

R 150.00

Wit strande, tropiese visse, vakansie … en gevaar! Gevaar en avontuur volg die vyf Uile net waar hulle gaan. Vir hierdie vriende is ’n tropiese vakansie in asemrowende Mosambiek gou veel meer as pret en plesier. Sal ’n noue ontkoming met ’n haai die einde van die drama wees? Of is dit net die begin? Dalk lê die antwoord op ’n geheimsinnige kaart...


More Info
Uile (10) in die Stad

Soft Cover

R 150.00
{"id":1669018353775,"title":"Uile (10) in die Stad","handle":"uile-in-die-stad","description":"\u003cp\u003e’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOnderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – bekend as die Uile – in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. En wanneer die moeilikheid hulle na ’n verlate mynskag lei, raak dinge éérs gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorlê?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417678757999,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (10) in die Stad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195656","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Stad_10.jpg?v=1538812753"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Stad_10.jpg?v=1538812753","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082830782575,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Stad_10.jpg?v=1538812753"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Stad_10.jpg?v=1538812753","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOnderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – bekend as die Uile – in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. En wanneer die moeilikheid hulle na ’n verlate mynskag lei, raak dinge éérs gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorlê?\u003c\/p\u003e"}
Uile (10) in die Stad

Uile (10) in die Stad

R 150.00

’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende … Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – bekend as die Uile – in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. En wanneer die moeilikheid hulle na ’n verlate mynskag lei, raak dinge éérs gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu s...


More Info
{"id":1669014618223,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere","handle":"hoezit-9-wonderwereld-van-plaasdiere","description":"\u003cp\u003eWatter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-24T06:37:04+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642418287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799379150","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082732839023,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.627,"height":526,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645"},"aspect_ratio":0.627,"height":526,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Plaasdiere.jpg?v=1538811645","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWatter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by ’n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.\u003c\/p\u003e"}
Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere

Hoezit: Die Wonderwêreld van Plaasdiere

R 80.00

Watter land het die meeste skape ter wêreld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Hoe word ’n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die...


More Info
{"id":1669014585455,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Troeteldiere","handle":"hoezit-7-wonderwereld-van-troeteldiere","description":"Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wêreld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van troeteldiere te verken!","published_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417642385519,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Troeteldiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799378979","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Troeteldiere.jpg?v=1538811612"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Troeteldiere.jpg?v=1538811612","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082730578031,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.743,"height":400,"width":297,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Troeteldiere.jpg?v=1538811612"},"aspect_ratio":0.743,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Troeteldiere.jpg?v=1538811612","width":297}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wêreld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van troeteldiere te verken!"}
Hoezit: Die Wonderwêreld van Troeteldiere

Hoezit: Die Wonderwêreld van Troeteldiere

R 80.00

Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wêreld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van troeteldiere te verken!


More Info
My Eerste Boek Oor Diere

Soft Cover

R 70.00
{"id":1591247274095,"title":"My Eerste Boek Oor Diere","handle":"my-eerste-boek-oor-diere","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","published_at":"2018-09-21T14:01:50+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Fantasi","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239723815023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Angels Navarro","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Eerste Boek Oor Diere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660727","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Diere.jpg?v=1537587321"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Diere.jpg?v=1537587321","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946306154607,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.858,"height":710,"width":609,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Diere.jpg?v=1537587321"},"aspect_ratio":0.858,"height":710,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_boek_oor_Diere.jpg?v=1537587321","width":609}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!"}
My Eerste Boek Oor Diere

My Eerste Boek Oor Diere

R 70.00

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!


More Info
Geliefde Sprokies Bundel

Hard Cover

R 250.00
{"id":1591246684271,"title":"Geliefde Sprokies Bundel","handle":"geliefde-sprokies-bundel","description":"Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …","published_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722668143,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Madeleine Mansiet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Geliefde Sprokies Bundel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660550","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946092540015,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":832,"width":639,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120"},"aspect_ratio":0.768,"height":832,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120","width":639}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …"}
Geliefde Sprokies Bundel

Geliefde Sprokies Bundel

R 250.00

Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …


More Info
{"id":1591245701231,"title":"Sprokie-Perde 4: Sprankel die Seeperdjie","handle":"sprokie-perde-4-sprankel-die-seeperdjie","description":"Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag 'n ander seeperdjie ontmoet, 'n maatjie net soos sy. Sy begin in die wye oseaan na 'n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy 'n vis-nar help...","published_at":"2018-09-21T14:01:40+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239720964207,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen King","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sprokie-Perde 4: Sprankel die Seeperdjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660192","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spokieperde_4.jpg?v=1537588331"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spokieperde_4.jpg?v=1537588331","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946413568111,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.876,"height":695,"width":609,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spokieperde_4.jpg?v=1537588331"},"aspect_ratio":0.876,"height":695,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spokieperde_4.jpg?v=1537588331","width":609}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag 'n ander seeperdjie ontmoet, 'n maatjie net soos sy. Sy begin in die wye oseaan na 'n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy 'n vis-nar help..."}
Sprokie-Perde 4: Sprankel die Seeperdjie

Sprokie-Perde 4: Sprankel die Seeperdjie

R 70.00

Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag 'n ander seeperdjie ontmoet, 'n maatjie net soos sy. Sy begin in die wye oseaan na 'n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy 'n vis-nar help...


More Info
{"id":1591245537391,"title":"Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring","handle":"sprokie-perde-1-vonkel-die-eenhoring","description":"Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal is sy te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud","published_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239720767599,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen King","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660161","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_1.jpg?v=1537588162"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_1.jpg?v=1537588162","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946395742319,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.874,"height":696,"width":608,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_1.jpg?v=1537588162"},"aspect_ratio":0.874,"height":696,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_1.jpg?v=1537588162","width":608}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal is sy te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud"}
Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring

Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring

R 70.00

Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal is sy te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud


More Info
Slaapstories vir Vaak Ogies

Hard Cover

R 250.00
{"id":1571569795183,"title":"Slaapstories vir Vaak Ogies","handle":"slaapstories-vir-vaak-ogies","description":"\u003cp\u003eAl gehoor van die bokkie wat limonade wou drink? Van Dunnelientjie wat so lig was dat die wind haar weggewaai het? Wat van die donkie wat ?n trui wou dra? Weet jy hoekom gloeiwurms gloei of hoe jakkalse hulle kleur gekry het? Nee? Lees dan gerus hierdie betowerende boek propvol slaaptydstories!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFrancois Ruyer se pragtige, prettige illustrasies maak van hierdie 18 moderne sprokies. Laat die mense, diere, plante en insekte jou op wonderlike avonture neem. Wil jy in die sneeu en in kastele speel, deur die lug vlieg en oor die berge huppel? Gaan le dan net knus in jou bedjie – dit is heerlike slaaptydstories vir vaak ogies!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-09-18T13:57:24+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041058345071,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hemma","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Slaapstories vir Vaak Ogies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920134242","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slaapstories_-_Cover.jpg?v=1537588075"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slaapstories_-_Cover.jpg?v=1537588075","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946385354863,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":839,"width":644,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slaapstories_-_Cover.jpg?v=1537588075"},"aspect_ratio":0.768,"height":839,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Slaapstories_-_Cover.jpg?v=1537588075","width":644}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eAl gehoor van die bokkie wat limonade wou drink? Van Dunnelientjie wat so lig was dat die wind haar weggewaai het? Wat van die donkie wat ?n trui wou dra? Weet jy hoekom gloeiwurms gloei of hoe jakkalse hulle kleur gekry het? Nee? Lees dan gerus hierdie betowerende boek propvol slaaptydstories!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFrancois Ruyer se pragtige, prettige illustrasies maak van hierdie 18 moderne sprokies. Laat die mense, diere, plante en insekte jou op wonderlike avonture neem. Wil jy in die sneeu en in kastele speel, deur die lug vlieg en oor die berge huppel? Gaan le dan net knus in jou bedjie – dit is heerlike slaaptydstories vir vaak ogies!\u003c\/p\u003e"}
Slaapstories vir Vaak Ogies

Slaapstories vir Vaak Ogies

R 250.00

Al gehoor van die bokkie wat limonade wou drink? Van Dunnelientjie wat so lig was dat die wind haar weggewaai het? Wat van die donkie wat ?n trui wou dra? Weet jy hoekom gloeiwurms gloei of hoe jakkalse hulle kleur gekry het? Nee? Lees dan gerus hierdie betowerende boek propvol slaaptydstories! Francois Ruyer se pragtige, prettige illustrasies m...


More Info
Storie van Sterre en Planete, Die

Soft Cover

R 230.00
{"id":1669017895023,"title":"Storie van Sterre en Planete, Die","handle":"die-storie-van-sterre-en-planete","description":"\u003cp\u003eWanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie","Protea"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676071023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louie Stowell \u0026 Peter Allen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Storie van Sterre en Planete, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485306979","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storie_van_Sterre_en_Planete.jpg?v=1538810058"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storie_van_Sterre_en_Planete.jpg?v=1538810058","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082608648303,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":800,"width":800,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storie_van_Sterre_en_Planete.jpg?v=1538810058"},"aspect_ratio":1.0,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storie_van_Sterre_en_Planete.jpg?v=1538810058","width":800}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte\u003c\/p\u003e"}
Storie van Sterre en Planete, Die

Storie van Sterre en Planete, Die

R 230.00

Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenst...


More Info
{"id":1669017600111,"title":"Otters, Die (4): en die Huis op die Krans","handle":"die-otters-en-die-huis-op-die-krans","description":"Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland, begin misterieuse dinge gebeur ... Het die boelies enigiets te doen met die geheimsinnige huis op die krans? Wat sal gebeur as een van die Otters ontvoer word?\n\u003cp\u003eSal die Otterfluit hulle kan help om mekaar weer op te spoor? Die Otters en die huis op die krans is die vierde aksie-belaaide boek in die Otter-reeks van die befaamde Cor Dirks. Ons weet teen hierdie tyd dat die seuns maar net nie kan help om in die moeilikheid te kom nie, maar sal hulle hulself hierdie keer weer daar uit kan kry?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:52+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417674137711,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Otters, Die (4): en die Huis op die Krans","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194031","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_otters_en_die_huis_op_die_krans_4.jpg?v=1538809534"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_otters_en_die_huis_op_die_krans_4.jpg?v=1538809534","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082571685999,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.63,"height":400,"width":252,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_otters_en_die_huis_op_die_krans_4.jpg?v=1538809534"},"aspect_ratio":0.63,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_otters_en_die_huis_op_die_krans_4.jpg?v=1538809534","width":252}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland, begin misterieuse dinge gebeur ... Het die boelies enigiets te doen met die geheimsinnige huis op die krans? Wat sal gebeur as een van die Otters ontvoer word?\n\u003cp\u003eSal die Otterfluit hulle kan help om mekaar weer op te spoor? Die Otters en die huis op die krans is die vierde aksie-belaaide boek in die Otter-reeks van die befaamde Cor Dirks. Ons weet teen hierdie tyd dat die seuns maar net nie kan help om in die moeilikheid te kom nie, maar sal hulle hulself hierdie keer weer daar uit kan kry?\u003c\/p\u003e"}
Otters, Die (4): en die Huis op die Krans

Otters, Die (4): en die Huis op die Krans

R 150.00

Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland, begin misterieuse dinge gebeur ... Het die boelies enigiets te doen met die geheimsinnige huis op die krans? Wat sal gebeur as een van die Otters o...


More Info
Buitenste ruimte Plakkerboek

Soft Cover

R 130.00
{"id":1669016977519,"title":"Buitenste ruimte Plakkerboek","handle":"buitenste-ruimte-plakkerboek","description":"\u003cp\u003eʼn Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op ʼn pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaars en buiteruimtelike wesens.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:46+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Nie-Fiksie","Protea"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417671942255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Protea","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Buitenste ruimte Plakkerboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":10,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485307365","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Buitenste_ruimte_plakkerboek.jpg?v=1538809047"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Buitenste_ruimte_plakkerboek.jpg?v=1538809047","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082544947311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":800,"width":800,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Buitenste_ruimte_plakkerboek.jpg?v=1538809047"},"aspect_ratio":1.0,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Buitenste_ruimte_plakkerboek.jpg?v=1538809047","width":800}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eʼn Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op ʼn pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaars en buiteruimtelike wesens.\u003c\/p\u003e"}
Buitenste ruimte Plakkerboek

Buitenste ruimte Plakkerboek

R 130.00

ʼn Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op ʼn pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaa...


More Info
As die Kat weg is

Soft Cover

R 90.00
{"id":1669014225007,"title":"As die Kat weg is","handle":"as-die-kat-weg-is","description":"Ontmoet vir Aristoteles, ’n kat met hope houding! Aristoteles is ’n silwergrys mannetjieskat in die fleur van sy lewe, en hy is baie mooi – hy reken self so. Anna en haar gesin dink gelukkig ook so. Altans, dis wat Aristoteles dink … tot die dag toe hy uitvind Anna wil graag ’n hond vir haar verjaardag hê. ’n Hond!?! Watter verstandige agtjarige dogtertjie wil so ’n irriterende, keffende dierasie hê?\n\u003cp\u003eAristoteles is vasbeslote dat dit nie gaan gebeur terwyl hy die kat in die huis is nie! Al wat hy hoef te doen, is om Anna te laat besef hoeveel hy vir haar beteken – en hy gaan wegloop om sy punt te bewys. Ongelukkig is die lewe van ’n straatkat nie heeltemal wat Aristoteles verwag het nie … Hierdie snaakse, avontuurbelaaide storie word uit die perspektief van Aristoteles die kat vertel, en is briljant deur die veelbekroonde Kobus Geldenhuys uit die oorspronklike Duits vertaal.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:26+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417637765231,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Annette Herzog","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"As die Kat weg is","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388831","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/As_die_kat_weg_is.jpg?v=1538809013"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/As_die_kat_weg_is.jpg?v=1538809013","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082543669359,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":498,"width":320,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/As_die_kat_weg_is.jpg?v=1538809013"},"aspect_ratio":0.643,"height":498,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/As_die_kat_weg_is.jpg?v=1538809013","width":320}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Ontmoet vir Aristoteles, ’n kat met hope houding! Aristoteles is ’n silwergrys mannetjieskat in die fleur van sy lewe, en hy is baie mooi – hy reken self so. Anna en haar gesin dink gelukkig ook so. Altans, dis wat Aristoteles dink … tot die dag toe hy uitvind Anna wil graag ’n hond vir haar verjaardag hê. ’n Hond!?! Watter verstandige agtjarige dogtertjie wil so ’n irriterende, keffende dierasie hê?\n\u003cp\u003eAristoteles is vasbeslote dat dit nie gaan gebeur terwyl hy die kat in die huis is nie! Al wat hy hoef te doen, is om Anna te laat besef hoeveel hy vir haar beteken – en hy gaan wegloop om sy punt te bewys. Ongelukkig is die lewe van ’n straatkat nie heeltemal wat Aristoteles verwag het nie … Hierdie snaakse, avontuurbelaaide storie word uit die perspektief van Aristoteles die kat vertel, en is briljant deur die veelbekroonde Kobus Geldenhuys uit die oorspronklike Duits vertaal.\u003c\/p\u003e"}
As die Kat weg is

As die Kat weg is

R 90.00

Ontmoet vir Aristoteles, ’n kat met hope houding! Aristoteles is ’n silwergrys mannetjieskat in die fleur van sy lewe, en hy is baie mooi – hy reken self so. Anna en haar gesin dink gelukkig ook so. Altans, dis wat Aristoteles dink … tot die dag toe hy uitvind Anna wil graag ’n hond vir haar verjaardag hê. ’n Hond!?! Watter verstandige agtjarige...


More Info
{"id":1591246487663,"title":"Eerste Leesboeke: Koel Eend \u0026 Baie Hoede","handle":"eerste-leesboeke-koel-eend-en-baie-hoede","description":"Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is 'n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.","published_at":"2018-09-21T14:01:45+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722307695,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elizabeth Dale","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Eerste Leesboeke: Koel Eend \u0026 Baie Hoede","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660475","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Koel_eend_en_baie_hoede.jpg?v=1537535599"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Koel_eend_en_baie_hoede.jpg?v=1537535599","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":942121615471,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.718,"height":585,"width":420,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Koel_eend_en_baie_hoede.jpg?v=1537535599"},"aspect_ratio":0.718,"height":585,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Koel_eend_en_baie_hoede.jpg?v=1537535599","width":420}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is 'n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard."}
Eerste Leesboeke: Koel Eend & Baie Hoede

Eerste Leesboeke: Koel Eend & Baie Hoede

R 60.00

Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is 'n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.


More Info